herlisensiering van A15 na A16
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 484
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
herlisensiering van A15 na A16
Wil graag hoor of iemand al deur die proses was om aansoek te doen vir herlisensiering van 'n A15 lisensie na A 16 lisensie? My plaaslike DFR het bloot gese gewone herlisensiering aansoek maar om net op die vorm aan te dui nou A16 en heg endossement aan...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: herlisensiering van A15 na A16
As ek na die wet kyk dan is al die wapens wat jy besit as toegewyde persoon i.t.v. Art 16 gemagtig. Artikel 15 is dan nie meer van toepassing op jou nie. Die toegewyde status magtig jou om meer as 4 te hê en daarom is Art 15 irrelevant. Jy moet net sorg dat jou status behoue bly sodat jy nie terugval na Art 15 nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 484
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: herlisensiering van A15 na A16
Dankie. My rede vir die omskakeling is omdat ek 'n A13 wapen wil aanskaf. Die wet se jy mag net 4 lisensies he onder A15 of 3 onder A15 en 1 met A13 (Artikel 15 (3)(a) & (b)).
Ek is bewus ek kan sommer net die nuwe wapen lisensieer onder A16 maar ek wil graag vir my eie redes die roete volg met 13. Daarom die vraag van hernuwing van A15 na A16.
Ek is bewus ek kan sommer net die nuwe wapen lisensieer onder A16 maar ek wil graag vir my eie redes die roete volg met 13. Daarom die vraag van hernuwing van A15 na A16.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: herlisensiering van A15 na A16
Het jy wel toegewyde status?

Ek het ja