.22 ELR
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
.22 ELR
Naand se manne.
Is hier nou al dedicated. 22 ELR forum groep ?
Wys bietjie julle ysters en brei bietjie uit op hul pro"s en con's ?
En hoe gemaak om bietjie die .22 se bene te rek ?
Ek skiet tans Bruno model 2E met n Element Helix.

- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: .22 ELR
Hi,
Ek vat so nou en dan my Brno n5 Krokedul skietbaan toe in Pretoria en skiet daai 200m gong hou vir hou raak met gewone Elly sport en die subsonnics...
Die gong is wel seker so 250mm groot maar jy lat wel n paar manne so oe rek...wat sukkel om hom raak te skiet met hul "groot" gewere...

Petrie
Watse scope het jy op ?
Hoe het jy met rail en of scoperinge gemaak ?
Het jy bietjie amo gelot toets ?

- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22 ELR
Krap bietjie hier rond Muishonde.
https://r.tapatalk.com/shareLink?url=ht ... re_type=sf
Shoot straight

Francois Vogel
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: .22 ELR
Hi,
Ek skiet met n Vector Hugo 4-16 vergrooting. Ek het hom net normaalweg gefit... Ek moet se ek moet afmik want ek het hardloop uit verstelling uit op my scope (Maar ek dink dit is oor my skewe loop op daai .22, hy is regtig skeef....maar skiet reguit)
Ek skiet net met die Elley Subsonnics en soms die Elley Sport en hy het n silnser op,hy is ingesel op 100m en skiet so MOA met buide punte. Word meestal genruik om ongediertes in die landerye te skiet...
Groete,

- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 ELR
Muishonde, ek dink jy gaan 'n goeie idee kry watse toerusting die manne gebruik wat die Send-It 22 ELR kompetisies skiet as jy hier kyk:Muishonde wrote: Sun Apr 17, 2022 7:00 pm Naand se manne.
Is hier nou al dedicated. 22 ELR forum groep ?
Wys bietjie julle ysters en brei bietjie uit op hul pro"s en con's ?
En hoe gemaak om bietjie die .22 se bene te rek ?
Ek skiet tans Bruno model 2E met n Element Helix.
viewtopic.php?f=202&t=83436
Jy kan selfs aan hierdie uitdaging deelneem terwyl jy jou .22 set-up toets:
viewtopic.php?f=202&t=83741
My .22LR lisensie is verlede maand goed gekeur, so ek beplan self om aan hierdie kompetisies deel te neem.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Dankie vir julle teruvoer en hulp,waardeer dit !
Sou julle se die CZ 457 LRP is soveel meer werd as MTR ....in ag geneem dis dieselfde loop (chamber) en mens sal n Aria 419 rail moet by sit van R1900 ?
Soen Safari kraamsaal het beide en prys verskil is tans R6650 .....is daai kolf dit werd ?
Ek hoor graag.
Sou julle se die CZ 457 LRP is soveel meer werd as MTR ....in ag geneem dis dieselfde loop (chamber) en mens sal n Aria 419 rail moet by sit van R1900 ?
Soen Safari kraamsaal het beide en prys verskil is tans R6650 .....is daai kolf dit werd ?
Ek hoor graag.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 ELR
Ek dink die kolf is persoonlike smaak - die LRP kolf lyk vir my goed alhoewel ek nog nie een vas gehou het nie. Jy gaan nie terugvoer kry van manne wat 'n LRP besit nie want hulle het nou eers die land ingekom en selfs in VSA het hulle eers onlangs beskikbaar geraak.Muishonde wrote: Thu Apr 21, 2022 8:03 am Dankie vir julle teruvoer en hulp,waardeer dit !
Sou julle se die CZ 457 LRP is soveel meer werd as MTR ....in ag geneem dis dieselfde loop (chamber) en mens sal n Aria 419 rail moet by sit van R1900 ?
Soen Safari kraamsaal het beide en prys verskil is tans R6650 .....is daai kolf dit werd ?
Ek hoor graag.
Ek weet dat manne wat MTR besit baie gelukkig is met die kolf en akkuraatheid. Die "match chamber" modelle skiet omtrent almal goed terwyl die goedkoper modelle bietjie "hit en mis" is.
Nog 'n verskil tussen LRP en MTR is die fluting op die LRP loop - persoonlik verkies ek 'n loop sonder fluting.
Jy gaan plaaslik goedkoper rails kry:
- Gunwarrior verkoop 'n 20moa rail vir R1 200
- Arms CC verkoop 'n 30moa rail vir R1 400
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22 ELR
Hier was darem reeds 'n batch LRP gewere verkoop 'n jaar of wat terug maar soos Paul noem is daar nie baie in sirkulasie nie.
As ek na die MTR en LRP kyk is dit basies die rail wat jy ekstra kry en dan is die prysverskil nader aan R5k.(Die fluting kon hulle maar los en die LRP 'n bietjie goedkoper maak)
Nou is die vraag wat gaan jy met die geweer doen en hoe belangrik is 'n verstelbare kolf/chassis. Indien jy wel die MTR se kolf vervang gaan hy duurder as die LRP wees. As jy nie van die LRP se kolf hou nie en hom ook sou vervang sal ek eerder die MTR kry.
Ek het die som al baie gemaak en vir my is die LRP baie duur vir 'n .22LR maar in vergelyking met die MTR kan ek die prysverskil regverdig as jy van die kolf hou.
As ek na die MTR en LRP kyk is dit basies die rail wat jy ekstra kry en dan is die prysverskil nader aan R5k.(Die fluting kon hulle maar los en die LRP 'n bietjie goedkoper maak)
Nou is die vraag wat gaan jy met die geweer doen en hoe belangrik is 'n verstelbare kolf/chassis. Indien jy wel die MTR se kolf vervang gaan hy duurder as die LRP wees. As jy nie van die LRP se kolf hou nie en hom ook sou vervang sal ek eerder die MTR kry.
Ek het die som al baie gemaak en vir my is die LRP baie duur vir 'n .22LR maar in vergelyking met die MTR kan ek die prysverskil regverdig as jy van die kolf hou.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 ELR
Jammer, het aangeneem die LRP's is nou eers in voorraad - eerstes moes bitter vinnig uitverkoop het.Arnold wrote: Thu Apr 21, 2022 11:12 am Hier was darem reeds 'n batch LRP gewere verkoop 'n jaar of wat terug maar soos Paul noem is daar nie baie in sirkulasie nie.
As ek na die MTR en LRP kyk is dit basies die rail wat jy ekstra kry en dan is die prysverskil nader aan R5k.(Die fluting kon hulle maar los en die LRP 'n bietjie goedkoper maak)
Nou is die vraag wat gaan jy met die geweer doen en hoe belangrik is 'n verstelbare kolf/chassis. Indien jy wel die MTR se kolf vervang gaan hy duurder as die LRP wees. As jy nie van die LRP se kolf hou nie en hom ook sou vervang sal ek eerder die MTR kry.
Ek het die som al baie gemaak en vir my is die LRP baie duur vir 'n .22LR maar in vergelyking met die MTR kan ek die prysverskil regverdig as jy van die kolf hou.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22 ELR
Ek dink hulle het vinnig verkoop of daar was nie baie nie maar die prys was ongeveer dieselfde as wat dit nou is.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Die eerste klomp LRP 's is baie stil gehou en is of aan skietmaatjies verkoop of special kliente voel dit vir my.
Die MTR 's het jy meer tekoop gesien...ek weet daar was 16" met skroefdraad voor by n paar Wildman groepe.
Of die by Safari 16 of 20" is weet ek nog nie en of hul skroefdraad het weet ek ook nie, sal seker moet bel en hoor.
Ek persoonlik hou van n mooi hout kolf,dat die MTR egter nie n verstelbare wangstuk het nie is n jammer.
As jy rail moet by koop en skroefdraad voor moet sny nog maak dit sin om die LRP tevat dalk....ek voel hy moet skroefdraad he vir n silencer en of tuner.
Ek het gelukkig nog van die ou skool/weermag amo...gelukkig heelwat, hehe. Lot 91 skiet n koekhou in my Bruno, Lot 90 is oral.(dit was egter nog net tot op 100m)
Ek het rim thickness al begin doen maar sal hulle moet mike want met die dail vernier kon ek nog nie veel sien nie. Ek het egter begin uitweeg maar daar moet ek nog gaan toets...ek sien noggals n groot verskil in gewig !
Ek geniet die Helix baie, maar dink hy is temin scope vir 3-400m(verstelling te min),sal die Titan daarvoor moet inspan.
Voel julle n verstelbare wangstuk op die MTR is n moet ?

Ek het vandag by die rak verbygestap en daai MTR het gelyk na 'n kort loop maar ek het nie gevra hoe lank hy is nie. Hy het definitief skroefdraad opgehad want daar was 'n protector cap by die kroon.
'n verstelbare wangstuk is nie 'n moet nie maar goeie/selfde cheekweld op elke skoot is voordelig vir akkuraat skiet.
Die LRP het 'n beech hout kolf met 'n coating oor, so ek skat as jy sou wou dan kon jy hom dalk weer soos hout laat lyk. Ek sien die nuwe modelle kom in swart want die grys het blykbaar te maklik vuil geraak. Die tekstuur van die LRP se kolf voel amper soos 'n rubber/latex coating en mens sal nie dink dit is 'n hout kolf as jy hom optel nie.
'n verstelbare wangstuk is nie 'n moet nie maar goeie/selfde cheekweld op elke skoot is voordelig vir akkuraat skiet.
Die LRP het 'n beech hout kolf met 'n coating oor, so ek skat as jy sou wou dan kon jy hom dalk weer soos hout laat lyk. Ek sien die nuwe modelle kom in swart want die grys het blykbaar te maklik vuil geraak. Die tekstuur van die LRP se kolf voel amper soos 'n rubber/latex coating en mens sal nie dink dit is 'n hout kolf as jy hom optel nie.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Kon iemand al uitvind hoe lank is die MTR se loop ?
As hulle 16" is, is dit tekort vir n ELR geweer ?
Hoe lank gaan daai LRP rubber kolf hou ?

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .22 ELR
Glo nie 16" is te kort. Ek weet met n 12" loop kry jy nog dieselfde spoed met standard velocity as met n langer loop.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .22 ELR
Ek het iemand iewers hoor sê dat die effe langer lope beter ES en SD gee met dieselfde ammo?
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Ek het ook gehoor van die beter ES en SD's.
Luan het jy dit al kon toets ? Dit klink net nie of dit heeltemal waar kan wees nie....ek kan glo die verskil tussen se n 16" en 18 " is bitter min, maar n 12" en 16 of 18" maak nie sin nie.
Weeg julle die amo ?
Gebruik julle n barrel tuner ?
Luan het jy dit al kon toets ? Dit klink net nie of dit heeltemal waar kan wees nie....ek kan glo die verskil tussen se n 16" en 18 " is bitter min, maar n 12" en 16 of 18" maak nie sin nie.
Weeg julle die amo ?
Gebruik julle n barrel tuner ?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: .22 ELR
Ek kan nie onthou van die es en sd ek het nie n fancy .22 en duur ammo. Ek het my cheapo norinco gevat en sy loop gechop na 12" nadat ek bietjie research gedoen het en daar op neerkom dat .22 se kruit alles verbrand het binne n sekere afstand. So met n langer loop begin hy eintlik spoed verloor want daars niks meer kruit agter hom. Dink dis meer van toepassing met standard en subs. Die warm patrone wen jy dalk meer spoed met langer loop. Ek het die spoed gemeet voor en na die sny met dieselfde pakkie Federal standards en kan bevestig ek het niks spoed verloor en akuraatheid ook nog dieselfde as dit nie beter is. Ander dag sy beste groepie nog op 50m geskiet met daai geel boksie standard plus met al 5 wat sny.
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Baie interesand, moenie die Norinco's weggooi nie..hulle is dalk n cheap coppy van die CZ maar hulle skiet !
Tussen my Bruno en my broer se Norinco is daar nie n verskil nie, as daar is is dit slegs die bietjie beter scope op myne.( en hulle was bitter goedkoop)
Tussen my Bruno en my broer se Norinco is daar nie n verskil nie, as daar is is dit slegs die bietjie beter scope op myne.( en hulle was bitter goedkoop)
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
Wie weeg amo ?
Barrel tuner ?
Ek sien Warrior maak nou n tuner ...eintlik 2, die een kan n silencer vat.
Barrel tuner ?
Ek sien Warrior maak nou n tuner ...eintlik 2, die een kan n silencer vat.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 ELR
Muishonde voor ek jou antwoord wil ek net duidelik stel dat ek bitter min rimfire ondervinding het.Muishonde wrote: Sat Apr 30, 2022 9:45 am Wie weeg amo ?
Barrel tuner ?
Ek sien Warrior maak nou n tuner ...eintlik 2, die een kan n silencer vat.
- Ek weeg nie ammo nie en beplan ook nie om dit ooit in die toekoms te doen nie.
- Ek meet nie rim dikte nie en beplan ook nie om dit ooit te doen nie.
- Ek gebruik nie 'n barrel tuner nie en sal slegs met een eksperimenteer wanneer ek 'n rimfire geweer het met 'n loop langer as 22". IMO is die invloed van 'n barrel tuner op die "harmonics" van korter dik lope beperk.
In die VSA het fabrikate soos Lapua 'n toets sentrum waarna jy jou "barrelled action" kan neem. Hulle klamp hom in 'n klamp en toets al die tipes en lotte ammunusie wat hulle het in jou geweer op 50y & 100Y (in 'n tonnel). Groepe word elektronies gemeet en jy kan dan 'n kruiwa vol ammo koop van wat werk in jou spesifieke loop - nou so iets sal ek doen as daar so fasiliteit in SA was. Dit is egter net drome want soos ek verstaan het die hele S & O groep nie eers een boksie .22 ammo nie.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: .22 ELR
Skuus, dis nou van die topic af. Ek wonder net wat het van Swartklip se toerusting geword waarmee hulle .22 patrone vervaardig het. Hoekom kan iemand nie weer die vervaardiging daarvan op die been kry nie? Daar word weer haelpatrone met Swartklip se toerusting vervaardig...
-
Muishonde
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm
Re: .22 ELR
More se.
Ek het uitgevind die MTR's by Safari is 18" met skroefdraad voor.
#Ammion....ek is ook nie n .22 expert nie (my pa sou nou gese het "met die derduisende .22 amo wat jy al uit geskiet het moes jy n expert al in standerd 9 gewees het" , haha
)
Ek sien die manne kry goeie reseltate met tuners in die VSA met kort lope...16" en self nog korter.
Soos ek se my Bruno skiet baie mooi met Lot91, maar met Lot 90 is dit oral....60mm op 50m.
Ek is gelukkig en het taamlik baie, nou verkoop ek n paar duisend en wat koop ek dan ? Soos jy se Safari wat die meeste van die groot winkels besit het nie eers amo nie.
So ek moet hul probeer maak skiet, vandaar dat ek begin uitweeg het en ek rim thickness begin meet en klas het.
Nou my vraag: gaan se n MTR met match chamber "gewone" amo soveel beter skiet ?
Ek hoor graag jul opinie's !

- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: .22 ELR
Boys, met .22 ELR maak jou ES / SD jou dood.
Jy kan met enige .22 geweer skiet... die groepe is nie so belangrik nie (soos met meeste skiet).... MAAR sit jou Labradar / Magneto aan en kyk wat lees die spoed op jou ammo. Jy wil probeer onder 'n 20 ES skiet. Gaan speel met jou App en sien wat maak 20 of 40 vps verskil op jou elevasie op bv 350 meter... Soooo... kry die ammo wat jou die laagste ES / SD gee en skiet daarmee!
Ons het gevind dat Eley die beste werk in meeste van ons gewere... selfs die Sport skiet lekker (nadat jy dit uitgeweeg het)... verder raak hulle beter soos die prys opgaan maw match en dan tenex....
Jy kan met enige .22 geweer skiet... die groepe is nie so belangrik nie (soos met meeste skiet).... MAAR sit jou Labradar / Magneto aan en kyk wat lees die spoed op jou ammo. Jy wil probeer onder 'n 20 ES skiet. Gaan speel met jou App en sien wat maak 20 of 40 vps verskil op jou elevasie op bv 350 meter... Soooo... kry die ammo wat jou die laagste ES / SD gee en skiet daarmee!
Ons het gevind dat Eley die beste werk in meeste van ons gewere... selfs die Sport skiet lekker (nadat jy dit uitgeweeg het)... verder raak hulle beter soos die prys opgaan maw match en dan tenex....
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: .22 ELR
Charl, 20 ES oor hoeveel skote - 10 of meer?WitWillem (Charl) wrote: Fri May 06, 2022 8:53 am Boys, met .22 ELR maak jou ES / SD jou dood.