Die bokke wat gewen het!!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Die bokke wat gewen het!!!
Manne ek kry die naweek weer 'n Koedoe wat wegkruipertjie gewen het en van ouderdom of siekte dood is, maar nie van 'n jagter nie. Ek geniet dit om pick-up's te vind in die veld as ek jag. Ja van die horings kan wees van kwesskote waar bok later gevrek het of roofdiere, maar sommiges is seker nou amptelik, wegkruipertjie kampioen en het baie jagters uitoorlê of roofdiere.
Kom plaas jou pick-up foto hier en wys ons die Victor ludorum's van die veld.
Kom plaas jou pick-up foto hier en wys ons die Victor ludorum's van die veld.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!

Weskaap. Eland. Hy het gevrek van ouderdom/Siekte vêr van jagters of roofdiere. 38”+ verseker. Ek het varke gesoek en op hom afgekom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!

2019 Zululand by Nico Harris gekry in kloof. My Steyr het 20” loop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!

2019 Zululand By Nico Harris. Groot yster gewees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!

2020 Ooskaap die kop was nog vas aan vel. Ons kon nie skoot op vel of bene sien nie. Boer het hom dadelik herken toe ons hom wys en sommer gesê waar hy geloop het. 49” gemeet wat baie mooi is vir Ooskaap
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Tau,tau wrote: Wed Jun 17, 2020 11:42 am
2020 Ooskaap die kop was nog vas aan vel. Ons kon nie skoot op vel of bene sien nie. Boer het hom dadelik herken toe ons hom wys en sommer gesê waar hy geloop het. 49” gemeet wat baie mooi is vir Ooskaap
Watse deals doen jy in die jagveld met daai foon op jou bors?
Met n vleisie..
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Mellies wrote: Wed Jun 17, 2020 1:43 pmTau,tau wrote: Wed Jun 17, 2020 11:42 am
2020 Ooskaap die kop was nog vas aan vel. Ons kon nie skoot op vel of bene sien nie. Boer het hom dadelik herken toe ons hom wys en sommer gesê waar hy geloop het. 49” gemeet wat baie mooi is vir Ooskaap
Watse deals doen jy in die jagveld met daai foon op jou bors?
Met n vleisie..
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Mooi Tau.
Is daai koedoe foto in die Noorsveld naby Jansenville?
Is daai koedoe foto in die Noorsveld naby Jansenville?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Net so!!!!! 'n Lekker harde area om te voet te jag. Vrydag was 12.6km en Saterdag 17.2km se genot. Ons is baie gelukkig om 'n stukkie hemel hier te kan jag waar die boer ons nog baie vryheid gee.J le Roux wrote: Wed Jun 17, 2020 3:17 pm Mooi Tau.
Is daai koedoe foto in die Noorsveld naby Jansenville?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Hier is iets wat mens nie gereeld raakloop nie. Koedoe horings waar die dop reeds afgekom het. Dit kon moontlik 'n werker wees wat dit verwyder het ek weet nie. Moes nietemin 'n oom van 'n bul gewees het.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Kan seker ook teken wees van goeie insek lading in julle area wat help om afbreking van horings en vliesies te doen. Maar vrekkit ja as vel nog sit op skedel kom horings nog lank nie af nie. Ek weet met olifant jag begrawe hulle kop om tande los te kry met hulp van insekte en inkrimping.Eduard Venter wrote: Wed Jun 17, 2020 3:45 pm Hier is iets wat mens nie gereeld raakloop nie. Koedoe horings waar die dop reeds afgekom het. Dit kon moontlik 'n werker wees wat dit verwyder het ek weet nie. Moes nietemin 'n oom van 'n bul gewees het. IMG-20191110-WA0000.jpeg
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Moes 'n mooi ou bosveld bul gewees het!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Die bokke wat gewen het!!!
Eduard
Ja daai is defnetief snaaks. Soos jy se dalk het die volk so bietjie gehelp. John ek kry nou nie die fotot nie maar so drie jaar terug het ek n 62 duim koedoe horings opgetel in Nam in die Aranos area. Albei horings was presies ewe lank wat nogal n rare gebeurtenis op sy eie is.
Groetnis
Wout