In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
3jaar en 1 maand later.....Wouter en Kopskoot wat gaan aan. Ons manne wat net rooibok ooie en Springbokke kan bekostig raak onrustig om saam te jag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Ronnie jag nou net vir offisiële publikasies!
Jy moet Wild&Jag koop!
Jy moet Wild&Jag koop!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
John
Jy weet mos ek weet nie hoe om foto's te plaas nie en ou Donnie moet maar self kom verduidelik hoekom hy nou deesdae te grend is vir Jaracal.
Groetnis
Wout
Jy weet mos ek weet nie hoe om foto's te plaas nie en ou Donnie moet maar self kom verduidelik hoekom hy nou deesdae te grend is vir Jaracal.
Groetnis
Wout
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13514
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Is daai Pink hemp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Netso.Capt. Oblivious wrote:Is daai Pink hemp
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Sien ek koop nie gereeld daardie outjie nie.DWB wrote:Ronnie jag nou net vir offisiële publikasies!
Jy moet Wild&Jag koop!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Jy skryf sulke mooi insigwekkende informasie oor lading ontwikkeling en dan verduidelik jy nog stadig as die ouens soos ek dom is en nie helemal verstaan nie, maar jy kan nie 'n wooi(soms ware mooi verhaal) jag storie kom vertel nie???? Ek glo dit nie. Onthou van ons damduikers hier kan nie self sulke jagte ervaar nie en steun grootliks op julle manne se ervarings vir ons fix.Wouter Roets wrote:John
Jy weet mos ek weet nie hoe om foto's te plaas nie en ou Donnie moet maar self kom verduidelik hoekom hy nou deesdae te grend is vir Jaracal.
Groetnis
Wout
Of dan moet iemand vir Oom Pine gaan ontdooi dat hy weer vir ons kan skryf. Man ek leen sommer vir hom geld as dit moet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Dit is 'n Sako ding jy sal nie verstaan nie........oh vrek sorry.Capt. Oblivious wrote:Is daai Pink hemp
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13514
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Haha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PVZ
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Apr 05, 2020 1:09 am
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
black-sam dit was nou n lekker storie om te lees in lockdown - Baie dankie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Is daar dalk iemand wat al die foto's sigbaar kan kry vir 'n rekenaargestremde?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Ek wil ook nou weer die oorspronklike vertellinge gaan lees en foto's bekyk, maar soekfunksie bring my nie daarby uit nie, selfs die gevorderde soekfunksie. Is dit reeds geargiveer?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Ek het so gemaakPWV wrote: Fri Apr 10, 2020 2:46 pm Is daar dalk iemand wat al die foto's sigbaar kan kry vir 'n rekenaargestremde?
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Baie dankie, Geno!