Goeie more,
Ek het laas week n Tikka T3x UPR bestel in n 6.5 Creedmoor, eintlik vir my seuntjies, maar glo ek sal ook bietjie met hom speel wanneer lisensie kom. Die geweer het gister by die geweer winkel opgedaag, moet se die Tikka lyk netjies. Is hier lede wat ene het wat terugvoering kan gee?
Groete
Tikka UPR
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Tikka UPR
Hi Nico.
Ek skiet al n rukkie met die Tikka CTR en kan net goed praat van die geweer. Myne het nie probleme om te groepeer en skiet maklik 0.5MOA groepe. Wat my wel gepla het op die CTR was die pap voorkant van die kolf, maar soos ek verstaan is dit reg gemaak met die UPR. Soos ek dit het, is die UPR n CRT met n ander kolf.
Ek is seker julle gaan die geweer baie geniet. Watter glas is jy van plan om op te sit?
Ek skiet 143gn eldx uit lapua doppe agter N550 en gee my in die omtrek van 2700ft/s.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Tikka UPR
Hi Blitzzz,
Baie dankie vir die terugvoering! Ja ek sien hulle se op die internet die enigste verskil eintlik tussen die CTR en die UPR is die kolwe. Ek kan getuig daai UPR is regdeur solied met geen flex nie.
Baie dankie vir daai lading resep! Ek skryf hom solank neer
Ek is besig om te kyk na glas, is oop vir idees, het gekyk om n Vortex Razor 3-18x50 op te sit dit sal doen vir naby asook ver skiet al ding is die gewig van die teleskoop is dalk baie vir die klein mannetjies.
Wat het jy op joune?

_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka UPR
Leupold het gewoonlik kompakte en ligte jagteleskope.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Tikka UPR
Ja, daai Razor sal baie lekker werk op die UPR. Ek self het geskuif vanaf n PST2 om bietjie gewig te verloor. Ek het gesettel op die Element Nexus en kan nie kla nie. Soos oom tripod noem, het leupold ook lekker glas wat nie te swaar is nie. Ek het vir lank die mark 5hd oorweeg. Wat my steeds aantrek na leupold is die lockable turrets, cds en ook die illumination druk knop wat self afskakel en natuurlik die goeie glas.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Tikka UPR
Moenie die Leupold LRP mis kyk nie. Vir my n baie lekker alles doen scope wat lig is.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Tikka UPR
Baie dankie vir julle insette! Ek het lekker huiswerk om te doen! Sien baie uit na die geweer!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Tikka UPR
Ek het ñ pel se UPR in 308 kaliber geskiet toe ons onlangs in Mier gaan jag het en ek was bitter baie impressed met daai geweer!
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
Sent from my LM-G850 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...