Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Wil gou hoor: Vir hoe lank kan ek my derms stoor? (Oom Freddy se derms, nie my binnegoed nie )
Ek verwys nou na 'n geseëlde pak skaap derms (CAN) in sy sout, in die yskas.
Ekt al gehoor hy kan baie lank so loop, solank hy in sy sout bly.
Is dit ook so dat jy hom nie moet vries nie, blykbaar verbrokkel die derm en bars dan as jy probeer stop.
Dankie!
Ek vries nie die derm nie. Net agter in die yskas in lekker baie sout. As jy hom vries, is dit die sout kristalle wat die derm perforeer en dis hoekom jy dan moeilikheid optel as jy wors stop. Ek het hierdie advies by Freddie self gekry, en pas dit nou al vir jare so toe. Selfs derm wat langer as 2 jaar gelê het, kom niks oor nie. (Dit was 'n pakkie wat ek nie raakgesien het nie)
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion) (“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Ek vries nie die derm nie. Net agter in die yskas in lekker baie sout. As jy hom vries, is dit die sout kristalle wat die derm perforeer en dis hoekom jy dan moeilikheid optel as jy wors stop. Ek het hierdie advies by Freddie self gekry, en pas dit nou al vir jare so toe. Selfs derm wat langer as 2 jaar gelê het, kom niks oor nie. (Dit was 'n pakkie wat ek nie raakgesien het nie)
Stem
+2
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Wil gou hoor: Vir hoe lank kan ek my derms stoor? (Oom Freddy se derms, nie my binnegoed nie )
Ek verwys nou na 'n geseëlde pak skaap derms (CAN) in sy sout, in die yskas.
Ekt al gehoor hy kan baie lank so loop, solank hy in sy sout bly.
Is dit ook so dat jy hom nie moet vries nie, blykbaar verbrokkel die derm en bars dan as jy probeer stop.
Dankie!
Ek vries nie die derm nie. Net agter in die yskas in lekker baie sout. As jy hom vries, is dit die sout kristalle wat die derm perforeer en dis hoekom jy dan moeilikheid optel as jy wors stop. Ek het hierdie advies by Freddie self gekry, en pas dit nou al vir jare so toe. Selfs derm wat langer as 2 jaar gelê het, kom niks oor nie. (Dit was 'n pakkie wat ek nie raakgesien het nie)
Ai. Dis darem nice dat mens nooit te oud is om iets te leer nie. Ek vries en sukkel al vir lank. Uit moedeloos het ek sinteties gegaan. Sjoe man ek kry nie daai goed in my lyf nie.
Smaak of dit van die regering se anti aids veldtog se fabriek kom. Daai ding is so taai jy kan tweekeer wors bou met dieselfde stuk "derm". Dop hom net uit en siedaar
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain