9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Môre almal, nou net die goeie nuus gekry dat aansoek afgekeur is vir 9mm as selfverdedigings wapen. Hoe werk appél proses nou(dfo op verlof). Is daar iemand soos Legally armed of Martin Hood wat ek kan gebruik om proses moontlik vinniger te maak. Enige raad. Ek het nog nie die redes vir afkeur gekry nie maar aansoek was baie volledig met sertifikate, endorsemente en motivering. Feit dat ek op n plaas bly help ook niks. Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Legally Armed in Bloemfontein het my Appél vir my AR15 hanteer. Gee hulle gerus n lui.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Ek het al verskeie persone gehelp met motiverings. Gewoonlik het die afkeuring te doen met "onvoldoende" motiverings. My ervaring: n goed geargumenteerde motivering met deeglike bewyse word nie maklik afgekeur nie.
Jy kan of appelleer of weer aansoek doen - ek weet nie of daar n wetsvoorskrif is dat jy die een of die ander eerste moet/mag doen nie.
n Prokureur wat help is gewoonlik suksesvol.
Jy kan of appelleer of weer aansoek doen - ek weet nie of daar n wetsvoorskrif is dat jy die een of die ander eerste moet/mag doen nie.
n Prokureur wat help is gewoonlik suksesvol.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Wat is jou sukses rate op AR15 aansoeke die laaste jaar?Ds J wrote:Ek het al verskeie persone gehelp met motiverings. Gewoonlik het die afkeuring te doen met "onvoldoende" motiverings. My ervaring: n goed geargumenteerde motivering met deeglike bewyse word nie maklik afgekeur nie.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Daar is verskeie persone en instansies wat kan help met 'n appel.
Die volgende name kom nou op in my geheue, maar onthou dis al laat in die aand...
Martin Hood
GOSA regspan
Legally Armed
Almal gaan jou geld kos, maar dis waarskynlik die beste opsie. Hulle sal vir jou kan sê wat jou volgende stappe moet wees.
Sover ek hoor moet 'n appel nou per hand by die Veritas-gebou afgelewer word. Jy gaan sit daar en wag tot iemand eendag lus is om af te kom en die dokumente in ontvangs te neem...
Die volgende name kom nou op in my geheue, maar onthou dis al laat in die aand...
Martin Hood
GOSA regspan
Legally Armed
Almal gaan jou geld kos, maar dis waarskynlik die beste opsie. Hulle sal vir jou kan sê wat jou volgende stappe moet wees.
Sover ek hoor moet 'n appel nou per hand by die Veritas-gebou afgelewer word. Jy gaan sit daar en wag tot iemand eendag lus is om af te kom en die dokumente in ontvangs te neem...
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Ek weet nou nie eintlik iets van ons Ds se papier-oorlog sukses nie, maar 'n vriend van my het sy eie appel gedoen en was suksesvol. Verder weet ek niks, wil hom vra vir 'n afskrif van sy dokumentasie.Geno wrote:Wat is jou sukses rate op AR15 aansoeke die laaste jaar?Ds J wrote:Ek het al verskeie persone gehelp met motiverings. Gewoonlik het die afkeuring te doen met "onvoldoende" motiverings. My ervaring: n goed geargumenteerde motivering met deeglike bewyse word nie maklik afgekeur nie.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Ek vermoed, maak nie saak HOE goed jou motivering is, dat die kans goed is om afgekeur te word die eerste keer vir AR. As jy vir AR wil motiveer, maak maar gereed vir appel ook. Ek is nou pas deur die proses en het onlangs goeie nuus gekry dat my appel suksesvol was; die hele proses het 11 maande gevat van begin af.Geno wrote:Wat is jou sukses rate op AR15 aansoeke die laaste jaar?Ds J wrote:Ek het al verskeie persone gehelp met motiverings. Gewoonlik het die afkeuring te doen met "onvoldoende" motiverings. My ervaring: n goed geargumenteerde motivering met deeglike bewyse word nie maklik afgekeur nie.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Die feit dat my motivering wel goedgekeur was deur die appel proses se dat die motivering reg was, maar dit beteken nie dat hy die eerste keer gaan goedgekeur word nie. Dit blyk my onmoontlik om te voorspel.
Dit is baie moeilik vir enigiemand om jou vraag te beantwoord
- tau
- Hero Member

- Posts: 3953
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Teken appel aan. En dan as die appel goedgekeur word kry jy 10 maande later 'n tweede lisensie kaart wat goedgekeur is op eerste aansoek se kwitansie nommer.....
My Ar het 16 maande so geneem.
My Ar het 16 maande so geneem.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Gbyleveldt wrote:Ek vermoed, maak nie saak HOE goed jou motivering is, dat die kans goed is om afgekeur te word die eerste keer vir AR. As jy vir AR wil motiveer, maak maar gereed vir appel ook.Geno wrote:Wat is jou sukses rate op AR15 aansoeke die laaste jaar?Ds J wrote:Ek het al verskeie persone gehelp met motiverings. Gewoonlik het die afkeuring te doen met "onvoldoende" motiverings. My ervaring: n goed geargumenteerde motivering met deeglike bewyse word nie maklik afgekeur nie.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Dit is presies hoekom ek vra. Die meerderheid AR's word afgekeur ongeag die motivering. Appél is gewoonlik suksesvol, of so hoop ek vir myne...
Goed, beter, 6millimeter!
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
Tensy julle rerig poef aangejaag het met die motivering is ek seker jou appel sal goedgekeur word. My motivering was relatief dun, so 7 bladsye wat aandui wat die wapen is en waarvoor dit gebruik gaan word. Hy was eerste keer afgekeur, soos al die ander manne sin en vir dieselfde stront redes, maar is laas week goedgekeur na ek appel ingedien het.Geno wrote:Gbyleveldt wrote: Ek vermoed, maak nie saak HOE goed jou motivering is, dat die kans goed is om afgekeur te word die eerste keer vir AR. As jy vir AR wil motiveer, maak maar gereed vir appel ook.
Dit is presies hoekom ek vra. Die meerderheid AR's word afgekeur ongeag die motivering. Appél is gewoonlik suksesvol, of so hoop ek vir myne...
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: 9mm lisensie afgekeur - watter stappe nou?
There is a form that can be completed to request the valid reason why the license is not approved. I just cannot find my copy but this entitles you to an answer
JUST ADMINISTRATION ACTION
One of the most important rights in terms of the Constitution which ensures that government bodies and State institutions, including the SAPS, act fairly and reasonably with all persons, is Section 33 of the Constitution, which deals with Just Administration Action, as follows:
(1) Everyone has the right to administration action that is lawful, reasonable and procedurally fair.
(2) Everyone whose rights have been adversely affected by administration action has the right to be given written reasons.
(3) National legislation must be enacted to give effect to these rights, and must-
(a) provide for the review of administration action by a court or, where appropriate, an independent and impartial tribunal;
(b) impose a duty on the state to give effect to the rights in subsections (1) and (2); and
(c) promote an efficient administration.