Goeie more.
Kan enige iemand my verduidelik wat se tipe snit “rump on the bone” is.
Het nog nie van so snit gehoor nie en weet waar jy hom van sny nie.
Rump on the bone
-
Viking.jnr
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Mar 22, 2019 4:08 pm
Rump on the bone
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Rump on the bone
Die boonste deel lyk soos borsbeen, maar dan kan dit nie "rump" wees nie.
Is dit nie die amerikaners se strip steak nie?
Is dit nie die amerikaners se strip steak nie?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Rump on the bone
Lyk soos 'n gewone stuk rump wat nie uit die been gesny is nie. Dan word hy maar so gesaag met been en al. Slim manier om so bietjie ekstra gewig rump/bees te kry.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Rump on the bone
Alberts jy is in die kol.
Ons het die rump on the bone gaargemaak en dit smaak soos rump...heerlike stukkie vleis met n been om af te kou.
Die been lyk of dit van die bekken moet wees...hoe is die engelse sêding....the nearer the bone the sweeter the meat!