Bipod ski of spike pote

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Bipod ski of spike pote

Post by Eight »

Middag almal,

Ek wil by jul opinies hoor. Ek het n 338 winmag wat glo dit of nie, 2600fps doen met 300gn Berger Elite hunter en N570. Ek het n Atlas cal bipod op hom en gesien dat dit nogal n verskil maak hoe ek hom vashou en die bipod laai t.o.v groeperings. Hy skiet op die oomblik die beste met spike voete op n stuk conveyer belt as ek hom in my skoer intrek en vorentoe in le om die bipod te laai.

Ek het al gewonder en wil jul opinies he oor ski voete op n mat waarop die geweer kan gly as hy recoil. Ek besef al manier om te weet is om dit fisies te toets maar aangesien ek nou nog 2 en half weke in d huis moet sit wil ek graag insette he. Wat is jul ervaring met ski voete en kalibers wat meer recoil het. Die geweer is redelik swaar, so 7kg, en het n sus tac silencer op.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bipod ski of spike pote

Post by Capt. Yoda »

Skies gaan jy heel anders moet skiet en ek dink jy gaan meer sukkel met n geweer wat 7kg weeg en taamlik recoil self met n KD op, torque gaan ook nie baie lekker wees nie veral nie as dit n standaard jag kolf is nie

Die idee van die skies is om die geweer amper te los laat hy self terug recoil, manne verskil natuurlik hoe hard hulle hom self laat terug kom maar as jou kolf nie reg is nie gaan jy heeltyd bly le en stel. Met groter kalibers verkies ek eder iets soos n Atlas of Sinclair tacktical wat jy bq kan load om die recoil te vat veral as dit nie n doel gemaakte “tyken” kolf is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Bipod ski of spike pote

Post by Eight »

Dankie kaptein. Die kolf is n MDT ESS
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Bipod ski of spike pote

Post by Capt. Yoda »

As die geweer mooi skiet sou ek bly by spikes
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply