My eerste Swart Wildebees!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Hallo julle,

Ek het die naweek kans gekry om my eerste swart wildebees te skiet.  Wou een af merk op my spesie lys en saterdag het ek 'n baie mooi een gekap.  Was geskiet met my 7mm Rem Mag en 162gr punte. 

Ons moes lank eers met die verkykers een uitsoek wat die moeite werd sou wees om te skiet. 

Ons wag ook net vir die rowland ward measurer, maar soos wat ons kon meet score hy baie goed op rowland en sci.

Groetnis!!

Marno
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Gerhard »

Baie netjies man!!!

Geluk!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dankie Gerhard!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Dawid »

Baie geluk Marno.......Dis n mooie.

Geduld bring resultate.......wats volgende op die lys?
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dawid wrote:
Baie geluk Marno.......Dis n mooie.

Geduld bring resultate.......wats volgende op die lys?
Dankie oom Dawid,

Volgende is 'n ou eland bul wat ek moet gaan uithaal in die volgende paar weke.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Dawid »

Ou bul kan nogals n kalant raak want hy`t jaare se ervaring, dink jy kan jou maar regmaak vir n lekker stappie want eland is beslis nie dom nie.

Sterkte en en hoop jy kry hom dis heerlike vleis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dawid wrote:
Ou bul kan nogals n kalant raak want hy`t jaare se ervaring, dink jy kan jou maar regmaak vir n lekker stappie want eland is beslis nie dom nie.

Sterkte en en hoop jy kry hom dis heerlike vleis
Ja nee daai is nou die waarheid.  Ek het nou die dag seker amper 15km geloop agter daai eland koei wat ek uithgehaal het. 
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by .::Alwyn-U::. »

lekker Marno, mooi gegooi
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dankie Alwyn!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Evert »

Baie Geluk Marno

Dis n mooi een
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Thanks man!

Ja nee ek is baie gelukkig met hom.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by BLOK »

Mooi gegooi, baie geluk.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dankie Blok!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by erx »

Hi marno, geluk mater, sommer 'n mooi bees daai.
Ek weet nie hoekom, maar ek hou baie van die outjies se jag, ek het ook nog net een geskiet, en wil graag weer.
Myne gekap met my 7mm Rem Mag met 175grein punte op so net oor die 300 tree.
Hy het 93kg uitgeslag, die horings het die aand saammet die volk verdwyn, so kon nie meet.

[img width=560 height=420]http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_0209.jpg[/img]

Groete
erx
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Hi erx,

Baie dankie man!  Daai is 'n mooi een op die foto!!!

Daai een van my het ook net so onder die 95kg uitgeslag. 

Daar was een bul wat se horings groter as die een sin was wat ek geskiet het, maar sy lyf was nie so groot nie.  Ou bul, toe kies ek maar die een wat ek geskiet het.

o ja, het vergeet jy het mos presies so Steyr Mannlicher 7mm Rem Mag soos myne..
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by erx »

Myne is Sako Finbear
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Oh ok.  Ek gaan nou 175gr begin laai vir myne ook.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by PITSMIT »

mooi marno

lekker gegooi daar ou mater

laat weet ons wat is die finale meting en scores as jy dit gekry het

DJ
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Sal defnitief so maak oom Jackie!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Hugov »

Baie mooi!
Gaan hopelik Augustus ook ene klop. Hoe proe die manne?
Groetnis H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Hulle se die vleis is baie lekker!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Dewie »

Halo oom

Geluk met die bwb

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Dankie Dewie!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Hunter xxx

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by Hunter xxx »

Mooi Manne dit is n baie mooi bees daardie net jammer hy is nie Blou nie :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Hunter
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My eerste Swart Wildebees!

Post by marno »

Hunter xxx wrote: Mooi Manne dit is n baie mooi bees daardie net jammer hy is nie Blou nie :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Hunter
Hehehe.  Ek het al Rowland bloue so moes maar die een ook op die lys merk.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Post Reply