middag
ek is opsoek na 'n 12ga s/s of 20ga s/s te koop of te ruil vir 'n Emilio Rizzini 30 duim o/u
groete
12ga s/s
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 12ga s/s
Hi Bushunt. Wat sal die waarde van jou O/U wees??Glo dit sal help as iemand daarna wil kyk.
