Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Ek het die laaste tyd opgemerk dat daar met elke paar skote 'n flyer is, het aan die begin nie veel aandag gegee aan dit nie, maar het nou agter gekom die "flyer" is "konstant". 2 skote naby mekaar hoog, dan 1 erens laer. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit iets is wat ek doen, want dit gebeur met verskillende gewere.
Het iemand al so patroon gesien, 2 hoog, 1 laag, is daar iemand wat my kan raad gee? Sien gister se target aangeheg
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=45048&mode=view
Het iemand al so patroon gesien, 2 hoog, 1 laag, is daar iemand wat my kan raad gee? Sien gister se target aangeheg
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=45048&mode=view
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Ek luister ook.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
As dit iets is wat jy doen dan moet jy dit nie doen nie, die flyer sal dan ook verdwyn.
My raad is egter om eerder 5 skoot groepe te skiet om 'n beter idee te kry. As ek na die teiken kyk lyk dit na ladingontwikkeling en of die 63.4 groep in beide gevalle die mooiste skiet sonder die twee hoog en een laag.
Seisoene is besig om te verander en dit mag dalk nodig wees dat jou ladings aangepas moet word vir die temperatuur, veral as jy op die rand van 'n node was?

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
More Theunodb,Theunodb wrote:Ek het die laaste tyd opgemerk dat daar met elke paar skote 'n flyer is, het aan die begin nie veel aandag gegee aan dit nie, maar het nou agter gekom die "flyer" is "konstant". 2 skote naby mekaar hoog, dan 1 erens laer. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit iets is wat ek doen, want dit gebeur met verskillende gewere.
Het iemand al so patroon gesien, 2 hoog, 1 laag, is daar iemand wat my kan raad gee? Sien gister se target aangeheg
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=45048&mode=view
Vertel bietjie meer in terme van jou skiet posisie, bipod, sandsakke, hoe lank tussen skote en hoe lank tussen groepe ens. En dan ook van die geweer, kaliber, kolf, herlaai of winkel amunisie?
Het jy al dat iemand anders met die geweer skiet, en watse resultate het hulle gekry?
Groete
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Hi Jaques,JacquesT (Stompe) wrote:More Theunodb,Theunodb wrote:Ek het die laaste tyd opgemerk dat daar met elke paar skote 'n flyer is, het aan die begin nie veel aandag gegee aan dit nie, maar het nou agter gekom die "flyer" is "konstant". 2 skote naby mekaar hoog, dan 1 erens laer. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit iets is wat ek doen, want dit gebeur met verskillende gewere.
Het iemand al so patroon gesien, 2 hoog, 1 laag, is daar iemand wat my kan raad gee? Sien gister se target aangeheg
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=45048&mode=view
Vertel bietjie meer in terme van jou skiet posisie, bipod, sandsakke, hoe lank tussen skote en hoe lank tussen groepe ens. En dan ook van die geweer, kaliber, kolf, herlaai of winkel amunisie?
Het jy al dat iemand anders met die geweer skiet, en watse resultate het hulle gekry?
Groete
Het hierdie van 'n bench af geskiet, tripod voor met sand sakkie agter, nie seker hoe om skiet posisie te verduidelik nie, kan wel se is heel gemaklik, voel nie of ek myself moet vors om stil te sit nie.
Het hierdie skote ongeveer 1 min uit mekaar geskiet. Het begin met 1 skoot in blok 1, papier 1, dan nog skoot papier 2, blok 1, dan weer terug paper 1, blok 1 toe. Het so gewissel tussen die eerste blok op die 2 papiere tot 6 skote geskiet was. Het dan 10 min gewag en selfde gedoen met blok 2 ens. Het oorspronklik 5 per CBO gelaai, maar was gelukkig met die skote en het besluit om net 3 te skiet (is nou spyt ek het nie maar al 5 geskiet nie)
Die geweer is 'n standaard CZ557 lux in 6.5x55, het self die patrone gelaai. Is nog besig met die lading onwikkeling
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13514
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
As ek raai sou ek se dit is heel moontlik hoe jy jou sakkie agter bestuur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Is die geweer se aksie gepak in die kolf?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Nee hy is standaard soos uit die fabriek. Dis ‘n jag geweer. Ek weet dis iets wat ek doen, dit het al met my gebeur met van my ander gewere ook.swc-tr wrote:Is die geweer se aksie gepak in die kolf?
Sal volgende keer meer fokus op wat ek met die sakkie agter doen tussen skote om te sien of dit die probleem oplos.
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Enige geweer, selfs jaggewere, baat daarby om gepak te word.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Theunodb wrote:Hi Jaques,JacquesT (Stompe) wrote:More Theunodb,Theunodb wrote:Ek het die laaste tyd opgemerk dat daar met elke paar skote 'n flyer is, het aan die begin nie veel aandag gegee aan dit nie, maar het nou agter gekom die "flyer" is "konstant". 2 skote naby mekaar hoog, dan 1 erens laer. Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit iets is wat ek doen, want dit gebeur met verskillende gewere.
Het iemand al so patroon gesien, 2 hoog, 1 laag, is daar iemand wat my kan raad gee? Sien gister se target aangeheg
https://www.jaracal.com/download/file.php?id=45048&mode=view
Vertel bietjie meer in terme van jou skiet posisie, bipod, sandsakke, hoe lank tussen skote en hoe lank tussen groepe ens. En dan ook van die geweer, kaliber, kolf, herlaai of winkel amunisie?
Het jy al dat iemand anders met die geweer skiet, en watse resultate het hulle gekry?
Groete
Het hierdie van 'n bench af geskiet, tripod voor met sand sakkie agter, nie seker hoe om skiet posisie te verduidelik nie, kan wel se is heel gemaklik, voel nie of ek myself moet vors om stil te sit nie.
Het hierdie skote ongeveer 1 min uit mekaar geskiet. Het begin met 1 skoot in blok 1, papier 1, dan nog skoot papier 2, blok 1, dan weer terug paper 1, blok 1 toe. Het so gewissel tussen die eerste blok op die 2 papiere tot 6 skote geskiet was. Het dan 10 min gewag en selfde gedoen met blok 2 ens. Het oorspronklik 5 per CBO gelaai, maar was gelukkig met die skote en het besluit om net 3 te skiet (is nou spyt ek het nie maar al 5 geskiet nie)
Die geweer is 'n standaard CZ557 lux in 6.5x55, het self die patrone gelaai. Is nog besig met die lading onwikkeling
Is ek dan reg om te sê dat jou flyers skoot 5 en 6 was en nie skoot 3 en 6 nie, MAW jou 2 flyers was eintlik agtereenopvolgende skote?
As jy daai 2 papiere oor mekaar sou sit gaan daai eerste 4 skote van blokke 1 jou 'n baie goeie groep gee.
Jy sê jy is besig met lading ontwikkeling, so persoonlik sou ek nie nou te veel daaroor bekommer het nie. Kry dalk 'n vriend om daai groepe te skiet in dieselfde orde as wat jy geskiet het, net om die geweer as probleem uit te skakel. Indien hy dieselfde kry sou ek kyk na die bedding en heat spots.
Groete
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Ja dis nogal 'n goeie een. Want ek weet van iemand wat hierdie probleem gehad het, en dit was omdat die loop nie reg ge-"bed" was nie. geberu dit met al die gewere waarmee jy skiet, of net met een of twee?
Of so iets
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Hi Theunodb,
Hoop dit gaan goed.
Ek het ook die probleem gehad.
Het raad gekry om die 2 aksie skroewe te togue.
Ek het eers by 15lb gestel en n paar skoete geskiet en dan weer gestel tot 20lb en weer geskiet, so aangegaan: 25lb, 30lb en gestop by 35lb waar ek die beste groep gekry het. Probeer dit, het vir my gewerk.

Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Menere, 'n beweging van slegs 0,2mm voor by jou loop is genoeg om jou 1 MOA te laat skuif.
Kyk ook na al die elemente wat nodig is om beter as MOA te skiet, dan is dit verstommend hoe presies die geweer eintlik skiet.
Kyk ook na al die elemente wat nodig is om beter as MOA te skiet, dan is dit verstommend hoe presies die geweer eintlik skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Jay-Jay gee goeie raad en ook die ander manne. Kan die bedding (of gebrek daaraan...) ook wees... Kyk ook dat jy jou wang elke keer op dieselfde plek sit teen die kolf, sodat jy elke keer dieselfde deur die teleskoop kyk.
Aim small, miss small
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
As ek mag vra die 63.1-64.3 wat is dit?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Laat iemand jou afneem met n foon/videokamera. Jy sal gou sien waar lê die fout.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Gaan hierdie verseker probeer! Dankie vir die raad!Jay Jay wrote:Hi Theunodb,
Hoop dit gaan goed.
Ek het ook die probleem gehad.
Het raad gekry om die 2 aksie skroewe te togue.
Ek het eers by 15lb gestel en n paar skoete geskiet en dan weer gestel tot 20lb en weer geskiet, so aangegaan: 25lb, 30lb en gestop by 35lb waar ek die beste groep gekry het. Probeer dit, het vir my gewerk.
Groete
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Hi Jaco,Jaco v Zyl wrote:As ek mag vra die 63.1-64.3 wat is dit?
Dis die lengte tot op die ogive.
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Daar lê jou antwoord ... onderandere kan TPL verstelling jou groepe laat gaan van vertikaal na rond na horisontale verspreidings.Theunodb wrote:Hi Jaco,Jaco v Zyl wrote:As ek mag vra die 63.1-64.3 wat is dit?
Dis die lengte tot op die ogive.
Replace your shooting diary!
http://www.worldofhunt.com
Ek sê weereens hierdie lyk soos ladingontwikkeling, kyk dus na die prentjie in geheel en moenie groepe uitsonder nie.
Die ander ouens se raad is nie onvanpas nie maar as ek na die spesefieke groepe kyk en ek sien mooi groepe en swakker groepe maar daar is iets anders by die rondtes hoekom soek jy die fout by jou?
Weereens kan die ander gewere 'n aanpassing in lading kort wat ook dieselfde doen?
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Hi Arnold, hierdie foto was die maklikste om aan te heg omdat ek die naweek geskiet het. Was toevallig een waar ek besig was met lading ontwikkeling. Wat nou ‘n extra faktor bysit. Die ander kere wat dit ook al gebeur het was met n ander geweer met gekoopte patrone.Arnold wrote:Daar lê jou antwoord ... onderandere kan TPL verstelling jou groepe laat gaan van vertikaal na rond na horisontale verspreidings.Theunodb wrote:Hi Jaco,Jaco v Zyl wrote:As ek mag vra die 63.1-64.3 wat is dit?
Dis die lengte tot op die ogive.
Replace your shooting diary!
http://www.worldofhunt.com
Ek sê weereens hierdie lyk soos ladingontwikkeling, kyk dus na die prentjie in geheel en moenie groepe uitsonder nie.
Die ander ouens se raad is nie onvanpas nie maar as ek na die spesefieke groepe kyk en ek sien mooi groepe en swakker groepe maar daar is iets anders by die rondtes hoekom soek jy die fout by jou?
Weereens kan die ander gewere 'n aanpassing in lading kort wat ook dieselfde doen?
Die rede hkm na Jay-Jay se voorstel leun is omdat ek al n paar keer die gewere heeltemal uitmekaar gehaal het om mooi skoon te maak. En moet bieg, het nie veel aandag gegee om seker te maak beide skroewe is presies dieselfde ge-torque nie.
Ek waardeer elke stukkie raad. Ek gaan met n volgende sessie seker maak al die patrone is presies dieselfde, gaan ook die torque verstel as dit nog steeds gebeur, en gaan meer aandag gee om dieselfde op te stel en te sit.
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Ps.
Groter vraag is egter gaan ek vir 4 want die groep is meer konstant, of vir 1 want ek het dalk iets verkeerd gedoen
Ek kan myself skop dat ek nie 5 skote per blok geskiet het nie
Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
Groter vraag is egter gaan ek vir 4 want die groep is meer konstant, of vir 1 want ek het dalk iets verkeerd gedoen

Ek kan myself skop dat ek nie 5 skote per blok geskiet het nie

Replace your shooting diary!
www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Onthou ook dat gekoopte ammo verskil in batches net soos dryfmiddel verskil en met gekoopte ammo sal meer skote in 'n groep ook baie meer waardevol wees.
Al wat ek sê is dat dit wat jy sê nie vir my duidelik is in die foto nie tensy jy dit daar wil sien maar dalk is dit die los aksie skroewe wat maak dat jou groepe van die rondtes met mates van 63.4mm jou mooi laat skiet
Al wat ek sê is dat dit wat jy sê nie vir my duidelik is in die foto nie tensy jy dit daar wil sien maar dalk is dit die los aksie skroewe wat maak dat jou groepe van die rondtes met mates van 63.4mm jou mooi laat skiet
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Gaan definitief meer skote in toekoms skiet!!! Dis my grootste fout!Arnold wrote:Onthou ook dat gekoopte ammo verskil in batches net soos dryfmiddel verskil en met gekoopte ammo sal meer skote in 'n groep ook baie meer waardevol wees.
Al wat ek sê is dat dit wat jy sê nie vir my duidelik is in die foto nie tensy jy dit daar wil sien maar dalk is dit die los aksie skroewe wat maak dat jou groepe van die rondtes met mates van 63.4mm jou mooi laat skiet
Kyk hierdie fotos van ‘n ander keer, weerens lading ontwikkeling wat ‘n ekstra faktor bysit. Maar steeds dieselfde “patroon” 2 naby met n flyer.
Sal in vervolg die skote nommer sodat ek weet watse nommer die flyer is.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190423/ca8a53c04914cca15f136189e7fd98f9.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190423/d13c35ac9f9c185a41ce6ca10bac5e4e.jpg
Replace your shooting diary!
http://www.worldofhunt.com
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Ek wil graag jou metodiek verstaan. Wissel jy beide TPL en lading of is al die teikens met een lading geskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wat doen ek verkeerd? Altyd 'n flyer
Dan is dit darem baie toevallig dat daai lading van 63.4mm vir 6 skote so mooi geskiet het 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk