Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am

Goeie dag almal.
Die laaste paar jaar gee ek my wildskarkaste by Meat World Alberton in om dit vir my te verwerk en ek het nog nooit enige probleme ondervind nie. Wil maar net uitvind miskien is hier rondom Alberton slaghuise wat baie goed is met die verwerking van wildsvleis. Ek laat my karkaste maar altyd in die gewone snitte opsny, wors, tjops, steak, mins en dan ook maar so bietjie biltong en droewors.
Baie dankie

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Hallo Duif,
Ek het jou n mail gestuur.
Cheers.
Ek het jou n mail gestuur.
Cheers.
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Hi Antonie,
Ek het geen mail gekry nie.
Groete
Ek het geen mail gekry nie.
Groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Hallo Duif,
Ek gee my vleis in by Willie se slaghuis in Alb-Noord.
Bewerk die biltong en droeewors baie goed.
Hy het blykbaar Shoprite se boerewors kompetisie al gewen met sy gewone
boere wors.
Net n waarskuwing hy is taamlik duur en ek het laas keer so biedjie met hom
n uitval gehad oor sy pryse.
Ek gee my vleis in by Willie se slaghuis in Alb-Noord.
Bewerk die biltong en droeewors baie goed.
Hy het blykbaar Shoprite se boerewors kompetisie al gewen met sy gewone
boere wors.
Net n waarskuwing hy is taamlik duur en ek het laas keer so biedjie met hom
n uitval gehad oor sy pryse.
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Dankie Antonie,
Ja ek ken hom, sy biltong is baie goed maar hy is bietjie duur. Die ander probleem weet nie of dit nog so is nie, ek moes my eie vleis aflaai, met die klein bokke is dit nie 'n probleem nie, maar met 'n blouwildebees het bietjie maar gesukkel.
Ja ek ken hom, sy biltong is baie goed maar hy is bietjie duur. Die ander probleem weet nie of dit nog so is nie, ek moes my eie vleis aflaai, met die klein bokke is dit nie 'n probleem nie, maar met 'n blouwildebees het bietjie maar gesukkel.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Hi.
As jy bietjie wil ry, is Karee slaghuis in Kempton park, Eland slaghuis in Boksburg puik.
Ook so effens aan die duurder kant, maar goed die moeite werd.
Rudie.
Sent from my LG-X230 using Tapatalk

30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Dankie Rudie,
Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.Duif wrote:Dankie Rudie,
Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Ek self hou maar verby.
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Ek wil netso biedjie hoor en jammer as ek nou die post "hi-jack" maar wat is n goeie of regte prys om te betaal vir bewerking.
Ek soek waarde vir geld. Nie cheap nie ook nie duur nie. Ek wil net weet ek is nie bed@nnerd nie?
Die een slagter charge my R26/kg en die ander R33/kg en ek kan regtig nie die verskil in smaak proe nie?
Dis nou labour en "materiaal" ingesluit.
Ek luister graag...
Ek soek waarde vir geld. Nie cheap nie ook nie duur nie. Ek wil net weet ek is nie bed@nnerd nie?
Die een slagter charge my R26/kg en die ander R33/kg en ek kan regtig nie die verskil in smaak proe nie?
Dis nou labour en "materiaal" ingesluit.
Ek luister graag...
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Goeie vraag sal ook graag wil weet???????Antonie wrote:Ek wil netso biedjie hoor en jammer as ek nou die post "hi-jack" maar wat is n goeie of regte prys om te betaal vir bewerking.
Ek soek waarde vir geld. Nie cheap nie ook nie duur nie. Ek wil net weet ek is nie bed@nnerd nie?
Die een slagter charge my R26/kg en die ander R33/kg en ek kan regtig nie die verskil in smaak proe nie?
Dis nou labour en "materiaal" ingesluit.
Ek luister graag...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?sako 30-06 wrote:Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.Duif wrote:Dankie Rudie,
Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Ek self hou maar verby.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.Duif wrote:Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?sako 30-06 wrote:Die eienaars van Karee en Eland slaghuise is broers.Duif wrote:Dankie Rudie,
Ej het al gehoor van Karee slaghuis, sal hulle miskien bietjie op die proef stel. Ek is nie so mal oor Eland slaghuis nie.
Ek self hou maar verby.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.
-
Duif
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Dankie kyk uit vir die PMsako 30-06 wrote: Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug![]()
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.
Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.
Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.
Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.
Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Ruan wat het daai Eland geweeg?ruaanb wrote:Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.
Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.
Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Presies wat ek gedink het...
My Swartwildebees wat 80kg geweeg het se bewerking was R2650. En ek het R3000 vir die bees betaal.
Daar was net biltong, droeewors, braaiwors en skenkels gesny uit die bok.
My Swartwildebees wat 80kg geweeg het se bewerking was R2650. En ek het R3000 vir die bees betaal.
Daar was net biltong, droeewors, braaiwors en skenkels gesny uit die bok.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
145kg - die 5kg wors is eintlik 5kg Ghoulash.sako 30-06 wrote:Ruan wat het daai Eland geweeg?ruaanb wrote:Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.
Die eland wat ek onlangs laat bewerk het daar het uitgewerk op R1700 vir verwerking.
50kg Maalvleis
20kg Nat biltong
15kg Nat wors
5kg Nat wors.
omtrent 14kg se Steaks
Biltong is gedroog deur slagter.
Steaks is heel gevacuum en toe het ek dit verouder vir 'n week. Dit toe laat opsny daar toe ek biltong gaan optel en weer gevacuum pack.
Biltong is gekerf en toe in 500gr pakkies gevacuum pack.
Maalvleis is verpak in 500gr pakkies.
Bene gesorteer en verpak in 2kg pakke. Dit vergemaklik die afkook baie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Eland bly maar vir my die beste vleis. Gaan self volgende naweek n Eland jag.ruaanb wrote:145kg - die 5kg wors is eintlik 5kg Ghoulash.sako 30-06 wrote:Ruan wat het daai Eland geweeg?ruaanb wrote:Ek betaal hier in die Kaap R7.50 per kg karkas ingeweeg en dan kom die res by.

Ons betaal vir verwerking so tussen R20 en R25/kg karkas gewig.
Vlakvark is natuurlik duurder.

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?[/quote]
Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.[/quote]
Hi Tienie,
Is dit Martin wat jou vleis doen?
Ek doen al vir so 5 jaar my vleis by n klein slaghuisie in Northmead Benoni.
Nog net goeie diens gekry en ek kry al my vleis weer terug
Ek stuur vir jou n PM met die nommer.[/quote]
Hi Tienie,
Is dit Martin wat jou vleis doen?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Betroubare Vleis verwerking rondom Alberton
Hi JacquesJacquesT (Stompe) wrote:Dankie "Sako30-06", dan gaan ek maar verby hou, ek sien jy is van Boksburg, wie doen jou vleis as ek mag vrae?
Die man se naam is Kobus.