"Eland"

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

"Eland"

Post by Cobus(Cobb) »

Image

Wie weet meer oor die dier, wat? waar? wie's die jagter? grootte?

Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: "Eland"

Post by HUNTER »

Cobb

Weet nie, maar wat ek weet is dat dit meer as een cruiser gaan vat om hom te laat ry.

Hunter
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: "Eland"

Post by Ponkie »

Cobb

Dink hierdie is nie die gewone "livingstone of cape eland" nie... Hierdie is die "lord derby eland".

Ek weet te min van die spesie om feite te gee, maar weet hy is massief teenoor die eland wat ons gewoond is...

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: "Eland"

Post by Hein M. »

Ponkie wrote: Cobb

Dink hierdie is nie die gewone "livingstone of cape eland" nie... Hierdie is die "lord derby eland".

Ek weet te min van die spesie om feite te gee, maar weet hy is massief teenoor die eland wat ons gewoond is...

Groetnis
Ponkie
Jy is reg

Hier is 'n pic van 'n jong bok in 'n dieretuin.  Kyk daardie horings!

[img width=560 height=420]http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... land_l.jpg[/img]

Hein
Last edited by Hein M. on Sun Jul 31, 2011 1:43 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: "Eland"

Post by Cobus(Cobb) »

Ek hoor hy mag dalk so 2 ton op die hoef wees....
HUNTER wrote: Cobb

Weet nie, maar wat ek weet is dat dit meer as een cruiser gaan vat om hom te laat ry.

Hunter
Ek dink jy't 'n Samil50 met winch nodig vir daai biltonge.... :o
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: "Eland"

Post by Drenalinjunkie »

Lord Darby... kry hulle in middel afrika... Jy kyk seker so in die orde van $40,000 US
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: "Eland"

Post by Louis102 »

Nou, as die bok al klaar so groot is, hoekom moet die jagter 10-15 tree agter die bok sit om hom groter te laat lyk?  Ek hou nie van hierdie foto's waar mense die diere groter laat probeer lyk as wat hulle regtig is nie, lyk vir my na foto-kullery?  As die jagter hier naby die bok se kop gesit het toe die foto geneem was, het hy dalk maklik op 'n Cruiser gepas?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: "Eland"

Post by Freddie101 »

Ek stem. Louis
yol bolsun
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: "Eland"

Post by spekieries »

Manne

Ineressant dat almal altyd reken die Lord Derby(Tragelaphus derbianus) is groter as die Livingston Of Tragelaphus Taurotragus.

Ek haal aan uit Richard Despard Estes se boek: Behaviour guide to African Mammals P 188:

" Tragelaphus derbianus, found west of the White Nile in the Northern Savanna has longer, more massive horns(regularly 1m and up to 1.2 m ), because of which (and not greater body size) it is also called the giant eland. It is also a richer color with more pronounced markings, and has a prominent neck ruff , large round ears and a dewlap that begins on the chin instead of throat.

Behalwe vir Smithers se boek (Bybel van soogdiere) wat ek glad nie kan bekostig nie, is hierdie een van die volleedigste naslaan boeke wat ek al gesien het.

Groete     
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: "Eland"

Post by HUNTER »

Louis102

Ek dink hulle het die ou net sleg gevang, dit lyk of hy besig is om 'n veltie te vat na hy daai monster geskiet het, jy kan mos sien die man het nie sy geweer by hom nie. ;D ;)

Hunter
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: "Eland"

Post by .::Alwyn-U::. »

Drenalinjunkie wrote: Lord Darby... kry hulle in middel afrika... Jy kyk seker so in die orde van $40,000 US
Sjoe dis maklik 3 buffels werd..

Groete
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: "Eland"

Post by Hein M. »

HUNTER wrote: Louis102

Ek dink hulle het die ou net sleg gevang, dit lyk of hy besig is om 'n veltie te vat na hy daai monster geskiet het, jy kan mos sien die man het nie sy geweer by hom nie. ;D ;)

Hunter
;D

Dalk selfs Photoshop :D

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: "Eland"

Post by tau »

Helse dier as dit nie Photoshop is nie.


Louis102 wrote:

Nou, as die bok al klaar so groot is, hoekom moet die jagter 10-15 tree agter die bok sit om hom groter te laat lyk?  Ek hou nie van hierdie foto's waar mense die diere groter laat probeer lyk as wat hulle regtig is nie, lyk vir my na foto-kullery?  As die jagter hier naby die bok se kop gesit het toe die foto geneem was, het hy dalk maklik op 'n Cruiser gepas?

;D

As my jagmaat dit kon lees....Hy gee my altyd moeilikheid want ek sit te naby aan die boka as ons foto's neem. Hulle sit mos so 4 m agter die bok en dan lug die manne die roer ook nog so dat dit lyk of hy binne in die Springbok se horings kon pas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: "Eland"

Post by PRIVATE RYAN »

dit is definitief die ph in die foto.

Hy het nie moue nie, dis re?l nommer
een nadat jy die kursus slaag, knip
jou moue af.
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: "Eland"

Post by Evert »

Ja dis jou Lord Derby daai.

1 van die duurste jagte ter wereld. Maar ook 1 van jou moeilikste. Het al gehoor jy loop tot 14 dae om net 1 enkele dier te sien. Hulle kom in Cameroon en CAR voor en in die Suide van Sudan.Ek was so ruk terug in Nigeria en op die grens van Cameroon en Nigeria n skedel daar gesien op die bush meat tafels van seker so 50 duim was seker gepoach. Het met die locals gepraat en gehoor dis n baie gesogte vleis vir hulle. Met die oorlog in Sudan is daar duisende van die diere gepoach om kos te gee vir die soldate. Hulle word meer gepoach daar as wat renosters gepoach word in SA.
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: "Eland"

Post by Hugo »

EN jou jean se pype afknip, kort jean broekie en PH loop soos wit saam met rys.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: "Eland"

Post by PRIVATE RYAN »

[img width=360 height=480]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... e122-1.jpg[/img]

Hier is my 'n Lord Derby Bul wat ek
geskiet gesien het in DRC 'n
Taksidermis stoor
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: "Eland"

Post by .::Alwyn-U::. »

PR

Baie mooi gestel ;D
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: "Eland"

Post by tau »

Hugo wrote: EN jou jean se pype afknip, kort jean broekie en PH loop soos wit saam met rys.
;D

Wat van die 30cm blade mes en die Camo kep en die olifant sterthare armband en geweer sonder belt wat jy soos 'n boemelaar se stok +sak dra.

Want net moffies en hul sussies gebruik geweerbelde, wat as jy moet vinnig skiet, jy sal mos somer die "charging beast" met die geweer se kolf dood M&%R.

Oja en 100 skuurpapier wat jy die blou van die loop skuur dat dit lyk of jy al baie met die geweer geloop en jag het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: "Eland"

Post by PRIVATE RYAN »

Hoekom dra hulle die geweer so?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: "Eland"

Post by Hugo »

Hahahahaha

Hier is kennis van my, kyk hoe dra hy daai masjien,

[img width=560 height=405]http://a3.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos- ... 8978_n.jpg[/img]
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: "Eland"

Post by PRIVATE RYAN »

Daai ou is seker 'n beginner.

Daai belt, kan die volgende nog vat:

Led lenser
2 Way Radio
Leatherman Wave
357 Snubby (gevaarlik as jy kliente op OR gaan haal)
Nokia 6510
Garmin E 60
Puma White Hunter
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: "Eland"

Post by Hugo »

PRIVATE RYAN wrote: Daai ou is seker 'n beginner.

Daai belt, kan die volgende nog vat:

Led lenser
2 Way Radio
Leatherman Wave
357 Snubby (gevaarlik as jy kliente op OR gaan haal)
Nokia 6510
Garmin E 60
Puma White Hunter
2 x 9mm Magesyne
clip on leer selfoon sakkie wat horisontaal mount.
Allen Key set - Dalk het hy boog jagters  -
Slyp steen vir die Puma mes.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: "Eland"

Post by .::Alwyn-U::. »

Hy sal vir chuck norris mos n go gee!
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: "Eland"

Post by BLOUVALKIE »

joh!!!!  wat 'n mooi bok

as jy hom skiet het jy vleis vir twee jaar en baie biltong
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply