Paar dik beeste

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Paar dik beeste

Post by Eduard Venter »

Naandsê... Ek sien die manne raak jeukerig om in die veld te kom. Ons het 'n paar mooi bloues geskiet die week, ek heg 'n paar fotos aan. Ongelukkig gaan julle nie 'n storie kry nie, ek jag heel week en is pootuit.

Ek sien Tapatalk verswak maar die fotos se kwaliteit taamlik. Weet nie wat kan mens daaraan doen nie.

Mooi aand daar! ImageImageImageImage

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Last edited by Eduard Venter on Wed Apr 06, 2022 9:43 pm, edited 1 time in total.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2591
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Paar dik beeste

Post by JohanvB »

Mooi!
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1346
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Paar dik beeste

Post by Toxxyc »

Is daardie een met die bloed op die horing die een wat julle 16 keer met die .458 moes skiet?

Maar maggies dis 'n grote daardie eerste een!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Paar dik beeste

Post by Eduard Venter »

Toxxyc wrote:Is daardie een met die bloed op die horing die een wat julle 16 keer met die .458 moes skiet?

Maar maggies dis 'n grote daardie eerste een!
Haha amper so iets ja

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Post Reply