Dankie Nico stem, mens hoef nie saam te stem oor die jag nie maar nie nodig om mense te verneder nie, baie mense ek inkluis het ook maar droog gemaak van nie beter weet nie en is reg gehelp, as mense my verneder het sou ek dalk nou 'n groene gewees het.Nico de Jager wrote: Sat May 23, 2020 10:30 am Bigborefanatic, jy voel te nagekom omdat soldate jou verneder en geteister het. Dan noem jy by drie geleenthede daai seun vernederende name?
Taai buffel
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Taai buffel
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Taai buffel
MNR Bigborediestapjagsuperatleetvandie jaarfanatic...
Jy is besig om uitlatings te maak wat jou ego nie gaan kan streel nie. Sit terug, gooi n kappie en dink oor wat jy gese het.
Om in n jong mens se karakter in te klim is on van pas en blerrie kinderagtig as jy my vra.
Om te se jy het nie tyd vir bakkie jagters(skieters soos jy hulle noem) wys soos Flip se wat se mens jy is.
Doen almal n guns en verlaat eerder Jaracal want jy lyk klaar sleg.
Ek gaan nou vanaand jakkalse, varke en wat okal ek kry van my bakkie af gaan skiet.
Lekker dag vir almal
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Taai buffel
Niemand het gevra om JOU vriend te wees nie. Jy is bietjie voorbarig is jy nie om so 'n voorreg sommer net aan te neem?Flip Nel wrote: Sat May 23, 2020 11:45 amWys baie watter soor mens jy is, daai kind het jou niks gedoen nie maar jy wil mense name noem wat jy nie eers ken nie en dan wil jy kla as menseBigBoreFanatic wrote: Sat May 23, 2020 10:42 amNetso. Ek het nie tyd vir dik bakkie skieters nie.Nico de Jager wrote: Sat May 23, 2020 10:30 am Bigborefanatic, jy voel te nagekom omdat soldate jou verneder en geteister het. Dan noem jy by drie geleenthede daai seun vernederende name?
jou verneder.
Needankie ek het ook nie tyd vir mense soos jy wat nie maniere het nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Taai buffel
Hierdie gesprek laat my dink aan daai grap van die dronk ou wat vir iemand sê dat hy die volgende dag weer nugter gaan wees, maar die ou gaan lelik wees vir die res van sy lewe.
Ek kan gelukkig nog gewig verloor....
Ek kan gelukkig nog gewig verloor....

Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Taai buffel
BBF. Raak asb rustig, en vat die weeklange vakansie van die forum af wat ek jou gee om 'n boek te lees of iets konstruktief te doen. Begin sommer deur Radioraps te kyk en sy Reël no.1 aan te leer.
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Taai buffel
Dankie Geno!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
En daar is my heel onskuldige plasing nou opgef&p en uitgebrand.
Lyk my ek moet nou maar 'n post begin oor hoe om brandboudjies te behandel. !!!!!
Lyk my ek moet nou maar 'n post begin oor hoe om brandboudjies te behandel. !!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Taai buffel
Tripod, dis 'n veel groter tameletjie. Hoe om kinders groot te maak en hoe om brandboutjies, snotneusies en ander kinderkwale te behandel is 'n bitter moeilike onderwerp met erge persoonlike voorkeure. Jy gaan soveel rate en teregwysings kry soos wat daar pappas en mammas in die wêreld is, ha-ha-ha!!!!!
Mooi loop
Mooi loop
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2941
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Taai buffel
Ongeag wie is aandadig.
Het op my effe manier probeer om dit in ‘n ander rigting te stuur met insette ter voorkoming. Het dalk op dowe ore geval?
Ek is eens met Beesbreet, ek probeer om die gees wat probeer sê word, lees. Soms is dit moeilik, die vraag is dan, hoe moeilik is dit vir ons om iets net so bietjie met meer takt te skryf en nie die man te speel nie? Goeie maniere en respek aan die dag lê. Andersins wag tot jy tyd het om jou bydra ordentlik te doen.
Graag verwys ek na ‘n draad hier nie te lank gelede nie oor die vraag hoekom so min bydraes en waar is so baie van die ou deelnemers? Swak maniere is een rede hoekom sekeres nie verder wil deelneem nie. Ek herinner ook aan lede wat al hul goeie insette hier onttrek het. Almal verloor.
Ek is een van seker hordes hier wat die goeie tegniese inligting opslurp en wil graag so voortdoen.
Hier is soveel talent, kundigheid en ervaring. Moenie dat ons verdeel nie. Weerhou ook asb. enige vorm van lekkerkry kommentaar teen die geskorste persoon. Hy was nie die enigste skuldige nie. Takes two to tango. Ek probeer myself nie hoogheilig hou of verontskuldig nie, maar soos iemand hier geskryf het, try ‘do not sweat the small stuff’. Ek is ookal verkeerd hier opgeneem of myself swak uitgedruk deurdat mens kripties skryf.
Ek is steeds lus om ‘n buffel te gaan skiet en nie die boodskapper nie.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Taai buffel
Ek sal dam nou n ding van n cruiser se dak af kan skiet. Somer so RW waterbok met n tag en n naam. As hy naby die huis loop kan ons lekker braai terwyl hulle hom nader sleep
Soos my hetro sexual partner Stompe se, leef en laat leef. As jy nie van iets hou nie hou verby
Soos my hetro sexual partner Stompe se, leef en laat leef. As jy nie van iets hou nie hou verby
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Taai buffel
En toe raak die popcorn en rooi koeldrank op....gelukkig gaan ek nou vuur aansteek en saam met julle braai!
En dan hou ek daai vuur aan die gang vir die volgende week want die weerkantoor se ons gaan NOU begin koud kry in die Kaap - ook maar goed so nadat die manne hierso so bietjie warm begin raak het.
En nou speel ons Rina Hugo se "More lyk dit anders!" ....lekker luister manne!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Taai buffel
Ironies, die laaste ou wat seker op die forum met die “ban hammer” geslaan was was Pine die grootwildstorieverteller....en nou weer op n grootwild topic 
Pine se stories was darem baie beter as die videos van vandag.

Pine se stories was darem baie beter as die videos van vandag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Taai buffel
Manne, dis lekker om te droom, en aan te hou droom. Maak seker jy het die regte geweer dan kan jy ñ geleentheid gryp as hy verby kom! Daar kom elke nou en dan bitter goeie geleenthede verby. Om ñ koei te jag is net so lekker, en sy sal jou net so maklik pak gee.
Dis jou droom, doen jou huiswerk en geniet dit! Leer uit ander se foute en berei jouself voor van daar af. Dis ñ groot oomblik as daai swart gedoente hier voor jou staan !
Dis jou droom, doen jou huiswerk en geniet dit! Leer uit ander se foute en berei jouself voor van daar af. Dis ñ groot oomblik as daai swart gedoente hier voor jou staan !
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Taai buffel
Ek het nou laat hier aangekom en nie deur al die posts gelees nie maar het al self so ervaring gehad, weliswaar met n blesbokooi en n geleende 243. Ek skiet skoot na skoot en almal tref maar al wat val is die bok. Nie n ervaring wat ek oor wil hê of aan iemand toewens nie. Maar dit gebeur.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Taai buffel
Is jy seker it was nie 'n papierbok nie!!Krobb wrote: Sat May 23, 2020 6:23 pm Ek het nou laat hier aangekom en nie deur al die posts gelees nie maar het al self so ervaring gehad, weliswaar met n blesbokooi en n geleende 243. Ek skiet skoot na skoot en almal tref maar al wat val is die bok. Nie n ervaring wat ek oor wil hê of aan iemand toewens nie. Maar dit gebeur.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Taai buffel
Nou bv hier sien ek geen punt aan die eerste skoot met die boog nie. Dis 100% kunsmatig oor voer, en dan moet jy dinge in elk geval met n geweer klaarmaak.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Taai buffel
Marius, probeer jy die manne op die forum uitdun, want hier begin ons nou 'n nuwe geskilletjie?

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Taai buffel
Dewald, jy verstaan nie. Die ou kon mos nie die buffel hier waar hy vreet doodskiet nie. Hulle moes die buffel nie soos 'n geblikte buffel laat lyk het nie.
Die fout is egter, dat die ou wat die video geneem het, te vroeg begin het. Die deel van die pyl-skiet moes gladnie deel van die video gewees het nie.
Die fout is egter, dat die ou wat die video geneem het, te vroeg begin het. Die deel van die pyl-skiet moes gladnie deel van die video gewees het nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
Ek het hierdie opgesit vir die rugstring skoot. Ek het gedink die man weet nie hoe om te skiet nie en wragtig kom hy vorendag met die perfekte een.
Daardie pyl en boog skoot was volgens my gans te laag teen die hoek wat geskiet is. Hoër sou long ook getref het.
Daardie pyl en boog skoot was volgens my gans te laag teen die hoek wat geskiet is. Hoër sou long ook getref het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Taai buffel
Nou jag Neil buffels in die hemel...
Hy alleen het rondom 70 buffels gejag, en sy vrou het al oor die 500 gegids...
Hy alleen het rondom 70 buffels gejag, en sy vrou het al oor die 500 gegids...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Taai buffel
Het al baie van sy videos gekyk. Hy het verstaan van buffeljag.

Daai is balle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.