MDT Oryx - enige praktiese ervaring
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Hi manne
Ek het die naweek aan my eerste veldskiet deelgeneem en die gogga het BEHOORLIK gebyt! Ek wil graag 'n roer aanskaf spesifiek vir die doel en loer nou na die verskillende "chassis" opsies. Het enigiemand praktiese ervaring met die Oryx? Enige alternatiewe voorstel?

All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Ek het een op my Howa en so paar skote geskiet net voor ek verkoop het. Wat wil jy als weet? Ek het die warrior chassis voor hom gehad. Was op my een jak roer. Baie lekker chassis en baie goeie waarde vir geld. Niks bells and whistels nie. Net 'n plain chassis wat die job doen. Ek is 'n MDT aanstaander en ek dink vir sy prys gaan jy sukkel om hom te klop.
Hulle dra nou nie lekker vir stap kag nie, maar vir kompetisie kan jy maar koop
Hulle dra nou nie lekker vir stap kag nie, maar vir kompetisie kan jy maar koop
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Ek het een op die .204 en het een vir dir SLR ook gekry. Beste waarde vir geld in my oë.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Dankie vir die terugvoer Malan. Ek wil hom uitsluitlik vir kompetisie (veldskiet) gebruik. My vraag spruit voort bloot uit die feit dat ek onervare is en nie weet waarna mens moet kyk in 'n platform nie. Tans skiet ek met my gewone hout kolf 243, maar dit wil voorkom die ouens wat ernstig skiet het die meer moderne tipe "chassis" kolwe. My aanname is dat die ventilasie die loop beter afkoel en dat die basisse meer stabiel is vir die aksie en dus beter akkuraatheid. Ek neem ook aan die plat basis werk lekker as jy die kolf op verskillende oppervlaktes moet neersit?Malan123 wrote:Ek het een op my Howa en so paar skote geskiet net voor ek verkoop het. Wat wil jy als weet? Ek het die warrior chassis voor hom gehad. Was op my een jak roer. Baie lekker chassis en baie goeie waarde vir geld. Niks bells and whistels nie. Net 'n plain chassis wat die job doen. Ek is 'n MDT aanstaander en ek dink vir sy prys gaan jy sukkel om hom te klop.
Hulle dra nou nie lekker vir stap kag nie, maar vir kompetisie kan jy maar koop
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Dankie vir die terugvoer Jankraay! Ek sien daai 204's skiet lekker plat! Neem aan hy sal lekker werk in Velskiet?jankraay wrote:Ek het een op die .204 en het een vir dir SLR ook gekry. Beste waarde vir geld in my oë.
Sent from my iPhone using Tapatalk
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Die chassis ja maar die .204 nie so lekker nie. Die wind gaan hom pak gee as jy hom nie verstaan nie. Ek sou eerder n 22-250/6mm vir daai tipe skiet gebruik.Fafa wrote:Dankie vir die terugvoer Jankraay! Ek sien daai 204's skiet lekker plat! Neem aan hy sal lekker werk in Velskiet?jankraay wrote:Ek het een op die .204 en het een vir dir SLR ook gekry. Beste waarde vir geld in my oë.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Chassis is nie idiaal vir veldskiet nie.
Daar is nie baie manne wat met hulle die tiepe skiete doen nie.
Kry eerder n Boyds Pro varmint, Grs hout of Berzerk kolf.
Die hout kolwe kan jy iets op plak om hom te skerm en die berzerk het klaar alles op.
Die chassis is gewoontlik te swaar en gly te maklik van russe of.
PRS is meer die chassis se game.
204 werk lekker vir veldskiet as jy kan wind lees.
Skiet lekker plat so as jy n afstand bietjie verkeerd skat help dit.
Groete
Jacques

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Also have a look at the KRG Bravo. I have only had mine for a couple of weeks but I am super impressed with it. It is very steady and very comfortable to shoot.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Dankie vir die advies Jacques. Verstaan ek jou reg as jy se die nadeel van die Oryx teenoor die ander wat jy hier genoem het is die gewig?Toyrsi wrote:Chassis is nie idiaal vir veldskiet nie.
Daar is nie baie manne wat met hulle die tiepe skiete doen nie.
Kry eerder n Boyds Pro varmint, Grs hout of Berzerk kolf.
Die hout kolwe kan jy iets op plak om hom te skerm en die berzerk het klaar alles op.
Die chassis is gewoontlik te swaar en gly te maklik van russe of.
PRS is meer die chassis se game.
204 werk lekker vir veldskiet as jy kan wind lees.
Skiet lekker plat so as jy n afstand bietjie verkeerd skat help dit.
Groete
Jacques
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Die gewig en die dat hy so glad is.
Jy gaan oor klomp oppervlaktes skiet en die klof gaan nooit wil stil le nie.
Jy soek iets wat nie gaan gly oor alles nie.
Dis makliker om jou aandag aan die mik en afdruk van die skoot te hou as jy nie die hele tyd die kolf moet keer dat hy gly nie.
Die Berzerk het so sagte rubber silikoon laag voor wat baie vir die help.
In ons hele groep is daar net 1 chassis.
Maar mense verskil mos. So probeer om n paar te toets en kyk wat werk vir jou.

Last edited by Toyrsi on Tue Sep 10, 2019 1:39 pm, edited 1 time in total.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Fafa
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Tue Jul 31, 2018 8:02 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Dit maak sin - dankie JacquesToyrsi wrote:Die gewig en die dat hy so glad is.
Jy gaan oor klomp oppervlaktes skiet en die klof gaan nooit wil stil le nie.
Jy soek iets wat nie gaan gly oor alles nie.
Dis makliker om jou aandag aan die mik en afdruk van die skoot te hou as jy nie die hele tyd die kolf moet keer dat hy gly nie.
Die Berzerk het so sagte rubber silikoon laag voor wat baie vir die help.
In ons hele groep is daar net 1 chassis.
All I need is one more gun. Preferably a Blaser 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Ja, kyk maar na die top manne en jy sal nie chassis gewere sien nie.
https://scontent-amt2-1.xx.fbcdn.net/v/t31.0-8/22555362_1515344561883713_2042420929949385264_o.jpg?_nc_cat=106&_nc_oc=AQmGOy0QejxcOaN1liSMqdqfWhDyfArHysEJwYITOXc1URaZKbontGmXlYeM83kQVgg&_nc_ht=scontent-amt2-1.xx&oh=8f828f9a55f7cf097e4353eecf4b1879&oe=5E0AE10F
https://scontent-amt2-1.xx.fbcdn.net/v/t31.0-8/22555362_1515344561883713_2042420929949385264_o.jpg?_nc_cat=106&_nc_oc=AQmGOy0QejxcOaN1liSMqdqfWhDyfArHysEJwYITOXc1URaZKbontGmXlYeM83kQVgg&_nc_ht=scontent-amt2-1.xx&oh=8f828f9a55f7cf097e4353eecf4b1879&oe=5E0AE10F
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
'n Chassis kan dalk meer veeldoelig wees en ek sou nie skroom om met 'n chassis soos die MDT ESS te gaan veldskiet doen nie 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13520
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Builders warehouse hou sulke dun rubber aan. Dit werk baie lekker op enige kolf/ chassis om bietjie "grip" te gee.Capt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Natuurlik kan jy.Capt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Ek deel maar net my gevoel en dit is hoekom ek gese het gebruik wat jou pas.
Toets n paar en besluit self. Dit is net snaaks dat min manne in die veldskiet game hulle nie gebruik nie.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Baie van die top manne sou op een of ander stadium seker al 'n GRS kolf van Safari af gewen het of daarmee geborg wees. Baie ander manne gebruik wat die top skuts gebruik want hulle sien dan dit werk. So die bemarking van Safari vir GRS en Savage werk beslis
Baie manne verkies egter bloot 'n kolf en dit kan mens sien as mens na die toerusting kyk wat die Amerikaners in PRS en NRL gebruik en selfs daar is daar steeds baie manne wat kolwe gebruik instede van 'n chassis. Daar is definitief 'n ander gevoel aan 'n kolf en persoonlik hou ek van beide kolwe en 'n lekker chassis

Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13520
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Apie wrote:Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee ek weet nie die laat ek vra, ek het nog nooit die behoefte gehad om tape om n kolf te draai nie maar mens kan seker iets met n rubberige laag kry wat sal help vir daai kolf wat gly. Wel hier in JHB sal mens seker so iets kan soek daar in Lichtenburg kry julle net Sellotape
Last edited by Capt. Yoda on Thu Sep 12, 2019 8:08 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Daai is hoe ek dit ook oorspronklik verstaan het.Apie wrote:Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Ons het tot al daktyp die kant pappieCapt. Oblivious wrote:Apie wrote:Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nee ek weet nie die laat ek vra, ek het nog nooit die behoefte gehad om tape om n kolf te draai nie maar mens kan seker iets met n rubberige laag kry wat sal help vir daai kolf wat gly. Wel hier in JHB sal mens seker so iets kan soek daar in Lichtenburg kry julle net Sellotape
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Gewone "tape" help om kolf te beskerm. Al hoe meer ouens plak nou eerder dun rubber strook op hulle kolwe. Di help as jy teen iets moet druk dat kolf nie so baie rondgly nie, soos 'n regop paal of "wigwam"Apie wrote:Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Weet jy dalk waar mens so iets kry en wat die produk naam is Gian?Gian_dP wrote:Gewone "tape" help om kolf te beskerm. Al hoe meer ouens plak nou eerder dun rubber strook op hulle kolwe. Di help as jy teen iets moet druk dat kolf nie so baie rondgly nie, soos 'n regop paal of "wigwam"Apie wrote:Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir gripCapt. Oblivious wrote:Nou daai tape wat die manne so orals oor plak, kan mens nie van dit op n Chassis plak om hom "taaier" te maak laat hy nie so maklik gly nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Baie hardeware winkels hou dit aan. Builders Warehouse hou dit aan op n groot rol, verkoop per meter.Apie wrote:Weet jy dalk waar mens so iets kry en wat die produk naam is Gian?Gian_dP wrote:Gewone "tape" help om kolf te beskerm. Al hoe meer ouens plak nou eerder dun rubber strook op hulle kolwe. Di help as jy teen iets moet druk dat kolf nie so baie rondgly nie, soos 'n regop paal of "wigwam"Apie wrote: Ek dink daai tape is meer om die kolwe se ‘finish’ te beskerm as vir grip
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: MDT Oryx - enige praktiese ervaring
Wat prys hulle in vergelyking met n Warrior?jankraay wrote:Ek het een op die .204 en het een vir dir SLR ook gekry. Beste waarde vir geld in my oë.
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR