Elke nou en dan loop als net reg
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Elke nou en dan loop als net reg
Middag Almal
Ek dog ek kom deel met julle my Geluk van die naweek.
Elke nou en dan kry mens iets wat spook met jou, hy word jou nemesis en jy wonder baie oor waneer jy hom gaan uitoorle of weer raakloop.
Hierdie vark het ek n paar keer in die laste 2 jaar gesien maar hom nog nooit op een van my kameras gekry nie.
Ek was gelukkig om hom Sondag middag toe ek gaan lek uitgooi raak te ry.
Hy mag dalk nie die grootste wees nie maar sy karakter en die feit dat ek hom so lank soek maak hom baie spesiaal vir my.
Ek kry nie fotos klein genoeg nie, iemand wat dalk kan help om hulle te laai asb?

- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Hier is hy my vriend.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Darem n bul vark
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Dankie maat
Sal seker sometime moet bykom met hier slim goed
Sal seker sometime moet bykom met hier slim goed
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Nice...
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Baie mooi vark daai ! Ek het 'n sagte plek vir sulke unieke goed soos die een met die stomp tand, of 'n bok met 'n krom of kort of skewe horing.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Dis hoe n vark moet lyk!!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
'n Monster in my oë
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Mnr vark daai! Baie geluk aan die jagter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Baie geluk!!!
Ek is versot oor afhoring of tand wild. Glo dit is die diere om uit jou teel sisteem te kry en in jou vrieskas.
Ek is versot oor afhoring of tand wild. Glo dit is die diere om uit jou teel sisteem te kry en in jou vrieskas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Geluk dit is n besonderse vark.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Prag vark!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Baie geluk Dave.
Daai vark is rerig iets besonders.
Daai vark is rerig iets besonders.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Elke nou en dan loop als net reg
Mooi vark, hoe het sy kondisie gelyk die foto wys nie mooi sy lyf nie. Die vark het al hele paar jaar agter sy rug.