Papier Jakkals

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
ablm468

Papier Jakkals

Post by ablm468 »

Het gister goeie dag gehad op skietbaan met die jakkals tabel.

Het 80% gehaal 300m, wens dit was 'n regte jakkals.

[img width=560 height=420]http://i1111.photobucket.com/albums/h46 ... akkals.jpg[/img]
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Papier Jakkals

Post by Gerhard »

Netjies
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Papier Jakkals

Post by Frikkiedbr »

;) mooi geskiet daar Hansman  ;)
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Papier Jakkals

Post by PITSMIT »

daar kik n jeckol!!!!!!

mooi hansman  watse roer was dit mee?
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Papier Jakkals

Post by theedge »

HYS DOOD MORS DOOD
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
ablm468

Re: Papier Jakkals

Post by ablm468 »

Dit was met my 223 Brno.
300Winmag

Re: Papier Jakkals

Post by 300Winmag »

Hansman wrote: Dit was met my 223 Brno.
Ons het so aan geneem - die .308 se koeels is nog oppad  :angel: (Grappie!!!)

Netjies geskiet daar!
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Papier Jakkals

Post by Vosman »

Jusou, Dis goeie werk.
Ek raak nou lus om te skiet, en dit na 'n suksesvolle seisoen!
Skiet is so veslawend soos die forum.
ablm468

Re: Papier Jakkals

Post by ablm468 »

300

Jy so reg het aansoek gedoen vir 308 plankgeweer en kan nie wag vir die lisensie nie.
300Winmag

Re: Papier Jakkals

Post by 300Winmag »

Hansman wrote: 300

Jy so reg het aansoek gedoen vir 308 plankgeweer en kan nie wag vir die lisensie nie.
Die gewag is rof!  Ek bel daai manne elke oggend net om te
hoor of hulle wakker is en iets te doen het vir die dag.  ;D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Papier Jakkals

Post by BLOK »

VD wald

Wil jy vir my nou se ons bel hulle altwee om die selfde redes elke oggend ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
ablm468

Re: Papier Jakkals

Post by ablm468 »

Miskien moet ek dit ook begin doen. ;D ;D ;D
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Papier Jakkals

Post by Gerhard »

Dit sal help as die stasie die aansoeke in lees...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Papier Jakkals

Post by 300Winmag »

Voor 9 antwoord hulle daai foon lekker vinnig - vanoggend s? die mannetjie ek kan oor 2 weke
weer bel, ek s? nee wat, as hy more oggend werk dan praat ons more weer.  ;D
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Papier Jakkals

Post by baboonstalker »

Hoekom s? hulle vir jou "oor twee weke" en vir my s? hulle oor 'n maand??
Myne l? al van die 20ste van laasmaand reg vir oorweging, maar klink my hulle oorweeg eers of hulle hom gaan oorweeg  ??? ??? ???
Post Reply