.22 ELR

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Ten minste 20
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: .22 ELR

Post by Muishonde »

WitWillem dit klink of jy al baie toetse gedoen het...vertel bietjie van jou opset asb ? Geweer, scope,rail ens.
Jy praat ook van "ons" wat skiet die ander manne ?
En wat is jou tolerance op amo uitweeg ?
Dankie manne, so leer ons (ek) elke dag.
User avatar
Bigfoot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm

Re: .22 ELR

Post by Bigfoot »

What rail are you guys using to get the required elevation out to 300m?
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: .22 ELR

Post by Ammion »

Bigfoot wrote: Sun May 08, 2022 6:08 am What rail are you guys using to get the required elevation out to 300m?
I have a Delta Javelin 4.5-30x56 with a 20moa rail and can dial to 365m. I have ordered a 30moa rail to get to 400m.
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: .22 ELR

Post by Muishonde »

Ek het n Element Helix tans op met Hawke se "no limit " scope mounts. Hy is baie mooi helder en verstel elke keer 100%, hy het egter temin interne verstelling en my Titan sal hier beter werk.(hy het 90 MOA)
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: .22 ELR

Post by Muishonde »

Ammion wrote: Sun May 08, 2022 11:04 am
Bigfoot wrote: Sun May 08, 2022 6:08 am What rail are you guys using to get the required elevation out to 300m?
I have a Delta Javelin 4.5-30x56 with a 20moa rail and can dial to 365m. I have ordered a 30moa rail to get to 400m.
Watse geweer skiet jy Ammion ?
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Muishonde wrote: Fri May 06, 2022 10:14 pm WitWillem dit klink of jy al baie toetse gedoen het...vertel bietjie van jou opset asb ? Geweer, scope,rail ens.
Jy praat ook van "ons" wat skiet die ander manne ?
En wat is jou tolerance op amo uitweeg ?
Dankie manne, so leer ons (ek) elke dag.
Naand. Die “ons” is maar die groep wat aan die Send IT .22 ELR kompetisies deelneem. Send IT bied dit 2 maal per jaar aan.

Daar is baie Anschutz gewere - op n ander draad het ek al die toerusting gedeel.

Scopes - jy kort iets wat baie kan stel. Ten minste 100 moa, verkieslik 120 moa. Dit is naby genoeg dat die glas nie “soo” goed hoef te wees nie. Baie koop ou NF NXS 5-22 of soms die Vortex Strike Eagle wat kan genoeg stel. Daar is seker nog baie ander opsies ook. Ek het aan die begin n goedkoop SFW gebruik. Jy kort BAIE verstelling.

Ammo uitweeg het meer voordele vir goedkoop ammo. Dit haal soms van die flyers uit. Ek weeg in 0.1 gram uit. Ek het nog nie die rim gemeet nie. Jy benodig n baie groot lot, bv 3000 as jy nog n veranderlike inbring.
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

viewtopic.php?p=856905#p856905

In die draad is die toerusting bespreek
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Bigfoot wrote: Sun May 08, 2022 6:08 am What rail are you guys using to get the required elevation out to 300m?
Depends in how much elevation you have in your scope. If you have 100moa or more, start with a 50 moa rail. I took the rifle, scope and ammo to the gunsmith. He cut it until the scope was nearly bottoming out at 50 m. That should be around 50 moa…
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Sny jou rail van die begin af sodat jy die maksimum verstelling uit jou scope se elevasie kan kry. 300 meter kry jy sommer vinnig reg en dan wil jy verder gaan.

Alternatief is om jou rail te sny sodat jy op 100m zero. Dit sal help dat jy meer elevasie kry indien die scope op 100m uit bottom.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 ELR

Post by Geno »

Bigfoot wrote: Sun May 08, 2022 6:08 am What rail are you guys using to get the required elevation out to 300m?
With a 0MOA base I got to 380m on my turrets with my Ruger 10/22 Target using standard velocity cheap unclassed ammo.
My scope is a Weaver Tactical 2-10x36FFP with 29.1MRAD elevation.
I just fitted a 20MOA MDT rail and will test, but I am hoping to get to 450m with it.

We recently tested some target designs and sizes for an ELR shoot we are planning to host here in Bloem.
The targets are 3x4MOA at the various distances.

The hardest part was noticing if the splash is in front or behind the 450y target since we planted the hangers in a pan full of water. You think the splash is in front, when in fact the bullet goes over the target and splashes behind and below.
These were shot at:
100y
200y
300y
350y
400y
450y

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .22 ELR

Post by Capt. Yoda »

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 ELR

Post by Geno »

Capt. Oblivious wrote: Mon May 09, 2022 7:45 am
Ja maar dit raak ook iewers op.
Goed, beter, 6millimeter!
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: .22 ELR

Post by Muishonde »

HAHA🤣 😂 Lekker lag ek vir jou Capt.
Jy moenie ons Vrystaaters vlak vat met die Brits nie,hehe
Baie mooi uiteen gesit Geno, dis met sulke posts wat ons almal leer !
Vandat ek in die Kaap bly sal ek moet wag vir n mooi windstil dag vir sulke toetse.
Geno het julle spoed gemeet met elke skoot om tesien wat maak die spoed, ES en SD's ?
Gaan jy amo weeg en klas ?
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Send IT het aan die begin 2 MOA teikens op elke afstand gebruik. Daarna het ons begin oplees oor hoe hulle in Europa die Prince of 22 skiet aanbied. Hulle gebuik 'n 30 cm x 30 cm plaat op alle afstande, maw jou MOA van die teiken verander soos die teiken verder uitskuif. Dit is 'blykbaar' die internasional standaard vir .22 ELR kompetisies. Ons het daarna ons teikens verander na 30 x 30 cm. Dit is darem immers makliker om raak te skiet as die 2 MOA teikens wat ons gehad het.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: .22 ELR

Post by Ammion »

WitWillem (Charl) wrote: Tue May 10, 2022 9:39 am Send IT het aan die begin 2 MOA teikens op elke afstand gebruik. Daarna het ons begin oplees oor hoe hulle in Europa die Prince of 22 skiet aanbied. Hulle gebuik 'n 30 cm x 30 cm plaat op alle afstande, maw jou MOA van die teiken verander soos die teiken verder uitskuif. Dit is 'blykbaar' die internasional standaard vir .22 ELR kompetisies. Ons het daarna ons teikens verander na 30 x 30 cm. Dit is darem immers makliker om raak te skiet as die 2 MOA teikens wat ons gehad het.
Charl, ek het iewers 'n foto gesien van julle 300 x 300mm gonge - dit lyk of hulle redelik laag staan (maw naby die grond) wat dit makliker sal maak om die impak te sien wat mis?
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Ammion wrote: Tue May 10, 2022 11:30 am
WitWillem (Charl) wrote: Tue May 10, 2022 9:39 am Send IT het aan die begin 2 MOA teikens op elke afstand gebruik. Daarna het ons begin oplees oor hoe hulle in Europa die Prince of 22 skiet aanbied. Hulle gebuik 'n 30 cm x 30 cm plaat op alle afstande, maw jou MOA van die teiken verander soos die teiken verder uitskuif. Dit is 'blykbaar' die internasional standaard vir .22 ELR kompetisies. Ons het daarna ons teikens verander na 30 x 30 cm. Dit is darem immers makliker om raak te skiet as die 2 MOA teikens wat ons gehad het.
Charl, ek het iewers 'n foto gesien van julle 300 x 300mm gonge - dit lyk of hulle redelik laag staan (maw naby die grond) wat dit makliker sal maak om die impak te sien wat mis?
Ons het sand walle gemaak waarop die teikens staan, maw 'n backstop om die mis skote te sien
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: .22 ELR

Post by Muishonde »

Charl hoe ver skiet die manne Prince of .22 in Europa ?
Dankie vir die inligting omtrent die plaat grote,ek het maar n 200mm gong gebruik tot op 200m en n 300mm vir verder.
Die sand walle is kritiek om mis skote tesien, .22 het nou nie juis n groot splash nie.
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: .22 ELR

Post by WitWillem (Charl) »

Qualifying was 200, 240, 280 & 310 m (skiet 5, 3, 3, 3 skote)
Finals was 400, 475 & 500m (skiet 5, 5, 5 skote)
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: .22 ELR

Post by Dumbluck »

Wat dink julle van die Element Titan 3-18x50 (150MOA elevasie, 10m parallax) ?
Het iemand ondervinding met hom?

Ek dink nie ek kan by die Javelin 4.5-30x56 se prys uitkom nie.
CZ457 MDT (selfde Match barrelled action as die LRP) is oppad en ek kan nie wag nie.
Ek het 'n Vortex Diamondback Tactical 4-16x44 wat al lank in die kas reg lê vir 'n .22, ma ek dink daai CZ verdien bietjie beter.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 ELR

Post by Geno »

Jy sal regkom met die Titan. Paar manne skiet hul in NRL22 kompetisies by ons en gaan maklik 300m toe op 'n 22cal airgun.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply