My Nuutste
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
My Nuutste
Dags? almal,
Ek het die outjie op skoonpa se grond so 30 km Wes van Messina geklap.
Wapen: Steyr Mannicher 30 - 06
Scope: Leupold VX1 3 - 9 X 40
Patroon: Rhino 200 Grein, Winchester Dop, S335 41.0 Grein
Afstand: 60 Meter
Bladskoot
So 20 meter gedraf
Dood toe ek by hom kom

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My Nuutste
Pierre baie mooi gegooi, se gou vir my daai geweer van jou het jy die skouer pad opgesit of hom so gekoop, oorspronklik kom hulle mos net n harde plastiek pad uit.
Baie mooi.
Blok
Baie mooi.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Nuutste
Baie mooi bok.
Wat se bloed kol sit teen die boom?
Wat se bloed kol sit teen die boom?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My Nuutste
Baie geluk
Lyk na 'n mooi bul. Wat het hy gemeet?
Groete
Martin
Lyk na 'n mooi bul. Wat het hy gemeet?
Groete
Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Re: My Nuutste
Ek andwoord sommer almal saam:
1. Blok - Ek het die geweer so gekoop. Ek het geen veranderinge aangebring nie.
2. Gerhard - Die bloed kol teen die boom is toe hy begin dizzy raak het, het hy teen die boom vasgehardloop.
3.Martin - Hy het 33 1/3 " gemeet
Was 'n baie lekker trip. Ek het 2 Rooibokke en nog 'n Gemsbok geklap die week.

1. Blok - Ek het die geweer so gekoop. Ek het geen veranderinge aangebring nie.
2. Gerhard - Die bloed kol teen die boom is toe hy begin dizzy raak het, het hy teen die boom vasgehardloop.
3.Martin - Hy het 33 1/3 " gemeet
Was 'n baie lekker trip. Ek het 2 Rooibokke en nog 'n Gemsbok geklap die week.
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My Nuutste
Dankie vir die antwoord.
Geniet daai fillets
Geniet daai fillets
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My Nuutste
Pierre
Jy laat my nou wonder, by wie het jy die geweer gekoop en hoe lank terug. Rede hoekom ek vra is ek het so 30-06SM gehad wat ek die shoulder pad vervang het met n rubber een omrede ek bang was hy krap as ek hom op grond druk. Ek het hom toe nie lank daarna aan n wapenhandelaar verkoop.
Blok
Jy laat my nou wonder, by wie het jy die geweer gekoop en hoe lank terug. Rede hoekom ek vra is ek het so 30-06SM gehad wat ek die shoulder pad vervang het met n rubber een omrede ek bang was hy krap as ek hom op grond druk. Ek het hom toe nie lank daarna aan n wapenhandelaar verkoop.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My Nuutste
Hi Blok
KLink asof jy opsoek is na 'n verlore kind.
KLink asof jy opsoek is na 'n verlore kind.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My Nuutste
Martin
Nee jong, ek en daai geweer kon maar net eenvoudig nie vat bymekaar kry nie, om die een of ander rede (seker maar die skut) kon ek geen geen ordentlike groeering uit hom kry nie, almal groepeer met hom behalwe ek, maar met almal se gewere kon ek groepeer. Die geweer was ook net te mooi vir my gewees veral daai gedraaide loop. Ek kon dit net nie oor my hard kry om dit n werk geweer voor te gebruik nie.
Het hom toe verkoop en n 300H&H gekoop en ek en hy loop nou soos boude.
Blok
Nee jong, ek en daai geweer kon maar net eenvoudig nie vat bymekaar kry nie, om die een of ander rede (seker maar die skut) kon ek geen geen ordentlike groeering uit hom kry nie, almal groepeer met hom behalwe ek, maar met almal se gewere kon ek groepeer. Die geweer was ook net te mooi vir my gewees veral daai gedraaide loop. Ek kon dit net nie oor my hard kry om dit n werk geweer voor te gebruik nie.
Het hom toe verkoop en n 300H&H gekoop en ek en hy loop nou soos boude.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: My Nuutste
Weet hoe jy voel. My pelle groepeer ook beter met my geweer as wat ek kan. Amper reg om te begin laai dan maar weer kyk of ek en die geweer lang pad gaan saam stap.
Hopelik maak hy dan soos jou 300.
Hopelik maak hy dan soos jou 300.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Re: My Nuutste
Blok,
My pa het die geweer in 1986 By Perrins in Pretoria gekoop wat die geweer vir hom ingevoer het van Steyr in Austria. Hulle het selfs die toestskote wat in die fabriek geskiet is se groepering vir hom gegee. Hy het so 2 jaar later 'n Steyr Mannlicher 9,3 X 62 by dieselfde handelaar gekoop, en die 2 lyk identies. Die enigste verskil is dat die 9,3 X 62 'n hair trigger het, maar hy het ook die dik Steyr shoulder pad.
Ek wens ek kon jou gerus stel en s? ek het jou verlore maat gekry, maar ek kan nie. Ons gaan die naweek bietjie papier bokke skiet, dan sal ek die 2 boeties afneem en post.
Groete,
Pierre
My pa het die geweer in 1986 By Perrins in Pretoria gekoop wat die geweer vir hom ingevoer het van Steyr in Austria. Hulle het selfs die toestskote wat in die fabriek geskiet is se groepering vir hom gegee. Hy het so 2 jaar later 'n Steyr Mannlicher 9,3 X 62 by dieselfde handelaar gekoop, en die 2 lyk identies. Die enigste verskil is dat die 9,3 X 62 'n hair trigger het, maar hy het ook die dik Steyr shoulder pad.
Ek wens ek kon jou gerus stel en s? ek het jou verlore maat gekry, maar ek kan nie. Ons gaan die naweek bietjie papier bokke skiet, dan sal ek die 2 boeties afneem en post.
Groete,
Pierre
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: My Nuutste
Pierre
Nee jong, as dit hy was sou ek jou betal om hom te hou.
Ek was destyds dink dit was in 2004 so moedeloos hom sommer aan die eerste handelaar verkoop wat prys gemaak het maar n skamele R10000 vir hom gekry, maar ek was te bly om van hom ontslae te raak. Maar ja dit is baie mooi gewere veral met daai rondings van die slotaksie en die gedraaide lope.
Blok
Nee jong, as dit hy was sou ek jou betal om hom te hou.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Pierre van der Horst
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
Re: My Nuutste
Ek is opsoek na nog 1, maar hulle is so skaars soos hoendertande, en so duur soo goue hoendertande. Dit is fantastiese gewere. EK kry met myne op 100 meter met 180 Grein ProAmm punte 'n groepering van 18mm met 5 skote.
Dis jammer jy kom nie gel met joune nie, en dis meer jammer ek het nie daai tyd geweet jy sou R 10,000 aanvaar nie
.
Dis jammer jy kom nie gel met joune nie, en dis meer jammer ek het nie daai tyd geweet jy sou R 10,000 aanvaar nie
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: My Nuutste
Baie mooi Gemsbok daai!! Baie geluk Pierre!
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...