Blitsige SAPS diens!

Post Reply
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1264
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Blitsige SAPS diens!

Post by TFDADD »

Net 'n bietjie terugvoering oor hernuwingslisensieaansoek -

Ek het om en by op 25 September 2019 onder dieselfde onderwerp as hierbo 'n plasing gemaak, maar dié het sederdien heeltemal verdwyn!

Kortliks kom dit hierop neer:

Het op 19 September 2019 (90 dae voor verval datum van huidige jaggeweer lisensie) aansoek gedoen om hernuwingslisensie.

Op ongeveer 25 September 2019 SMS ontvang dat aansoek goedgekeur is.

Hoop uitgespreek dat res van proses ook so vinnig sal verloop.

Terugvoering nou:

Toe nou glad nie so blitsig nie!!!

Eers 20 Februarie 2020 SMS ontvang dat lisensie kaart gereed is om afgehaal te word by DFO.

Nou ja, dankbaar dit is darem uiteindelik beskikbaar.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm

Re: Blitsige SAPS diens!

Post by Cbird »

Ek wag nou n jaar net vir my kaartjie het al 5 maande terug aansoek gedoen vir n reprint maar net niks kom uit nie
Post Reply