Namibie 2011

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Namibie 2011

Post by gillie »

Dankie vir die "kritiek" Piet. Mens sien partykeer min jou eie foute raak en nog minder is jy bereid om dit te herken.

Nadat ek die video gekyk het, het ek ook opgemerk dat ek dalk bietjie vinnig opkyk. Verseker iets om aan te werk. Het begin herlaai, so sal verseker meer skote skiet in die aanloop tot volgende seisoen.

Aangaande die mounts... sjoe ja, eerste keer dat iemand dit vir my noem. Ek sal dalk bietjie daarna laat kyk. Dankie vir die opmerking

Die kamera soos Alwyn ook opgemerk het is 'n GoPro kamera. Die kamera self is maar redelik beteuterd, maar die casing waarin hy kom is wat die kamera maak. Jy kan so 5 ure se footage kry op 'n 16gb SD kaart, afhangende ook van die video formaat ! Enigste negatief is dalk die feit dat hy nie 'n zoom het nie, maar juis omdat dit veronderstel is 'n handsfree kamera te wees, is 'n zoom seker onprakties.

Die kamera het ek op die kolf gemonteer en op ander tye bo op my pet met 'n tipe van 'n headstrap.

Weereens dankie vir die kritiek, sal dit ter harte neem.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Namibie 2011

Post by .::Alwyn-U::. »

Gillie

Ek ken daai GoPro's hulle lyk na bitter lekker kameras vir jag en sulke dinge. Hy kan mos amper orals gemount word, surfboard, motorfiets al daai dinge. Mense skydive ook mos met hulle.

Gaan kyk gerus op youtube daai videos van die GoPro.. Hulle werk uitstekkend vir dit!

Ek het gesien toe hy op jou kop gemount was dat hy afskuif as jy met die haelgeweer skiet. Recoil roer hom bietjie..

Groete
Alwyn
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Namibie 2011

Post by gillie »

Dis hy Alwyn, het hom al paar keer op my bergfiets ook gemount, altyd lekker om na die tyd weer te kyk.

Ja die mounting ding vir die keps sukkel ek nog bietjie mee, kan hom nog nie lekker stewig vaskry nie. Sal hom nog wel uitsort.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Namibie 2011

Post by Piet Breedt »

Gillie, bly as ek kan help. Plaas so foto of 2 van die video kamera, en wat kos hy omtrent?
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Namibie 2011

Post by .::Alwyn-U::. »

Post Reply