Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
More manne, het gister weer wilde makoue gaan skiet. Ek is verbaas oor die getalle praat van duisende en oordryf nie. Weet hulle verwoes jong koring lande, wonder net hoekom mens so min jagters daar kry wat hulle skiet.
Ek kla nie die volgende paar naweke is ons elke Saterdag daar.
Ek kla nie die volgende paar naweke is ons elke Saterdag daar.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wilde Makoue probleem is Wes Kaap of nie
Praat met Gawie. Hy is gereeld op hul spoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
hulle is n probleem so roer hulle
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
My dogter 250m skoot.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Daai koeêls klap so lekker op hulle!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Ons ken te min boere anders was daar seker meer jagters besig 
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Sal self ook nie omgee vir so uitnodiging nieArnold wrote:Ons ken te min boere anders was daar seker meer jagters besig
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Die probleem is maar soos op enige ander plek waar jy probleem diere moet aanspreek.
Een boer is gretig, maar dan is sy twee buurmanne anti-jag en skiet. Ja, daar bestaan sulke koring boere ook.
Net so is daar baie cowboys wat alles voor die voet doodskiet.
Patryse, poelpetane en alles wat beweeg of vlieg.
Dit het my en my skietmaat amper 8 jaar gevat om toegang tot 'n sekere blok plase te kry en nodat ons die grondeienaars se toestemming en vertroue het, het ons vrye toegang tot hul grond. Ons reël so nou en dan 'n skietdag vir ons vriende, maar soos enige ander pes hou hul nooit by die afgespreekte plek en tyd nie.
Dus nou die makoue; nie ons vriende nie.
Met alles wat nou hier in die Boland gebeur rondom plaasaanvalle is almal redelik paraat en as daar 'n skoot klap gons die radios en die Whatsapp groepe. Dit kos dus redelike rompslomp om voor die tyd almal in die omgewing in kennis te stel anders word jy vinnig deur die plaaswag en die polisie gekonfronteer.
Ek wag vir julle PM's, maar die bakkie is vol vir die volgende 2 maande en my drywer herstel nog van 'n knievervanging, so daar is my storie. Ek belowe niks.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Daar is n fantastiese wilde makou jag wat elke jaar aangebied word ten bate van die NG Kerk Riebeek Wes. Dit is in Julie. Sal gou datums kry en laat weet.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Wilde makou, kolgaans en tarrentaal is 'n verpesting hier in Bredasdorp/Napier omgewing. Graan en canola boere kry swaar. Ek help natuurlik met graagte waar ek kan en die plaaswerkers waardeer die ekstra vleisie.
-
satdiverlouis
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Feb 05, 2020 10:54 am
Re: Wilde Makoue probleem in Wes Kaap of nie
Naan manne. Vang nou n ou post hier. Hoop alles loop mooi. Ek wou graag hoor by julle of julle plek het vir nog n man? ek bly in Stellenbosch huidiglik. Ek was nou vir 2 Jaar in Bloemfontein. Ek skiet gereeld deur die week en naweke. My werk laat my toe om te gaan wanneer ek wil wanneer ek tuis is.
Ek hoor graag van julle.
Groetnis
Louis
Sent from my MI 8 Lite using Tapatalk
Ek hoor graag van julle.
Groetnis
Louis
Sent from my MI 8 Lite using Tapatalk