Netjies bok daai. Geluk!
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Vaal ribbok
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Vaal ribbok
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vaal ribbok
Baie dankie oom, ek is ook heel trots op die langoor bokkie.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2154
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vaal ribbok
Ek hou glad nie daarvan om een bok se horings en 'n ander een se vel te gebruik nie. Dis nie dieselfde bok nie en vir my 'n bietjie "fake". Ek sou net van die horings 'n skull-montering laat maak het. Ek besef egter dat smaak en mense se siening oor sulke goed verskil.
Mooi loop
Mooi loop
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vaal ribbok
Ek voel ook so oom. Ek gaan maar net 'n skull mount doen.
Groete Ben
Groete Ben
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Vaal ribbok
Ben n Vaal ribbok skedel vetoon die beste as hy los op n kas of rak staan. Indien hy op n skild monteer word staan die horings 90 grade uit die muur uit en lyk bitter tos.
Iets soos dit.

Iets soos dit.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vaal ribbok
Dit lyk bitter mooi oom. Ek wil dit of so doen of iets soos dié (kon nêrens 'n ribbok kry nie) :
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vaal ribbok
Ek wil graag hierdie jag met iemand deel, so plaas van 'n nuwe draad sit ek dit sommer hier. My jag maat, is nog altyd my pa. Hy kyk maar min na trofee en kyk maar altyd net na die vleis. So voer ek en hy eendag 'n trop skape en daar spring 'n ribbok ram uit die gras en draf so voor ons uit. En die eerste ding wat hy sê, is dat hy dink dit is 'n trofee bok. So besluit ek ek gaan hom skiet. Ek laai toe 'n paar 80gr sirra punte vir my 243 en gaan soek elke middag na werk die bok. Elke keer is hy weg en ek sien net 'n steenbok of 2. So besluit ek maar die bok is weg en beweeg aan. Ek is toe een oggend aan diens om water te kyk hier op die plaas en ek begin sommer al half ses die oggend. Hier om en by so 7uur of half 8, kyk ek my laaste water tenk vir die dag en sien toe die bok staan. Ek ry toe gou huis toe en kry my 243 en gaan weer terug na waar ek die bok gesien het. Sy lang horings gee hom toe weg aangesien ek slegs sy horings bo die gras sien uitsteek het. Ek lê toe aan en mik net onder sy kop op sy nek en skiet. Hy het sommer net bly lê en alles was verby. Hoe meer ek na dink oor die jag hoe lekkerder raak dit.
Groete Ben
Groete Ben
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Vaal ribbok
Mooi trofee dankie vir die deel
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk

