Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Naandsê,
Is daar dalk enigiemand hier wat ‘n 6.5 SLR skiet of kennis het van hom? Ek droom sommer bietjie (soos ons maar almal doen as ons van “iets nuuts en anders” lees wat ons interressant vind ...).
Ek het al so bietjie opi web en youtube gesoek, maar sien nog min inligting. Lees wel dat hy ‘n lang nek eni “regte” skouers het. Sal graag meer wil te wete kom oor geskikte twist, punt, spoed, dopvorming en looplewe as daar enigiemand hier is wat so kaliber besit ...

Weihrauch HW 100 T
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”

derek
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Sep 16, 2013 1:44 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Ek het 6mm SLR as jy wil praat 0832505878
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Dankie Derek, ek gaan jou nommer Save en sal jou later Whatsapp ... net eers bietjie werk doen viri dag ... 

Weihrauch HW 100 T
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Wat wil jy weet van hom Niela?
Dop maak jy deur somer n 260rem dop deur n 6.5SLR DIE te druk, jy kan n 308 dop ook gebruik as jy nie omgee om bq meer werk met die dop te doen nie. Ballisties is hy maar in die selfde lyn as n 260Rem

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Cappie
Ek het nie nou sy mates byderhand nie, maar ek glo hy gaan maar tog n meduim aksie soek as jy die lekker lang koeels teen idiale TPL laai?
Groetnis
Wout

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Niel, amper dog ek jy soek nuwe primers vir die 505 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Wout, hoe baie dink jy verskil hy van die 6.5Creedmoor behalwe laat dit n langer dop natuurlik is, kan mens basies se dit is n lang Creed of om dit mooier te laat klink die 6.5Creed is dan n kort SLR?Wouter Roets wrote: Tue Jun 02, 2020 11:37 am Cappie
Ek het nie nou sy mates byderhand nie, maar ek glo hy gaan maar tog n meduim aksie soek as jy die lekker lang koeels teen idiale TPL laai?
Groetnis
Wout

260 Rem - 6.5SLR - 6.5 Creedmoor - 6.5x47 Lap
Daar is nou n 6.5SLR/S reamer ook waar hulle nog van die taper uit blaas, dit lyk my is amper soos n tiepe Shehane dop, as ek dit nie mis het nie dink ek die meeste manne gebruik so .205 FB met die 140gr hybrid. Die manne gooi 140grs met 26" lope teen so 2900fps so die outjie maak lekker gat skoon teen seker bq meer as normale druk. Met goeie doppe kan mens die ou nogals hard ry net soos sy 6mm boete, as ek nou n reamer vir hom moes doen sou ek n stuiwe nek vat en dan 243lapua dopppe size en op nek. Met die lapua dop kry jy n lekker donut en as jy hom uit het sit jy met n din nekwand maar as jy jou reamer se nek reg spec en die bq werk in sit om daai doppe reg te kry gaan jy n lekker combo he. Jy kan met die nuwe 243 doppe met die SR primers ook speel
Hier is een van Robert Whitley wat die SLR idee uit gedink het se oorspronklike 6.5SLR reamer print

Hier is die 6.5SLR/S reamer print

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Cappy, jy het die gewone 6.5SLR reamer print 2 keer gepost.
Sit asb die regte 6.5SLR/S reamer print op.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Cappie
As ek so loer na daai stats gaan n kort aksie ook nie idiaal wees vir die rondte nie. Daai langer nek gaan nie genoeg wees om hom op die idiale TPL te hardloop en nog by n 71,5mm TPL te bly met 140gr plus lengte VLD koeels nie. Jy sal moet gebruik maak van n meduim aksie of enkel skoot hardloop en as dit die geval is kan jy net sowel all-out gaan en eerder kyk na 6,5-284 of 6.5x55 Ackley vir meer performance.
Jy is absoluut reg dat die SLR eenvoudig net n Creed is op n ligte dosis steriods in beide die 6mm en 6,5mm. Ek dink nog steeds as n mens die 6 en 6.5-284 kan verkort na 47 of 48mm doplengte en hom dieselfde lengte nek kan gee as die SLR gaan jy met n bitter lekker nommer sit. Ek sal die 35 grade skouer ook net so hou of selfs 40 grade as jy nou werklik alles wil uithaal uit die ontwerp en natuurlik die body taper verminder soos in die Shehane.

Askiesswc-tr wrote: Tue Jun 02, 2020 2:13 pm Cappy, jy het die gewone 6.5SLR reamer print 2 keer gepost.
Sit asb die regte 6.5SLR/S reamer print op.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Deon,
Jy laat my nou dink aan ‘n sekere man wat sal reken ons kan sommer die 6.5SLR gebruik omi 404’s bietjje oemf te gee ... ek sal maar saggies praat en geen ae noem nie ...
Weihrauch HW 100 T
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
- Theunis Visser
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Apr 22, 2020 10:40 am
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Naand,
Hoe vergelyk die 6.5 SLR met die 6.5 PRC?
Groete

Boesmanland skaapboer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Die PRC is n “magnum” 6.5, is die volgende stap op. Is basies n 6.5creedmoor op n vol dose 4 weke steroid cycle.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Dankie Wouter en Cappy ... en dankie viri foon gesels Derek en Frederick - dit alles help!
Hierdie link gee nogal heelwat inligting so ek meld hom ter wille van iemand wat dalk in die toekoms hier kom snuffel vir info oori 6.5SLR
http://6mmar.com/site/mobile?url=http%3 ... R.php#2660
Grootste kritiek wat ek nog raakgelees het is dat die 6.5SLR redelik naby aan die 260AI en 6.5x55AI is in terme van spoed ... dalk niks nuuts nie, maar net ‘n ander kaliber wat dieselfde doen as wat reeds bestaan het ... Opi ou einde hou ons mos maar van droom, veral as daar mooi skouers, ‘n lang nek en meer sportiewe lyf by betrokke is ...
Verder sien ek Lapua doppe lyk na ‘n “nee” en sommige manne skiet hom met 130gr 26” loop so 3,020fps. Natuurlik gaan die 139gr - 142gr lekkerder ini wind ry, maar met als is daar mos maar iets wat jy opoffer as jy meer van iets anders wil hê ...
As mens regtig meer spoed wil hê as wat die 6.5CM, 6.5x47L, 6.5x55 en 260Rem jou gee dan lyk dit my moet jy sommer spring na 6.5x284 of 6.5PRC ... ma dan ry jy ‘n resiesperd van ‘n ander kleur met ‘n korter looplewe.
Nietemin, 6.5 sal dit wees, maar daar is tyd om te besluit watter ene. Ek is al eens in my lewe deur sogenaamde pêlle daarvan beskuldig dat dit my ‘n maand gevat het om te besluit om ‘n wit Hilux te koop
, so gooi maar nog info as julle nog iets raaklees - ek leer graag!
Hierdie link gee nogal heelwat inligting so ek meld hom ter wille van iemand wat dalk in die toekoms hier kom snuffel vir info oori 6.5SLR
http://6mmar.com/site/mobile?url=http%3 ... R.php#2660
Grootste kritiek wat ek nog raakgelees het is dat die 6.5SLR redelik naby aan die 260AI en 6.5x55AI is in terme van spoed ... dalk niks nuuts nie, maar net ‘n ander kaliber wat dieselfde doen as wat reeds bestaan het ... Opi ou einde hou ons mos maar van droom, veral as daar mooi skouers, ‘n lang nek en meer sportiewe lyf by betrokke is ...
Verder sien ek Lapua doppe lyk na ‘n “nee” en sommige manne skiet hom met 130gr 26” loop so 3,020fps. Natuurlik gaan die 139gr - 142gr lekkerder ini wind ry, maar met als is daar mos maar iets wat jy opoffer as jy meer van iets anders wil hê ...
As mens regtig meer spoed wil hê as wat die 6.5CM, 6.5x47L, 6.5x55 en 260Rem jou gee dan lyk dit my moet jy sommer spring na 6.5x284 of 6.5PRC ... ma dan ry jy ‘n resiesperd van ‘n ander kleur met ‘n korter looplewe.
Nietemin, 6.5 sal dit wees, maar daar is tyd om te besluit watter ene. Ek is al eens in my lewe deur sogenaamde pêlle daarvan beskuldig dat dit my ‘n maand gevat het om te besluit om ‘n wit Hilux te koop
Weihrauch HW 100 T
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
-
Niela
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Thu Jan 17, 2019 1:31 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Theuns, hier is ‘n lekker artikel oori 6.5PRC en ook foto’s wat verskillende 6.5’s visueel vergelyk - dalk bietjie krities, maar soms help dit ook ...Theunis Visser wrote: Tue Jun 02, 2020 8:47 pm Naand,
Hoe vergelyk die 6.5 SLR met die 6.5 PRC?
Groete
https://ronspomeroutdoors.com/blog/6-5- ... cartridge/
PRC benodig Magnum bolt face en is meer in 6.5x284 se kla as die ander 6.5’e se klas.
Weihrauch HW 100 T
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
22 CZ455
22-250 Krieger
7x57mm Mauser
9.3x62mm Mauser
404 Jeffery
505 Gibbs
450/400 NE 3”
12ga Beretta 690
9mm P220 Sig
“There probably is no such thing as the perfect all-rounder.
After all, who wants to own only one gun?!”
- Theunis Visser
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Wed Apr 22, 2020 10:40 am
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
More Niela,
Baie dankie vir die inligting! Waardeer dit.
Mooi dag verder
Baie dankie vir die inligting! Waardeer dit.
Mooi dag verder
Boesmanland skaapboer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Enigiemand met kennis van ‘n 6.5 SLR
Ja dit is soos jy se die 6.5SLR doen niks wat die ander nie doen nie maar dit is lekker om iets anders te skiet en self bq aan jou dop te werk, die SLR is soos n Wildcat met training wheels vir iemand wat hou van krap en werk aan doppe. Om eerlik te wees is daar bitter min nuwe kalibers wat iets doen wat nie al reeds gedoen is in die laast 50 jaar nie.Niela wrote: Tue Jun 02, 2020 9:29 pm Dankie Wouter en Cappy ... en dankie viri foon gesels Derek en Frederick - dit alles help!
Hierdie link gee nogal heelwat inligting so ek meld hom ter wille van iemand wat dalk in die toekoms hier kom snuffel vir info oori 6.5SLR
http://6mmar.com/site/mobile?url=http%3 ... R.php#2660
Grootste kritiek wat ek nog raakgelees het is dat die 6.5SLR redelik naby aan die 260AI en 6.5x55AI is in terme van spoed ... dalk niks nuuts nie, maar net ‘n ander kaliber wat dieselfde doen as wat reeds bestaan het ... Opi ou einde hou ons mos maar van droom, veral as daar mooi skouers, ‘n lang nek en meer sportiewe lyf by betrokke is ...
Verder sien ek Lapua doppe lyk na ‘n “nee” en sommige manne skiet hom met 130gr 26” loop so 3,020fps. Natuurlik gaan die 139gr - 142gr lekkerder ini wind ry, maar met als is daar mos maar iets wat jy opoffer as jy meer van iets anders wil hê ...
As mens regtig meer spoed wil hê as wat die 6.5CM, 6.5x47L, 6.5x55 en 260Rem jou gee dan lyk dit my moet jy sommer spring na 6.5x284 of 6.5PRC ... ma dan ry jy ‘n resiesperd van ‘n ander kleur met ‘n korter looplewe.
Nietemin, 6.5 sal dit wees, maar daar is tyd om te besluit watter ene. Ek is al eens in my lewe deur sogenaamde pêlle daarvan beskuldig dat dit my ‘n maand gevat het om te besluit om ‘n wit Hilux te koop, so gooi maar nog info as julle nog iets raaklees - ek leer graag!
As ek n 6.5 PRC moet skiet met Hornady doppe sit ek eder by die huis en krap in my oor en wag tot my 6.5-284 klaar gebou is, as ons nou eendag ADG of van die ander Amerikaanse doppe kan kry sal dit seker makliker gaan om n PRC te skiet maar hy sal sy gat moet lig om akurater as die 6.5-284s te wees wat ek ken