Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hannes stof trapper wrote: Wed Jul 29, 2020 11:01 pm
So paar kiekies van my brak se bokke. Sy is nuut in die jag maar sy loop oop met dit. Leke my Foxy
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Ek stuur vir jou 'n tefie binnekort. Myne is gatvol vir die Kaap. Sien jy en daai hond gaan na dieselfde haarkapper
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Plaashaas wrote: Thu Jul 30, 2020 9:34 am
Mooi Hannes. Dis darem maar n plesier as die hond die dinge verstaan. Jy sit seker elke aand en klitsgras uitrek uit daai wolle?
Plaashaas wrote: Thu Jul 30, 2020 9:34 am
Mooi Hannes. Dis darem maar n plesier as die hond die dinge verstaan. Jy sit seker elke aand en klitsgras uitrek uit daai wolle?
Geen klitsgras, sy jag ook van die bakkie af!!
Beste.
Nogal nie n bakkie siter sy nie. Sy is aan die brand op n spoor. Klitsgras is maar min in my wereld die dorings is meer die probleem