Goeie middag almal.
Ek wil net so bietjie sukses deel met julle van vorige Saterdag. Ons het die plaas redelik vroeg betree en eers bietjie rond gery en gesien wat aangaan of daar enige konsentrasies van die kraaie in die omtrek was ens. Baie min gesien 1 kraai was n uitsondering maar hy het sommer vinnig geland... Die dag was lekker sonskyn en wind stil.
Buiten daai een was die lug redelik skoon van die verpesting. Ons slaan toe op naby n bloekom laning met n oop veld aan ons rug kant en die normale skaap kraal voor ons as n skiet veld. Skaap was wel nie in die kamp vandag nie.
Ons kamofluer die bakkie, sit die magneet aan en sit Jacques Kotze se roeper aan met sy klanke. Nie 5 minute nie wemel dit bo ons koppe...
Die kraaie hoor die roeper van ver af dan kom hulle in vlae van so 2 to 5 in ongeveer. Dan sien hulle die magneet en wil dan natuurlik ondersoek instel om van nader af te sien. Dann word hulle ook lokke...
Ons was bietjie kort op tyd en was so vir 2 ure lekker aan die gang tot die patrone opgeraak het.
Teen daai tyd het daar 26 kraaie geval.
Baie dankie Jacques vir jou tips en klanke hulle het baie lekker gewerk.
Groete
NS ek sal later n paar fotos probeer laai. Sukkel maar op die foon.
Kraai sukses
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Kraai sukses
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Kraai sukses
FOTOS
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Kraai sukses
laaste fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Kraai sukses
Lekker Jurie!
Vat volgende keer meer patrone! Ek het self die ander dag gegaan, sommer vinnig vinnig so 20 patrone uitgeskiet op kraaie. Waarmee skiet jy? Semi auto of over & under?
Ek gebruik 'n paar kraai decoys en 'n kraai karousel. Ek kort nog kraai decoys maar teen €5 een raak dit vinnig duur. Ek gaan sommer lee water bottels met swart matt verf spray en hulle Sondag probeer.
Wil sommer so 20 bottels doen.
Vat volgende keer meer patrone! Ek het self die ander dag gegaan, sommer vinnig vinnig so 20 patrone uitgeskiet op kraaie. Waarmee skiet jy? Semi auto of over & under?
Ek gebruik 'n paar kraai decoys en 'n kraai karousel. Ek kort nog kraai decoys maar teen €5 een raak dit vinnig duur. Ek gaan sommer lee water bottels met swart matt verf spray en hulle Sondag probeer.
Wil sommer so 20 bottels doen.
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Kraai sukses
HI Methos
Ek sal so maak met die partone. Moet byvoeg vandat die bakkie ge-camo is het die kraaie baie nader kom draai en was die prosess meer suksesvol. as hulle jou sien bly hulle baie hoog en buite bereik.
Die karousel het 2 x karton decoys op, dis al. Hulle is sommer home made. Swart kokie pen en tippex... Stuur asb fotos van jou bottel- kraai lokke as jy gemaak het, ek sal graag wil sien en hoor of hulle werk.
Ek skiet met n side by side, my vriend in die veld skiet met n pomp askie.
groete