Nuwe aansluitings
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Paarl groete!
Paarl groete!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, Pieter. Met so 'n naam sal jy ver kom!!!
Sien jou dalk by Durbanville skietbaan.
Sien jou dalk by Durbanville skietbaan.
-
Oppiplaas
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun May 24, 2020 7:44 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand Manne
Wil gou myself voorstel. Simon van Wyk
Gebore en woon steeds in die Paarl. Bevooreg om op n plaas te bly. Skiet amper daagliks. Jag gereeld oral waar ek kan. My kinders skiet ook saam.
Sien uit daarna om al die forums deur te lees.
Groete
Wil gou myself voorstel. Simon van Wyk
Gebore en woon steeds in die Paarl. Bevooreg om op n plaas te bly. Skiet amper daagliks. Jag gereeld oral waar ek kan. My kinders skiet ook saam.
Sien uit daarna om al die forums deur te lees.
Groete
Mauser .308
Howa 6.5 creed
CZ .223Rem
CBC 12GA pomp aksie
CZ 75 9mm
Anzhutz. 22lr
Wahlter .22lr
Savage .22lr
Martini Henry 577x450
Howa .204 Ruger
Krico .243
Star .22 pistol.
.357 Astra.
Howa 6.5 creed
CZ .223Rem
CBC 12GA pomp aksie
CZ 75 9mm
Anzhutz. 22lr
Wahlter .22lr
Savage .22lr
Martini Henry 577x450
Howa .204 Ruger
Krico .243
Star .22 pistol.
.357 Astra.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Oppiplaas, baie hier te leer.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dankie Oom Pieter. Ek kom so af en toe by Durbanville, meestal maar om die draai by Kraaifontein.
Tot ons die roere se bene so bietjie moet rek op die langer baan.
Mooi aand
Tot ons die roere se bene so bietjie moet rek op die langer baan.
Mooi aand
-
Bosvark34
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Almal,
ek was vir so twee jaar offline gewees ek groet maar net en se ek is terug.
Groete
Ryno van Randfontein
ek was vir so twee jaar offline gewees ek groet maar net en se ek is terug.
Groete
Ryno van Randfontein
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
6.5 x 55 SE Voere LBW
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom terug Bosvark. Geniet die saam praat.
Kriek
Kriek
-
johnson
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Fri Aug 07, 2020 8:55 am
Re: Nuwe aansluitings
Dagse almal. Ek is John van Zyl. Gebore, groot geword en nog steeds in Middelburg Transvaal. Ek het groot geword in n huis vol wapens en sal dit glad nie anders wou gehaad het nie. Ek het begin jag en ander skiet aktiwiteite doen van 7 jaar ouderdom af. Ek behoort baie jare aan die LJV en het ook toegewyde jagters status by hulle. Ek besit jag gewere, hael geweer en n pistool. Ek geniet die buite lewe en is ook n kranige fiets ryer. My vrou en dogter deel en geniet ook alle bo genoemde aktiwiteite. Braai vleis, pap en bier is standaard en nie onderhandelbaar nie.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Johnson.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom John
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Johnson, waar jy grootgeword het, sal ons nie teen jou hou nie. Jy is welkom hier! 
-
Hendri88
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 10, 2020 10:38 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi, ek is Hendri van Warmbad in Limpopo
n Vriend het my vertel van die forum.
Groete
n Vriend het my vertel van die forum.
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Hendri!
Lekker dorpie daai van jou! Was vir lank my tuiste en waar ek gematrikuleer het.
Lekker dorpie daai van jou! Was vir lank my tuiste en waar ek gematrikuleer het.
Goed, beter, 6millimeter!
-
et1798162
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jan 27, 2020 11:02 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Dag Manne
Etienne Bezuidenhout van Boksburg, was so paar jaar terug hier gewees en al vergeet van die forum, lekker om te sien dit leef voort en het groter geword.
Skiet graag en herlaai self my 308.
Sien uit na die geselsies.
Groete
Etienne Bezuidenhout van Boksburg, was so paar jaar terug hier gewees en al vergeet van die forum, lekker om te sien dit leef voort en het groter geword.
Skiet graag en herlaai self my 308.
Sien uit na die geselsies.
Groete
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Etienne. Hoop jy geniet dit hier.
Kriek
Kriek
-
Wessellandman
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sun Aug 16, 2020 8:48 am
Re: Nuwe aansluitings
More Manne
Lekker om deel te kan wees. Sien hier sommer n paar great artikels.
Jag en visvang op een plek, dis mos pret.
Groete
Lekker om deel te kan wees. Sien hier sommer n paar great artikels.
Jag en visvang op een plek, dis mos pret.
Groete
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Tokkieland
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri Aug 14, 2020 11:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal my naam is Tokkie Samuels en ek is van Kroonstad af. Geniet die forum baie! Ek hou van die laaaang roere. Ek sien ek is nou op die regte plek. Dankie julle!
-
Jimbo1605
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu Aug 20, 2020 9:18 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand manne
Ek is van Namibia.
Boer met skaap, bees en plant groente. Hou maar die plaas skoon van ongediertes.
Mooi aand verder
Ek is van Namibia.
Boer met skaap, bees en plant groente. Hou maar die plaas skoon van ongediertes.
Mooi aand verder
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, Jimbo. As jy groente plant moet dit wees waar water is. Laat weet waar en se ook waarme jy die ongediertes in toom hou!
-
André Kruger
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Aug 29, 2020 4:53 pm
André Kruger
Goeie naand my naam is André Kruger. Ek hoop ons kan lekker op die groep gesels
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Andre.
Hier gaan jy baie leer, neem deel.
Die ou manne gaan bietjie iets wil weet van jou? Is jy ‘n windbuks skut, woon in watter distrik?
Geniet dit.
Beste.
Hier gaan jy baie leer, neem deel.
Die ou manne gaan bietjie iets wil weet van jou? Is jy ‘n windbuks skut, woon in watter distrik?
Geniet dit.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Hout
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Oct 19, 2020 2:34 pm
Re: Nuwe aansluitings
More Almal,
My naam is Tienie en ek is in Tzaneen.
Ek en my 2 kinders doen sport skiet (pins).
Groete
My naam is Tienie en ek is in Tzaneen.
Ek en my 2 kinders doen sport skiet (pins).
Groete
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
- Philip Marais
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Oct 06, 2010 2:54 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Tienie,
Ek het ook onlangs deel geword van die Jaracal vriendekring.
Ek het in Pietersburg groot geword. My oorlede oom het buite Tzaneen geboer, daar het ek as kind baie visgevang, mooi kurpers en swartbaars daar in jou valley uitgetrek.
Welkom!
Ek het ook onlangs deel geword van die Jaracal vriendekring.
Ek het in Pietersburg groot geword. My oorlede oom het buite Tzaneen geboer, daar het ek as kind baie visgevang, mooi kurpers en swartbaars daar in jou valley uitgetrek.
Welkom!
.177 HW100 PCP
.22LR Krico,
12G Browning O/U,
243 Win Tikka T3 Super-Varmint,
308 RSA,
308 Tikka M590,
260 Rem Tikka T3x Varmint
375 CZ Zkk602
.22LR Krico,
12G Browning O/U,
243 Win Tikka T3 Super-Varmint,
308 RSA,
308 Tikka M590,
260 Rem Tikka T3x Varmint
375 CZ Zkk602
