Goeie more,
Enige idees waarmee ek my maaler en sy komponente (siffies ens) kan smeer of bewaar terwyl hy gestoor word?
Ekt laas jaar die fout gemaak om dit met kook olie te smeer en dit was 'n vreeslike gemors om skoon te maak, so leer mens...
Baie dankie!
Stoor van Maaler
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Stoor van Maaler
Ek weet nie van die health and safety reëls nie, maar ek gebruik panvet, dit werk goed en was maklik af. Ek smeer lem en plaat. Dis wat by my roes.
Ek het ook my goed die eerste keer met kookolie gesmeer, na 'n jaar was dit amper rubber.

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Stoor van Maaler
Middag
As jy die sif en lem van die meul met koerant papier toe draai en die meul ek vol papier stop help dit ook. die papier absorbeer die vog en hou so jou meul en parte vry van roes. Spuit ook spray and cook en vee af voor jy toedraai.
groete
Jaco

-
SeeZet
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Wed Mar 06, 2019 6:54 am
Re: Stoor van Maaler
Einste, myne het ook in so aardige rubber gemors verander, dit was 'n horrie om af te kry, nie weer nie.alecjohnson wrote: Wed Jun 02, 2021 1:30 pm Ek weet nie van die health and safety reëls nie, maar ek gebruik panvet, dit werk goed en was maklik af. Ek smeer lem en plaat. Dis wat by my roes.
Ek het ook my goed die eerste keer met kookolie gesmeer, na 'n jaar was dit amper rubber.
Dankie manne, ek sal hom probeer.Jakkalsgat wrote: Wed Jun 02, 2021 3:26 pm Middag
As jy die sif en lem van die meul met koerant papier toe draai en die meul ek vol papier stop help dit ook. die papier absorbeer die vog en hou so jou meul en parte vry van roes. Spuit ook spray and cook en vee af voor jy toedraai.
groete
Jaco
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Stoor van Maaler
Ek gebruik foodgrade gries reekloos en smaakloos
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Stoor van Maaler
Ek stoor myne ook so en het nog NOOIT roes opgetel nie. Ek doen netnie die "spary 'n cook" ding by nie.Jakkalsgat wrote: Wed Jun 02, 2021 3:26 pm Middag
As jy die sif en lem van die meul met koerant papier toe draai en die meul ek vol papier stop help dit ook. die papier absorbeer die vog en hou so jou meul en parte vry van roes. Spuit ook spray and cook en vee af voor jy toedraai.
groete
Jaco
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Stoor van Maaler
As jy hom gereeld gebruik sal roes nooit n probleem wees nie
Panvet, of n gerookte stuk varkspek.
En maak seker dat hy regtig droog is voor hy gestoor word.
Ons het een keer baie probleme gehad met toerusting wat geroes het in n nuwe buitekamer, totdat ons uitgevind het dat die bouer die mure met suur gewas het.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stoor van Maaler
Prop ook my swart ysterpot vol koerantpapier na gebruik. Roes gladnie!!