Happy medium / Gelukkige gemiddelde
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Hierdie vraag is gemik op LANGAFSTAND skiet en jag. Antwoord met betrekking tot Langafstand skiet en jag. 600-1300m
Is mos nog te warm om te jag so ons kiet nou gonge en praat skiet en planne maak.
Waar dink julle lê die gemaklike gemiddelde kaliber en setup vir LA skiet. Ek besef party mense wil teen alle koste wen, of is goed genoeg om alles uit hulle toerusting te kry, ongelukkig is ons land se wapen wette so dat loop vervangings en kaliber veanderinge nie sommer 1,2,3 is nie.
Dan as jy daai 6.5x 300PRC AI wildcat gebou het moet jy nou
1. dies en doppe laat maak od iewers uitsnuffel en insmokkel
2. Doppe fireform ( ek ken niemand wat 'n custom geweer bou en dan fireform tydens 'n kompetiesie nie, ja ek weet gewoonlik is dit baie akkuraat)
3. kort loop lewe in ag neem as jy oefen en geweer wil toets of data insamel.
Nou as jy baie geld het en budget is nie jou probleem nie, great!!!!! ( regtig ek bedoel dit nie sarkasties nie btw)maar jy gaan 100-200 skote fireform en lading ontwikkeling doen. Jou super wildcat gaan vrek lekker skiet en dit gaan great wees, op 600-1000 skote is jou kamer in sy tjops en as jy gelukkig is kan jy herkamer. Jy kan nie resies ry teen Ferraris met 'n Tazz nie ek besef dit.
In Suid Afrika met ons wette en tyd wat dit neem gaan die ou met die Tazz die resies wen as die Ferrari nog in die kuipe is.
Nou my vraag is daar nie iewers 'n kaliber wat fabrieks doppe en ammo kan skiet waarmee jy kan oefen en Kompeterend skiet en nog oefen nie?
Ons spot baie met die 6.5 Creed, maar is sy goedkoop laai en loop lewe nie deel van sy sukses nie? Is hy op die 'verge of greatness" oor hy so ekonomies (die geweer en ladings) kan skiet waar groot kanoone eintlik die spel regeer nie? My perssonlike probleem is Ek wil/moet vêr jag in Namibie en die 6.5 Creed is nie volgens my geskik om Gemsbokke op 500m te skiet nie.
Nou ek is 'n reuse 7mm RM fan, maar die standaard loopafstand draai verhouding van 1;9.5 maak dat enige iets meer as 162gr SST sukkel om te stabiliseer.
EK hou niks van 'n .300 WM nie tik swaar aan dit hier, maar tussen hom en die .300 WSM is daar nie reeds alles maklik verkruigbaar( doppe, dies, kruit en langasftand koeëls ) terwyl jy nog goeie energie by die teiken aflewer nie? Wil ons nie soms die wiel herontwerp nie?
Is daar nog winkel rak kalibers wat ons miskyk wat heeljaar kan oefen, gonge komps en jag skiet teen 90% van die wille wildekatte, maar waar die skut meer gaan kan oefen en skiet net oor loop lewe en komponent beskibaarheid.
Weet tog verseker ek is mal oor die mooi nuwe kalibers en as jy meerr as een wapen besit sal dit altyd great wees om een of ander een te bou.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
.30-06 met goeie loop en kamer, iets soos die Serengeti reamer.
Baie onderskat.
Baie onderskat.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Amper val ek bo van my stoel af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Capt. Ondergewilious gaan seker nou saam met jou kom stem, maar loop lewe van 'n 30-06 is mos juis bitter goed en hy kan die swaar teiken koeëls hanteer.swc-tr wrote: Tue Feb 25, 2020 2:57 pm .30-06 met goeie loop en kamer, iets soos die Serengeti reamer.
Baie onderskat.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Maar Tau ek dink nie jy kan regtig huidiglik by ons elk geval praat van lang afstand comp skiet en fabrieks ammo nie, ja jy kry hier en daar goeie fabrieks patrone wat vir dit sal werk maar dit is ook net vir baie beperkte kaliber.
As ek van die rak af n kaliber moet kies maar ek kan hom darem self bou en herlaai vir tyken skiet al moet/wil ek fabrieks ammo gebruik as ek jag sal dit maar n 30 wees self n 308 met n lang loop en lekker lang freebore vir die swaar koels loop lekker, ons gaan mos ok mou nie stap jag met die geweer nie. Die ou honde soos die 308 en 06 het weer nuwe lewe gekry met die ingevoerde kruit, ek kan jou se ek weet nie van n fabrieks patroon in 300wm wat my 06 se ballistics met N550 en n 215gr Hybird sal klop nie en hy is gelukkig lekker akuraat ook, met MRP kan ons nog n bq gaan maar natuurlik as jy nou vir die WM self laai verander dit weer maar nou sit jy met aansienlik meer recoil en torque ook.
Ek se dit nie somer hardop nie maar n ordentlik 308 sou ek se is n baie goeie Happy medium
As ek van die rak af n kaliber moet kies maar ek kan hom darem self bou en herlaai vir tyken skiet al moet/wil ek fabrieks ammo gebruik as ek jag sal dit maar n 30 wees self n 308 met n lang loop en lekker lang freebore vir die swaar koels loop lekker, ons gaan mos ok mou nie stap jag met die geweer nie. Die ou honde soos die 308 en 06 het weer nuwe lewe gekry met die ingevoerde kruit, ek kan jou se ek weet nie van n fabrieks patroon in 300wm wat my 06 se ballistics met N550 en n 215gr Hybird sal klop nie en hy is gelukkig lekker akuraat ook, met MRP kan ons nog n bq gaan maar natuurlik as jy nou vir die WM self laai verander dit weer maar nou sit jy met aansienlik meer recoil en torque ook.
Ek se dit nie somer hardop nie maar n ordentlik 308 sou ek se is n baie goeie Happy medium
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Nee ek praat nie van fabrieks ammo nie, en selfs nie geweer nie. Maar ek hoor jou. Daai .308 gaan net anderkant 1000m begin sukkel glo ek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Ek dink jy gaan vêr kom met n 7x64. Selfs n 7x57. Alhoewel ek nie een van die twee het nie...
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Ja jong, met standaard komponente en die regte twist loop gaan jy sukkel om n 7mm RM te klop.
Skiet hom met n lang loop, die regte vryboor en 180gr of swaarder klas koeëls teen amper 3000 fps met Retumbo en dan het jy ook nie slegte loop lewe nie.
Ek sal maar een moet bou en toets
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
300wsm tiek baie van jou boksies. Net jammer lapua maak nie doppe vir hom nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Tau, jy het nog seker net nie met 'n lekker 300 geskiet nie
.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Tikka T3 Supervarmint. Vir pel 5 patrone gelaai om net lading begin te kry. Toe skiet ek persoonlik 3 skote in een gat en ek is nie daai ou wat dit kan doen nie. Hy skiet nou nog daardie lading en tot op 700m waar sy scope se verstelling ophou is alles first round hits. Ek was baie beindruk, en ja ek is nie 'n 30 liefhebber nie so vat baie om dit te erken.Malan123 wrote: Wed Feb 26, 2020 6:53 am Tau, jy het nog seker net nie met 'n lekker 300 geskiet nie.
Swaar het .300 WM Sako met Leupold op en met hom het ek al baie bokke tussen 200-400m gejag, ook great gun.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Jy is 100% reg Tau, die dinge raak lelik vir 308Win daarna maar jy kan ook nie met n Tazz die Okavango Delta toer nie. (Tensy jy hom by Avis huur).tau wrote: Tue Feb 25, 2020 3:57 pm Nee ek praat nie van fabrieks ammo nie, en selfs nie geweer nie. Maar ek hoor jou. Daai .308 gaan net anderkant 1000m begin sukkel glo ek.
Kom ons noem dit die "langafstand game" het regtig sterk pos gevat in SA en elke 2 perd koop n 6.5Creed en noem homself n sniper nog voor hy n scope op het. (True story
Ek self dink die 6.5 is nie n sleg opsie vir jou vereistes nie. MAAR die ou 308Win kan baie doen, vir baie goedkoop en as jy meer oefen as die Wildcat man is die kanse goed dat jy kompeterend genoeg teen hom kan skiet. Vir ALMAL is trajek net wiskunde (Strelok Pro) en vir almal waai die wind maar party manne KEN dan hul kaliber en drift. Dit is meeste van die tyd die verskil tussen die top 10% en die laaste 10%.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Johna askies ek het seker bq 11.1.11 gelees gister en erens verstaan jy soek fabrieks ammo ook as n opsie.
Ek hou van Wildcats want ek hou daar van om n ander kaliber te he as 70% van die ouens op die lyn maar as ek vandag alles moes oor doen glo ek my happy medium sou n 300wsm wees en as ek iets wildcatterig wou he dalk Chrisjan se spin op n 7saum of n 7 Sherman Short. Ek is nie n vreeslike 7mm fanboy nie maar ek is seker ek sal vir daai 2 kan lief raak.
n FTR/lang loop 308 met n 200.20x kan heel moontlik nog genoeg wiele he om n tyken op 1300m te slaan en ek glo jy sal met n 208gr AMAX/ELD n gemsbok nog gemaklik kan omdop op 500m.
Ek hou van Wildcats want ek hou daar van om n ander kaliber te he as 70% van die ouens op die lyn maar as ek vandag alles moes oor doen glo ek my happy medium sou n 300wsm wees en as ek iets wildcatterig wou he dalk Chrisjan se spin op n 7saum of n 7 Sherman Short. Ek is nie n vreeslike 7mm fanboy nie maar ek is seker ek sal vir daai 2 kan lief raak.
n FTR/lang loop 308 met n 200.20x kan heel moontlik nog genoeg wiele he om n tyken op 1300m te slaan en ek glo jy sal met n 208gr AMAX/ELD n gemsbok nog gemaklik kan omdop op 500m.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Happy medium / Gelukkige gemiddelde
Met al die nuwe kalibers en opinies oor alles wat beter is as 'n 30-06 of 308 win, was ek by die laaste paar kompitisies waar ek was, met my 308 win die een met die ongewone kaliber.Capt. Oblivious wrote: Wed Feb 26, 2020 8:06 am Ek hou van Wildcats want ek hou daar van om n ander kaliber te he as 70% van die ouens op die lyn
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem