Opsoek na goeie boks ammunisie.
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Opsoek na goeie boks ammunisie.
Middag
Ek het n klient wat vanaf VSA kom jag.
Hyt my gevra om vir hom 1000 100gr 243 rondtes hier te koop om op lang afstand mee te skiet.
Aangesien ek self laai het ek ni veel kennis oor boks ammunisie ni.
Nou wil ek weet watse goeie akuraate rondtes kan ek na kyk?
Groete
Frans

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Middag Frans.
Wat beskou hy as lang afstand en watter wild gaan hy jag?
Wat beskou hy as lang afstand en watter wild gaan hy jag?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Hi Frans
Ons het soos jy weet nie baie keuses as dit kom by fabrieks ammo in SA nie. Ek het wel al .243 Winchester ballistic silvertips (95gr) met groot sukses gebruik. Dis sulke silwer Winchester brass met 95gr Nosler BTs gelaai - lyk nogals wreed!
Hulle is bietjie duur maar seker nie te rof vir 'n ou wat in USD betaal nie. Kyk na Hi-tech arms in Benoni - hul het van dit op die rak en op hul website.
Groete
Ons het soos jy weet nie baie keuses as dit kom by fabrieks ammo in SA nie. Ek het wel al .243 Winchester ballistic silvertips (95gr) met groot sukses gebruik. Dis sulke silwer Winchester brass met 95gr Nosler BTs gelaai - lyk nogals wreed!
Hulle is bietjie duur maar seker nie te rof vir 'n ou wat in USD betaal nie. Kyk na Hi-tech arms in Benoni - hul het van dit op die rak en op hul website.
Groete
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Hy gaan meestal springbokke skiet en hier en daar n bobbejaan en vlakvark.
Sent from my SM-J600F using Tapatalk
Sent from my SM-J600F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
1000 duisendLoopSoosStroop wrote:1000 of 100?
Sent from my SM-J600F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Ek sien die man kom om te skiet, nie te speel nie.Bok wrote:1000 duisend
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Twyfel of jy 1000 van n soort by een winkel sal kry.LoopSoosStroop wrote:Ek sien die man kom om te skiet, nie te speel nie.Bok wrote:1000 duisend
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Los seker daai 243 hier as hy waai, loop moeg geskietLoopSoosStroop wrote:Ek sien die man kom om te skiet, nie te speel nie.Bok wrote:1000 duisend
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Dit is bykans onmoontlik om te voorspel watter ammunisie sy geweer van hou.
Vra hom watter fabrieksammunisie vir hom werk en kyk of jy dieselfde plaaslik kan bestel.
Vra hom watter fabrieksammunisie vir hom werk en kyk of jy dieselfde plaaslik kan bestel.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Jy moet ook seker maak dat sy geweer 'n 100gr koeël sal stabiliseer. Verder sou ek dan gaan kyk na Hornady se Superformance reeks. Nogal nie slegte resultate nie, en met 'n "barrel tuner" kan jy bykans enige ammo baie fyn laat skiet.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Janee die man wil baie lood gooi.
Hy gaan vir hom n geweer laat bou vir daai 100gr koele.
Ek wil kyk watse goeie koele is hier beskikbaar. Dan gaan hy in VSA kyk of hulle werk in sy roer. So ek wil so lys van 5 soorte vir hom stuur.
Safari het vir my Norma Oryx en verder kan ek federals kry. Weti of iemand weet hoe hulle is ni.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Ek kan jou more gou kwoteer op die geskikte ammuninsie. Net oppad om te jag vir die nag.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Hi,wat is n barrel tuner?
Jean Marais wrote:Jy moet ook seker maak dat sy geweer 'n 100gr koeël sal stabiliseer. Verder sou ek dan gaan kyk na Hornady se Superformance reeks. Nogal nie slegte resultate nie, en met 'n "barrel tuner" kan jy bykans enige ammo baie fyn laat skiet.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Bestel vir hom uit Amerika uitOosKaapJagter wrote:Dit is bykans onmoontlik om te voorspel watter ammunisie sy geweer van hou.
Vra hom watter fabrieksammunisie vir hom werk en kyk of jy dieselfde plaaslik kan bestel.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
http://www.varmintal.com/a22lr.htmThunderhead wrote:Hi,wat is n barrel tuner?Jean Marais wrote:Jy moet ook seker maak dat sy geweer 'n 100gr koeël sal stabiliseer. Verder sou ek dan gaan kyk na Hornady se Superformance reeks. Nogal nie slegte resultate nie, en met 'n "barrel tuner" kan jy bykans enige ammo baie fyn laat skiet.
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... el-tuners/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
AMMO 243 WIN 87GR HORNADY V-MAX (20) R540.00
AMMO 243 WIN 100GR HORNADY INTERLOCK BTSP AW (20) R450.
AMMO 243 WIN 100GR HORNADY SP INTL (20) R450.00
AMMO 243 WIN 75GR HORNADY V-MAX SPF (20) R540.00
AMMO 243 WIN 80GR HORNADY GMX SPFI (20) R660.00
AMMO 243 WIN 95GR HORNADY SST SPF (20) R580.00
AMMO 243 WIN 90GR TG NOSLER ACCUBOND (20) R920.00
AMMO 243 WIN 100GR HORNADY INTERLOCK BTSP AW (20) R450.
AMMO 243 WIN 100GR HORNADY SP INTL (20) R450.00
AMMO 243 WIN 75GR HORNADY V-MAX SPF (20) R540.00
AMMO 243 WIN 80GR HORNADY GMX SPFI (20) R660.00
AMMO 243 WIN 95GR HORNADY SST SPF (20) R580.00
AMMO 243 WIN 90GR TG NOSLER ACCUBOND (20) R920.00
Goed, beter, 6millimeter!
- Bok
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Mon Jun 20, 2011 3:21 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Geno ek bel jou nou nou
Sent from my SM-J600F using Tapatalk
Sent from my SM-J600F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opsoek na goeie boks ammunisie.
Daai SST kan heel mooi loop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.