More manne
Ek weet nie of hier reeds so draad is nie maar ek het gedink om die een te begin sodat manne wat belangstel lekker kan kom lees en leer.
Meeste van ons LA manne het gewoonlik n DOPE boek by hom om so die data van die dag neer te skryf en wat jy geleer het. Ek self is skuldig om hom nie altyd saam te vat nie en dit is belangrik oor jou foon enige tyd van die dag kan kalf terwyl jy op die baan le.
Die boek bestaan uit baie waardevolle inligting soos DA, wind rigting, skoot plasing, tempratuur en nog vele meer.
Kom na die dag op die baan en se wat jy geleer het en wat die wind jou geleer het. Ek dink hier kan n hele paar goeie wenke uitkom en mense kan baie leer hier uit.
Ek is nou nie een van die top skuts nie maar ek sal alles deel wat ek geleer het.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dag op die skietbaan
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Dag op die skietbaan
I'm just getting started in the LR thing, thank you for starting this thread, I will be following.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Dag op die skietbaan
Net so om die bespreking aan die gang te kry.
Hieronder is my DOPE sheet wat ek gebruik. Ek skiet op elke afstand 'n coldbore en dan onmiddellik daarna 'n 2de skoot en teken alles aan. Vir my help dit om elke keer te let op die veranderlikes as ek dit neerskryf, anders vergeet ek daarvan. Na die 2 skote, wag ek gewoonlik 15-20min vir my loop om af te koel (sodat ek in effek weer 'n CB skoot kan skiet) en ook vir die toestande om te verander. Ek let ook op enige verskille tussen my app en die werklike verstelling, sodat mens kan bepaal waarom dit nie ooreengestem het nie...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small