Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Ogies

Re: Nuwe aansluitings

Post by Ogies »

My naam is Karmen,ek bly op Uitenhage. Ek het verlede jaar klaar gmaak met skool. Ek was 12jaar toe ek  my eerste springbok gskied het met 3006 en het die lewer ook geeet.        Groete Ogies 
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Christo Els »

Nou toe
Baie welkom aan al die manne en dames wat die afgelope tyd aan gesluit het.
Vra maar die vrae en luister na die raad.

Verder gesels lekker saam en geniet dit.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

welkom karmen

welkom hier.  ek en my seun bly ook in uitenhage en hy het ook so pas aangesluit onder BLOUVALKIE

lekker jag en saam gesels

pitsmit en blouvalkie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jagtersdok »

welkom

Al die nuwes van die afgelope tyd

neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wiehan111 »

Kerels

Ek wonder op hoeveel lede staan ons al ?
25-06 Savage Tactical
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FE »

Aangenaam aan almal,

'n Vriend het my voorgestel aan die Forum, en sover geniet ek dit wat ek sien. Lyk my ek sal vir al my onopgeloste vra hier antwoorde kry.

Groete

Edmund
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Monrique (SJ) »

FE


Baie welkom hier by ons en hoop dat jy sommer n lekker joyride sal he.

Groetnis
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by junglejulian »

naand aan almal.
ek is julian engelbrecht van bloemfontein.is nou so 7jaar in die vrystaat.het groot geword in die noord transvaal.lees maar net altyd op die forum omrede ek redelik rekenaar skrik is.jag met als van swartkruit tot handwapen en geweer.werk eintlik net om my skiet en jag verslawing te finansier.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Marais »

WELKOM alle nuwe manne en maninne, hoop julle like........

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOUVALKIE »

welkom al die ooms hoop julle geniet dit hier

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
rjb

Re: Nuwe aansluitings

Post by rjb »

middag manne,

vandag aangesluit, bly hier in Durbanville in die Weskaap maar skree gelukkig nie vir die Stormers nie! :angel:
Doen baie R&S hengel en probeer om so 1of 2 keer per jaar darem 'n stukkie springbok biltong te gaan haal.
Gooi lood met 'n 6mm Musgrave wat ek as 'n verjaardag geskenk by my pa gekry het toe ek 9 jaar oud was.

regte naam is ruaan

Groetnis
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by martinf »

Hallo an almal

Wil my self maar net voorstel aan almal as 'n newbie hier by julle.

Ek het van die forum gehoor by 'n vriend. Dit is regtig baie nice.

Ek is maar soos meeste van julle 'n biltong jagter en geniet dit om al die stories en ionformasie wat julle plaas te lees. Dit is regtig baie great.
Net speit ek het nou eers die forum ge join.

Ek sien uit na alle toekomstige informasie wat daar beskikbaar sal wees hierop

By voorbaat dankie

Groete

Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

Hallo Martin,
Baie welkom!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom martin welkom hier en geniet dit

maak mooi

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 3006 »

Hallo daar.

Ek is van die wesrand deel van SAJWV en geniet die forum baie.
Ek geniet my skyfskiet en jag eweveel en leer elke dag nog iets nuuts.

Groete
Cobus
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ghoon »

Hallo my naam is Gerrit Lessing woon in Burgersfort ,werk in Burgersfort.Het so 4 jaar gelede eers begin jag 30-06 gekoop wag 3jaar al vir lis.,koop toe muzzleloaders en begin jag, love kruit reuk.Jan 2010 vriend my met mathw boog laat skiet ,2 weke later koop ek hoyt turbohawk en my boogjag begin.Soos julle seker weet bly ek in DIE kudu meka van suid afrika,het die jaar my eerste bul geskiet-boog,52 duim,twee weke later gaan ek vir monstervark,te koud net voor ek wil oppak loop 44duimer in .Hoyt het ook die pragdier net sowat 60m laat strol toe hy rustig omkantel ,op die plaas loop nog groot bulle rond.Het ook takbok by oribi safaris die jaar geskiet w/s wat n belewenis net so mooi bok 23duim as ek reg meet.

Wel dit is my bekendstelling,mal oor natuur en mal oor jag.
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DawieKotze »

Baie welkom 3006 en ghoon!

Geniet dit!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by henried »

My naam is Henrie Degenaar, woon in Vanderbijlpark.

Is n boogjagter, maar het verlede jaar n eland met n 30-06 geskiet.

Ek het verwysings vir n plaas gesoek, en Blok het vir my 2 links na die site gestuur.

Sal graag meer wil leer.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gerhard »

Hallo Henrie,

Welkom man.  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Henrie

Baie welkom hier, Jy gaan dit baie geniet. Jy sal sien heelwat van die manne hier is boog jagters ook en hier is n boogjag afdeling ook, veral Gerhard is n man met baie kennis op die gebied.

Geniet hom

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 2.1 »

henried wrote: My naam is Henrie Degenaar, woon in Vanderbijlpark.

Is n boogjagter, maar het verlede jaar n eland met n 30-06 geskiet.

Ek het verwysings vir n plaas gesoek, en Blok het vir my 2 links na die site gestuur.

Sal graag meer wil leer.
Hello en baie welkom.
Baie gaan jy beslis hier leer. Ek is self 'n nuweling en het al klaar meer geleer as wat ek gedink het. Hief is regtig mense wat kan help met byna enige iets. Hoop jy geniet die forum saam met ons.

Groete
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by JF. SCHOEVERS »

Goie dag manne ek is Jannie Schoevers, ek is van Klerksdorp ek is nou al so paar dae op die forum en geniet dit vreeslik om al die goed telees waar oor ek vrae het wil baie meer leer oor jakkals roep en rooikatte. Ek gaan so nou en dan uit om n paar van die gediertes om tedop op n paar boere in ons omgewing se plase en geniet dit vreeslik...

Baie dankie vir n wonderlike forum glo ek sal dit baie geniet en baie rond snuffel soos ek vrae het en vir al die ervare jagters se menings vra asb
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Aan al die manne wat die afgelope tyd aangesluit het wil ek net se baie welkom en geniet dit terdee!

Raak sommer vinnig deel van die familie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wilson »

baie welkom, as ek sien is daar nuwe manne, hoop julle geniet die familie gevoel wat ons hier het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by DawieKotze »

Aan al die nuwe manne afgelope tyd............

Baie welkom en geniet dit hier - baie nice manne hier wat baie weet!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Post Reply