Goeie More
Ek is op soek na nog 'n lockdown projekkie. Ek het 'n no 10 vleismeul op my Meatmaster en wil graag 'n voerpannetjie vir die meul maak.
Die ding se keelgat is net te vlak na my smaak, en om so bietjies op n slag te voer en dan jou vingers so vrek naby aan die skroef te kry is nie lekker nie.
My metaalwerk vermoens is maar skraps, maar ek kan darem bietjie silwersolder. Het iemand al plan genaak met so pan? Spesifiek hoe hy in daai vorm keelgat gaan pas en daar sal bly?
Vleismeul voerpan plan
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Vleismeul voerpan plan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by J le Roux on Sun Apr 26, 2020 1:55 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2137
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vleismeul voerpan plan
Ons het vroeër met n meul gewerk wat baie dieselfde gelyk het. Maak n groot pan wat bo-op die meul se kas pas en uitsteek oor die meule se voergat . Dan sit jy n pyp in wat gelyk met die voergat stop.
Die vleis kom in die pan, en jy voer dit deur die pyp in die gat in.
Stuur asb n selfoonnommer na 07 twee twee, 33 ses, vier vier 5, dan stuur ek n rowwe skets as dit nodig is.
Die vleis kom in die pan, en jy voer dit deur die pyp in die gat in.
Stuur asb n selfoonnommer na 07 twee twee, 33 ses, vier vier 5, dan stuur ek n rowwe skets as dit nodig is.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Vleismeul voerpan plan
Dankie Ds J.
Hier is my poging, ek dink it sal werk.
Hier is my poging, ek dink it sal werk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by J le Roux on Sun Apr 26, 2020 1:54 pm, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2941
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am