Winkel en slaghuis biltong
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Winkel en slaghuis biltong
My vrou is die een wat tyd kry vir inkopies. Ek kry bitter min geleentheid.
Ek kom agter dat biltong deesdae so met die sout gestrooi word dat dit in baie gevalle onmoontlik is om dit in jou lyf te kry.
My toetsgevalle kom meestal uit die Vaaldriehoek, so ek sal graag wil hoor wat julle ervaar het.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Winkel en slaghuis biltong
Ek sien deesdae by groot slaghuise gevriesde biltong in grootmaat by slaghuise. Half-nat met baie marmite korrels.
Ek glo ons moet die klein slaghuis wat regtig hul eie ding doen ondersteun.
Ek glo ons moet die klein slaghuis wat regtig hul eie ding doen ondersteun.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Hi Uncle Marius
This side of the country I find that biltong I buy is sometimes under cured overly wet or if its carved, they sometimes throw spices over the carved up biltong to add flavour.
Beef biltong that I make myself from shop bought beef is handsdown the winner!
Cheers
Sean

.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Ek stap n ruk terug by n biltong winkeltjie in, net om te kyk wat kos koedoe biltong. Die vrou daar sê
hulle het net bees biltong met koedoe spice op.

hulle het net bees biltong met koedoe spice op.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Selfe hier...
proe die goed het in sout water gele!
groete KH
proe die goed het in sout water gele!
groete KH
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
My vrou het laas jaar vir my n klein biltong kas gekoop. Ek koop nou c graad vleis met geel vet en maak my eie sout en Peper biltong. Baie beter en baie goedkoper
Maak 'n verskil
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Winkel en slaghuis biltong
Effens van die onderwerp af . . . beesbiltongpryse op die platteland by slaghuise en winkels is meestal veel duurder as in die stad. Ons was onlangs Laeveld toe . . . goedkoopste wat daar te kry is, is R300 / kg. By Millys Padstal op die N4 is dit bv. R375 / kg. Nodeloos om te sê, ek het geen biltong op die platteland gekoop nie. Daar is dikwels spesiale aanbiedinge van beesbiltong by Meat World - vroeg in April R159.99 / kg betaal en die resep is baie goed.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
win270 wrote:Effens van die onderwerp af . . . beesbiltongpryse op die platteland by slaghuise en winkels is meestal veel duurder as in die stad. Ons was onlangs Laeveld toe . . . goedkoopste wat daar te kry is, is R300 / kg. By Millys Padstal op die N4 is dit bv. R375 / kg. Nodeloos om te sê, ek het geen biltong op die platteland gekoop nie. Daar is dikwels spesiale aanbiedinge van beesbiltong by Meat World - vroeg in April R159.99 / kg betaal en die resep is baie goed.
Teen R159.99 kg raak meat world net van hul vleis ontsla, daar geen manier dat n klein winkel sy deure kan oop hou teen daai pryse nie. Ek het laas week hier in JHB R440 n kg betaal en die goed was moer sleg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Winkel en slaghuis biltong
Skakel Meat World en laat hulle op gereelde basis vir jou 'n SMS stuur met hul pryse. Dit werk baie goed.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4244
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Vaaldriehoek????
Net 1 plek.....Mammas biltong in 3Riviere.(om die hoek van Vos Wapens)
Cheers
Net 1 plek.....Mammas biltong in 3Riviere.(om die hoek van Vos Wapens)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Winkel en slaghuis biltong
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/2b9c97e65e75ebcdb182d00a3e188523.jpgRatel wrote:My vrou het laas jaar vir my n klein biltong kas gekoop. Ek koop nou c graad vleis met geel vet en maak my eie sout en Peper biltong. Baie beter en baie goedkoper
Ek het altyd by Biltongden in Wolmeransstad gestop, laaste keer was nie so lekker nie, het vir my ‘n biltongdroeer gebou en gaan sommer more die C graad rump ophang vir eerste biltong oor Paasnaweek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Sien jy mors nie met die cholestrol strips nie !!!!! 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Lekker stuk steak . Die snit is dwars oor die grein van die spier gesny en ek sal stadig met die speserye en sout te werk gaan want dit sal vinnig in die weefsel pennetreer.JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/2b9c97e65e75ebcdb182d00a3e188523.jpgRatel wrote:My vrou het laas jaar vir my n klein biltong kas gekoop. Ek koop nou c graad vleis met geel vet en maak my eie sout en Peper biltong. Baie beter en baie goedkoper
Ek het altyd by Biltongden in Wolmeransstad gestop, laaste keer was nie so lekker nie, het vir my ‘n biltongdroeer gebou en gaan sommer more die C graad rump ophang vir eerste biltong oor Paasnaweek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die janks sny hulle Beef Jerky ook dwars met die grein.
DD
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Mense wil jul net mee deel, met my werk ry ek redelik die land vol. Stop gewoonlik op die plaaslike slaghuis om die biltong uit te toets soos ek deur die dorpe ry. Op Sannieshof, ja sop net of jy ry hom mis, is daar 'n biltong shop, Pumba's biltong. Die lekerste wat ek nog kon kry. Al ry ek 'n 100km draai dis die moeite werd.
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Ek koop ook gereeld by Meat World agv die spesiale aanbiedinge, soms net bietjie nat na my smaak maar dis hoe hulle verseker hulle maak nog geld.
As ek die dag lus het vir 'n bederfie gaan ek na die ou "Biltong @ZA" deesdae "Fleischerei" Baie lekker biltong van prima vleis snitte maar jy betaal daarvoor, was laas R395/kg toe ek daar was.
Daai biltong lyk soos tjops as jy dit sny
Life is tough in Africa...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Ek sien die prys op daai C graad is ook nie sleg nie. Vra die slagter om volgende keer vir jou 'n paar stukke van dieselfde vleis saam met die grein te sny.JJV wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190414/2b9c97e65e75ebcdb182d00a3e188523.jpgRatel wrote:My vrou het laas jaar vir my n klein biltong kas gekoop. Ek koop nou c graad vleis met geel vet en maak my eie sout en Peper biltong. Baie beter en baie goedkoper
Ek het altyd by Biltongden in Wolmeransstad gestop, laaste keer was nie so lekker nie, het vir my ‘n biltongdroeer gebou en gaan sommer more die C graad rump ophang vir eerste biltong oor Paasnaweek.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Maak 'n verskil
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Wat sal 'n redelike prys p/kg wees vir wilds biltong en droee wors?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4791
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Ek kan dink aan 'n paar oorsake: die eienaars het 'n resep gehad en vertrou dit toe aan 'n jonger/onervare persoon. Die maak dalk foute met tyd en hoeveelhede. Dan is daar ook 'n tendens waar mense se smaak sintuie afgestomp raak. Dit kan die slagter/biltong maker wees wat jaarliks sy biltong proe en begin dink dit het meer spesery of sout nodig. Ek eet baie min gegeurde skyfies soos die van Simba of Lays (as jy deur die bestandele kyk rek jou oë) maar ek is oortuig die goed word sterker gegeur as lank gelede.
Sout is 'n verslawende geur middel wat 'n goeie stimulant is om aptyt op te wek, dit is natuurlik ook die preserveer middel in die biltong. Maar nou kom nog geurmiddels en preserveer middels by wat 'n effek op die pallet het. Elke nasie op aarde het 'n ander tolleransie en smaak profiel - die Franse se kos is baie subtiel gegeur, waar die mense in Thailand se kos baie geurig en warm is.
Die beste biltong vir my is dun skywe pienk met geelvet bees wat net na sout proe met 'n ondertoon van swartpeper.
Wild donker rooi met koljander by.As jy nou nog daardie bees op 'n sny vars brood en met botter sit 
Sout is 'n verslawende geur middel wat 'n goeie stimulant is om aptyt op te wek, dit is natuurlik ook die preserveer middel in die biltong. Maar nou kom nog geurmiddels en preserveer middels by wat 'n effek op die pallet het. Elke nasie op aarde het 'n ander tolleransie en smaak profiel - die Franse se kos is baie subtiel gegeur, waar die mense in Thailand se kos baie geurig en warm is.
Die beste biltong vir my is dun skywe pienk met geelvet bees wat net na sout proe met 'n ondertoon van swartpeper.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Winkel en slaghuis biltong
Marius ek stem saam. Ons het gelukkig vir Andrew hier wat sy stories met die billies ken. Daarna moet n man maar rondsnuffel van dorp tot dorp.
My neukery is ek hou van my biltong met lekker geelvet en baie koljander, my beterhelfte nou weer nie te vet nie maar met baie sout op. As ek uit opsies raak koop ek ook maar bulk topside en maak my eie biltong na smaak.

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com