Weierskote met 308
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Weierskote met 308
Goeie more herlaaiers, my nefie het n Mojet 308 wat baie fyn skiet maar die neukery is dat dit soms n weierskoot gee en dit gebeur natuurlik wanneer hy vassuig op n bok in die jagveld en dan sy vleisie verloor in daardie kosbare drie-sekonde vensterperiode.
Nou is die vraag: het iemand anders ook soortgelyke probleme met n Mojet gehad, of is daar n maklike oplossing vir hierdie probleem? Dit gebeur met herlaaide asook gekoopte patrone.
Ek vra bietjie raad asb. Die laaste wat n ou nou wil doen is om die geweer in te handig want dan kry mens dit terug nadat die jagseisoen verby is…
Nou is die vraag: het iemand anders ook soortgelyke probleme met n Mojet gehad, of is daar n maklike oplossing vir hierdie probleem? Dit gebeur met herlaaide asook gekoopte patrone.
Ek vra bietjie raad asb. Die laaste wat n ou nou wil doen is om die geweer in te handig want dan kry mens dit terug nadat die jagseisoen verby is…
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Weierskote met 308
Vra jou neef om 'n foto van een of meer van die patrone was tmisvuur het se slagdop kant te stuur.
Plaas dit hier sodat ons kan kyk hoe lyk die slagpen se impak op die slagdop.
Plaas dit hier sodat ons kan kyk hoe lyk die slagpen se impak op die slagdop.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Weierskote met 308
Dagsê.
Jy gaan nou 50 verskillende antwoorde van 10 verskillende manne kry en elkeen mag waar wees.
Daar is twee hoof komponente waar die fout mag voorkom.
Ammo of die geweer. Jy meld dat die geweer met herlaaide en gekoopte ammo wyer. Dit laat dus die geweer.
Ek sou heel eerste na die slot kyk. Baie keer is daar vuillis , gemeng met 'n oormaat olie of ander smeermiddel in die slot wat die veer se aksie vertraag en dus veroorsaak dat die slagpen nie die ontsteker hard genoeg tref nie.
Maak oop en maak skoon.
Jy gaan nou 50 verskillende antwoorde van 10 verskillende manne kry en elkeen mag waar wees.
Daar is twee hoof komponente waar die fout mag voorkom.
Ammo of die geweer. Jy meld dat die geweer met herlaaide en gekoopte ammo wyer. Dit laat dus die geweer.
Ek sou heel eerste na die slot kyk. Baie keer is daar vuillis , gemeng met 'n oormaat olie of ander smeermiddel in die slot wat die veer se aksie vertraag en dus veroorsaak dat die slagpen nie die ontsteker hard genoeg tref nie.
Maak oop en maak skoon.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Weierskote met 308
Terwyl jy wag vir die ander manne se antwoorde, maak sommer mooi skoon. Ons het daai probleem al meer as eenmaal in die jagkamp uitsorteer so.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Weierskote met 308
Soos Gawie sê. Blaas dit skoon met vergasser of briekskoen muti wat jy in aerosol kannetjie kry. Smeer baie ligte olie en maak gereeld skoon, of sit grafiet in wat nie die taai neerslag sal maak nie. Indien nodig rek die veer of vervang met 'n sterker een as die fout herhaal. Soek soiets by veer verskaffers en nie noodwendig by geweerwinkels nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Dankie almal, sal dit mooi skoonmaak, moet net uitwerk hoe om die slagpen uit te kry. Sal die slot kry.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Het die slot oopgemaak en heeltemal skoongemaak. Gevind dat daar korrosie was op glydele van die slagpen en het sommer die veer weer goed gerek. Ligweg gesmeer met grafietbasis en weer aanmekaargesit. Werk nou soos nuut!tripodmvr wrote: Sat Apr 30, 2022 7:12 am Soos Gawie sê. Blaas dit skoon met vergasser of briekskoen muti wat jy in aerosol kannetjie kry. Smeer baie ligte olie en maak gereeld skoon, of sit grafiet in wat nie die taai neerslag sal maak nie. Indien nodig rek die veer of vervang met 'n sterker een as die fout herhaal. Soek soiets by veer verskaffers en nie noodwendig by geweerwinkels nie.
Dankie vir raad
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Weierskote met 308
Mojet verhard nie hulle slag penne nie dan buig hulle en begin so maak. Dit raak al erger met tyd. Hy gaan hom ook net vervang met een wat weer gaan buig- been there , done that, got the t-shirt. As dit n rem700 copy is behoort jy n goeie aftermarket slag pen en sommer spring ook re kry. Vervang dit en die probleem sal weg wees.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
phyllox
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
Re: Weierskote met 308
Selfde ondervinding. 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Sal maar begin soek na Remington 700 tipe slagpen en veer maar so ver werk hy goed. Het dit opgelyn in my draaibank en alles weer skoongemaak en belyn. Slagpen is nou “true” en beweeg glad en vry nadat al die goo uitgewas en die korrosie uitgepolleer is.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Weierskote met 308
Maar self plan gemaak toe myne so maak.
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Ek sien jou plan, ook punt verhard lyk dit. Oulik!
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Weierskote met 308
Ek het die t-shirt, keps onderbroek en sweetpak...darem my geld terugbetaal. Eerste. Maar ek het die paraphernalia hou.Nico Harris wrote:Mojet verhard nie hulle slag penne nie dan buig hulle en begin so maak. Dit raak al erger met tyd. Hy gaan hom ook net vervang met een wat weer gaan buig- been there , done that, got the t-shirt. As dit n rem700 copy is behoort jy n goeie aftermarket slag pen en sommer spring ook re kry. Vervang dit en die probleem sal weg wees.
Shoot straight
Francois Vogel
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Weierskote met 308
Francoisv wrote: Sat Jun 25, 2022 7:13 pmEk het die t-shirt, keps onderbroek en sweetpak...darem my geld terugbetaal. Eerste. Maar ek het die paraphernalia hou.Nico Harris wrote:Mojet verhard nie hulle slag penne nie dan buig hulle en begin so maak. Dit raak al erger met tyd. Hy gaan hom ook net vervang met een wat weer gaan buig- been there , done that, got the t-shirt. As dit n rem700 copy is behoort jy n goeie aftermarket slag pen en sommer spring ook re kry. Vervang dit en die probleem sal weg wees.
Shoot straight
O jinnetjie ja daai blik wurms.....
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Weierskote met 308
Gaan kyk op PTG se website.Skietstoel wrote: Fri Jun 24, 2022 6:33 pm Sal maar begin soek na Remington 700 tipe slagpen en veer maar so ver werk hy goed. Het dit opgelyn in my draaibank en alles weer skoongemaak en belyn. Slagpen is nou “true” en beweeg glad en vry nadat al die goo uitgewas en die korrosie uitgepolleer is.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Ok dankie, sal daar loerGerhardu wrote: Tue Jun 28, 2022 2:28 pmGaan kyk op PTG se website.Skietstoel wrote: Fri Jun 24, 2022 6:33 pm Sal maar begin soek na Remington 700 tipe slagpen en veer maar so ver werk hy goed. Het dit opgelyn in my draaibank en alles weer skoongemaak en belyn. Slagpen is nou “true” en beweeg glad en vry nadat al die goo uitgewas en die korrosie uitgepolleer is.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Weierskote met 308
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Weierskote met 308
Dankie vir jou wenk Witpietskiet, dit lyk billik
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.