Elandbul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Elandbul

Post by Nico de Jager »

Jis Manne
Hierdie is my eerste eland geskiet met my 30-06.
[img width=560 height=420]http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... age138.jpg[/img]
Groete
Ribbok
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Elandbul

Post by WillemS »

Ribbok

Magtag maar dis 'n mooi bul!

Vertel so bietjie meer, wat het hy uitgeslag? Sien hy op die blad gesket, watse koeel(punt) het jy gebruik en hoe lyk die vleis skade en sy werksverrigting?

Eendag as ek groot is($$$) wil ek ook so een skiet!

Willem
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Elandbul

Post by GERT vd M »

          Mooi eland!!!  Kyk net na die masiewe nek spiere
                        GROETNIS
                            GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
HUNTER
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm

Re: Elandbul

Post by HUNTER »

Baie mooi eland. geluk. Daardie een is 'n besliste een my lysie van wat ek nog wil skiet. Daai ou gaan jou besig hou met 'n vleisverwerkery.

Hunter
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Elandbul

Post by erx »

Ribbok

Goeie v :o k mater, netjies, daai is nou vi jou 'n stuk vleis!
Vertel bietjie van die skietgoed.

Groete
erx
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Elandbul

Post by henried »

Geluk, baie mooi eland.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Ooploop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm

Re: Elandbul

Post by Ooploop »

Jis Ribbok

Dammit,Nee kyk dis n wragtag n reus!!! 

Stem saam met erx : "Goeie v :o k"

Mooiloop
Ooploop
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Elandbul

Post by Nico de Jager »

Jis Manne
Die bok is nog nie geweeg nie hy gaan slaghuis toe. Ek het hom agter sy oor geskiet op so 120m (30-06 180gr Swift A). Ons het het hom PROBEER regop trek vir n foto toe mors die bloed op sy blad. Ek dog altyd n eland is relatief maklik om te skiet, maar ek het my vrek geloop en gekruip. Ek het ook nie geweet n eland is so groot nie.
Groete
Ribbok
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Elandbul

Post by Ponkie »

Oom Nico

As ek daai bul en die plantegroei so kyk lyk dit vir my dis by Oom Koos Potgieter buite Oudtshoorn geskiet? Ek het al heelwat van hierdie klas bulle by hom gesien EN die SJB manne jag mos maar graag daar by hom!  ;)

Netjiese bul daai! My eerste een was darem heelwat kleiner, sommer so 200kg vers, maar die vleis smaak TOP!

Groete by die huiis!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Elandbul

Post by theedge »

Baie Netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Elandbul

Post by Hugov »

Ja nee liewe ouers.
Wel gedaan dis mos hoe n eland bul moet lyk!!!
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Elandbul

Post by BLOK »

Wragtag m mooi duknek bul wat jy geskiet het.

Baie geluk

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Elandbul

Post by Frikkiedbr »

Sjoe dit is 'n mooi klein  bokkie daai, baie geluk  ;D
Geniet en glo al die bekruip en geloop was die moeite werd aan  die einde van die dag  ;)

Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Elandbul

Post by SmitH »

Baie mooi bul daai welgedaan
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Elandbul

Post by gillie »

Dik stuk vleis daai. Baie Geluk !
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Elandbul

Post by Lourens »

Baie geluk! Pragtige bul daai!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Elandbul

Post by Raven »

Dis 'n massiewe BUL  :o
Geluk

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Elandbul

Post by Superdup »

Baie netjies

Geniet hom! ;D
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Elandbul

Post by henslin »

Kan nie glo dat party mense so stil kan windgat raak nie.
Ribbok - Daai is 'n m@@rse Bul. Glo jy gaan gelukkig wees as jy nog so een in jou lewe gaan skiet !!
Geniet hom en die herrineringe van die jag - Puik gedoen !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Elandbul

Post by Nico de Jager »

Jis Manne
Baie dankie vir al die gelukwensinge, hierdie is een van die hoogtepunte in my jagloopbaan.
Henslin, hierdie bul is nog nie blou nie en het nog nie n keelvel nie maar hy is baie groot, ek het nog 2 bulle gesien wat ook die kaliber is. Volgens die eienaar is daar vier bloubulle wat groter as die een is. Ek en Ooploop gaan binnekort weer daar jag. Miskien kan ons nog een van daai bloubulle op die Forum sit.
Groete
Ribbok
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Elandbul

Post by Christo »

Loop daar nie 'n Eland ( kan maar koei wees, vir vleis ) rond wat baas soek wat ek kan gaan jag iewers in die volgende maand nie? Maar hy moet verkieslik binne 'n dagreis ver van my af rond loop as dit moontlik is. Ek wil hom sommer vroeg Saterdag skiet sodat ek hom nog huis toe kan bring om te verwerk.

Ribbok het my nou skoon bewerig van lus.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply