Meneer springbokke

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

miskien so 17'' 3/8 as ek moet skat???? ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Meneer springbokke

Post by .::Alwyn-U::. »

Weet iemand wat RW se nr 1 is? En waar hy gedood het?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meneer springbokke

Post by Stefan764 »

16 3/8

Groete en geluk met 2x PRAG bokke

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Meneer springbokke

Post by DawieKotze »

Die RW rekord is 19.37 duim en is blykbaar 'n ooi (?). Ek weet nie waar sy geskiet was nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

.::Alwyn-U::. wrote: Weet iemand wat RW se nr 1 is? En waar hy gedood het?
http://www.rowlandward.com/content/defa ... &SubPage=2

Die springbok is op die plaas Prospect geskiet, die plaas l? so 60km suid wes van Windhoek. Die plaas eienaar het die ram self geskiet, ek het al die stel horings gesien by sy huis.

Dit is reg n baie mooi bok gewees.

Hiers die link met n foto http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=7
Last edited by Witpietskiet on Wed Aug 03, 2011 2:37 pm, edited 1 time in total.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Felix »

Daai manne kom mos van Kimberley af?

Groete.
Vas!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Meneer springbokke

Post by .::Alwyn-U::. »

Witpiet

Nou onthou ek hom! Baie mooi ja..
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Meneer springbokke

Post by DawieKotze »

So Wikepedia is alweer verkeerd!! Hulle s? dis 'n ooi! Wonder waar hulle daaraan kom?

Tx Witpietskiet.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

Niks te danke, als deel van die sport. :D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Meneer springbokke

Post by .::Alwyn-U::. »

Erx

Wanneer se jy ons die lengte ou maat? Ek kani meer wagi.

Groete
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

En waneer gaan ons nou hoor lank hulle is Erx ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Meneer springbokke

Post by erx »

Hi manne

Die resultate was so naby so ek gaan met die man moet gaan wat die naaste op die regte nommers was.
Geluk Witpietskiet, met 17 en 3/8", die horings was 17 en 5/8".

PM my jou posadres vir die prysie.

Groete
erx
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Meneer springbokke

Post by .::Alwyn-U::. »

Geluk Witpiet!

Erx wat is die prys as ons mag weet?  Jys darem n gawe outjie  ;D

Dankie dit was n lekker kompetisie!

Groete
Alwyn
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

Dankie Alwyn.

Dankie dit was nou lekker sports gewees. ;D

Erx, ek het jou ge-pm.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Meneer springbokke

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom erx

uitstekende bokke

BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Meneer springbokke

Post by Witpietskiet »

Ek wil net baie dankie s? vir Erx, ek het my prys gekry. :laugh:

Dankie vir my "Die-saver"

Dit is nou een van daai tools wat n man hoop om nie nodig te kry nie, maar ek het al twee keer so n tool nodig gehad en nou het ek my eie.

Moet s?, die kwaliteit is van n baie ho? standaard.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=2

Ek dink dis rerig die moeite werd om die tool in jou herlaai kamer aan te hou, al is dit net vir daai eendag.

Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Meneer springbokke

Post by erx »

Witpietskiet

Groot plesier mater, ek se ook maar altyd vir die manne, hoop nie jy kry hom nodig, maar wees gerus, hy werk as dit moet!

Danikie ook aan almal wat deelgeneem het, was lekker en net iets anders.

Groete
erx
Post Reply