Goeie dag almal.
Ek wil hoor of iemand dalk weet van n plek waar ons watervoels kan gaan skiet? ons is van Johannesburg maar sal nie omgee in so 300km radius te jag nie.
Ek hoor graag van julle.
Vriendelike groete
Jacques Pieterse
Watervoel jag plek GESOEK
-
jakkalspietersielie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Watervoel jag plek GESOEK
Jacques,
Jy sal suid moet kyk en die proklamasies mooi moet bestudeer omdat die provinsies se proklamasies verskil. Die Watervoêl jagseisoen in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes het 31 Julie gesluit.
Jy sal suid moet kyk en die proklamasies mooi moet bestudeer omdat die provinsies se proklamasies verskil. Die Watervoêl jagseisoen in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes het 31 Julie gesluit.