Hi Manne,
Die Leica's gee mos n' hoeklesing vir jou as jy iets point/range op of afdraende, myne om een of ander rede gee my -28 grade as ek hom gelyk op n' tafel hou, daar is hy veronderstel om 0 grade te lees.
Ek het al die batery uit gehaal en weer terug gesit maar hy doen dit nog steeds, konstant op -28 grade, wat kan die fout wees?
Groete,
Klopper
Leica 1600B hoek lesing verkeerd
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Leica 1600B hoek lesing verkeerd
Die helling sensor is moontlik Mike Tango of daar is ander probleem met die elektronika. Kontak Leica en vind uit - hulle het moontlik 'n foutrapportering op hul webtuiste.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Leica 1600B hoek lesing verkeerd
Is jy seker dit is die helling wat hy aandui en nie die temperatuur nie?Klopper wrote:Hi Manne,
Die Leica's gee mos n' hoeklesing vir jou as jy iets point/range op of afdraende, myne om een of ander rede gee my -28 grade as ek hom gelyk op n' tafel hou, daar is hy veronderstel om 0 grade te lees.
Ek het al die batery uit gehaal en weer terug gesit maar hy doen dit nog steeds, konstant op -28 grade, wat kan die fout wees?
Groete,
Klopper
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Leica 1600B hoek lesing verkeerd
Ek is nogal baie seker, want ek kry meer as een lesing, die -28, 24 en 25.55, die laaste neem ek aan is inHG.Gawie(13mm) wrote:Is jy seker dit is die helling wat hy aandui en nie die temperatuur nie?Klopper wrote:Hi Manne,
Die Leica's gee mos n' hoeklesing vir jou as jy iets point/range op of afdraende, myne om een of ander rede gee my -28 grade as ek hom gelyk op n' tafel hou, daar is hy veronderstel om 0 grade te lees.
Ek het al die batery uit gehaal en weer terug gesit maar hy doen dit nog steeds, konstant op -28 grade, wat kan die fout wees?
Groete,
Klopper
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Leica 1600B hoek lesing verkeerd
Nee wat, dan is hy fubar!
Slaan hom met 'n hammer. As dit nie werk nie, moet dit 'n elektriese fout wees.
Slaan hom met 'n hammer. As dit nie werk nie, moet dit 'n elektriese fout wees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Leica 1600B hoek lesing verkeerd
Haha, thanks manne maar ek gaan liewer nie die hammer ding doen nie....