Hang van gonge

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Hang van gonge

Post by tripodmvr »

Lyk na 'n oulike manier om die gonge te hang en nie 'n ketting of hangsel af te skiet nie. Ek dink net sy hak is baie oor ontwerp.

https://youtu.be/0IZkDQ4qfC8
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hang van gonge

Post by PWV »

Ek dink die haak gaan maar gou in sy kanon geskiet word. Voel die ghong met 'n bout aan 'n stuk "conveyer"-belt bly nog die beste. Bout kan maklik vervang word indien dit raak geskiet word.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Hang van gonge

Post by henried »

Ek dink dis 'n duur opsie ook.
Boud met cargo band werk mooi vir my.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hang van gonge

Post by Eugene »

PWV wrote: Tue Mar 10, 2020 8:51 am Ek dink die haak gaan maar gou in sy kanon geskiet word. Voel die ghong met 'n bout aan 'n stuk "conveyer"-belt bly nog die beste. Bout kan maklik vervang word indien dit raak geskiet word.
Ek stem. Dis altyd vir my ironies hoe iemand wat nie 'n 1mx1m gong kan raakskiet nie, die raam of ketting, skoot vir skoot kan raak of af skiet.... :laugh: :laugh: :laugh:
Aim small, miss small
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hang van gonge

Post by tripodmvr »

Magnetisme ???????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hang van gonge

Post by PWV »

tripodmvr wrote: Tue Mar 10, 2020 4:00 pm Magnetisme ???????
Nee....stupidisme???!!!
User avatar
Glock17JLS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am

Re: Hang van gonge

Post by Glock17JLS »

Kry vir jou ñ Punishing Steel Target gong hak wat uit die selle staal gesny is as die gong... dan hang jy hom oor ñ draad of ñ gong raam.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply