Eerste Varkie
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Eerste Varkie
[img width=360 height=480]http://i1184.photobucket.com/albums/z32 ... CN0234.jpg[/img]
Ekt hierdie jaar uiteindelik my eerste vark geskiet, 80km bo Thabazimbi. Die sog het 30kg uitgeslag.
Ekt haar so om en by 4uur die middag geskiet.
Groete
Ekt hierdie jaar uiteindelik my eerste vark geskiet, 80km bo Thabazimbi. Die sog het 30kg uitgeslag.
Ekt haar so om en by 4uur die middag geskiet.
Groete
25-06 Savage Tactical
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Eerste Varkie
Wiehan
Baie mooi sog, geluk.. Watse roer het jy da?
Groete
Alwyn
Baie mooi sog, geluk.. Watse roer het jy da?
Groete
Alwyn
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Eerste Varkie
Netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Eerste Varkie
Ek moet se vark jag is darem lekker, iets anders daai.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Eerste Varkie
geluk wiehan baie mooi vark vir n eerste een. mooi tanne vir n sog
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Eerste Varkie
Baie mooi soggie, en lyk of sy boonop sommer in n goeie kondisie ook was.
Net n geheimpie om doeksag te skiet sit n terminator op, so duk doek sal nie help.

Grap net
Blok
Net n geheimpie om doeksag te skiet sit n terminator op, so duk doek sal nie help.
Grap net
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Eerste Varkie
hallo oom wiehan
mooi varkie daai ek moet ook nog een skiet
groete
BLOUVALKIE
mooi varkie daai ek moet ook nog een skiet
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Eerste Varkie
Wiehan
Nou as jy die varkie die middag geskiet het, hoe is dit dan dat die foto in die donker geneem is.....Het die varkie jou Thaba distrik gaan wys

Grap net......Baie geluk en sterkte vorentoe
Nou as jy die varkie die middag geskiet het, hoe is dit dan dat die foto in die donker geneem is.....Het die varkie jou Thaba distrik gaan wys
Grap net......Baie geluk en sterkte vorentoe
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Eerste Varkie
Daai varkie het seker eers woema gekry en begin hol 
Dit is hoekom die foto in die nag geneem is
Baie geluk en geniet elke deel van daai varkie
Groete
Dit is hoekom die foto in die nag geneem is
Baie geluk en geniet elke deel van daai varkie
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: Eerste Varkie
Manne manne manne
Haha nee nee ek was aan die ander kant van die plaas. My lift het my eers opgelaai toe die son al gesak het toe gaan tel ons hom en my rooi bok op.
Groete
Haha nee nee ek was aan die ander kant van die plaas. My lift het my eers opgelaai toe die son al gesak het toe gaan tel ons hom en my rooi bok op.
Groete
25-06 Savage Tactical