Mooi kudu

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Mooi kudu

Post by SmitH »

En wie het gese die Oos Kaap het nie mooi kudu bulle nie (skat horing lengte)
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Mooi kudu

Post by SmitH »

SmitH wrote:
Jammer vergeet om foto te laai

En wie het gese die Oos Kaap het nie mooi kudu bulle nie (skat horing lengte)
[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... G00040.jpg[/img]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Vrek mooi eenderse horings daai met wit punte, die nek is ook lekker dik en baie goeie kondisie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Adaan
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm

Re: Mooi kudu

Post by Adaan »

Moelik om die diepte van die draaie te skat.
Skat hom so 52"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Mooi kudu

Post by PITSMIT »

sien jy blok ek het nie almal geskiet nie haha ;D ;D

smit daai goed moet seker 54" wees at least  dis n bitter mooi bul daai mooi lyf en kondisie  wat het hy uitgeslag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Mooi kudu

Post by Raven »

PitSmit,

Verduidelik tog vir my die korrekte manier hoe om koedoe horings te meet.

Dankie Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Superdup
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Tue Jul 13, 2010 9:01 am

Re: Mooi kudu

Post by Superdup »

EK skat hom ook so 52"
Howa 243 AI , Howa 7mm RM , Sako.338 WM , Brno .22LR , Remington 12br Semi-auto , Beretta 9mm Short

".............. I'm a hunt saboteur. I go out the night before and shoot the fox." - Tim Vine
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Piet Smit

Ek wonder nou die SmitH is dit nie jy onder n skuilnaam nie, dit lui n klokkie. ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Mooi kudu

Post by PITSMIT »

nee man blok moet nou nie my cover blaas nie man :o      hahaha nee blok ek en ou smirre bly in dieselfde dorp het darm al bladgeskud en koffie ook gedrink ;D

raves
jy meet al op daai naat vd horing van die begin van daai naat af teen die kop en meet tot by die punt vd horing in mm
gebruik dan converter om oor te skakel na duim toe

smit gooi ons nou die specs man asb
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu

Post by Francois Marais »

SmitH

Sal ook gaan vir 54", soos die manne reeds gese het, baie mooi simetriese horings, bok in MOOI kondissie.....GELUK.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Skat hom 52" Ooskaap kudus lyk partykeer groter as wat hulle is
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Mooi kudu

Post by Monrique (SJ) »

SmitH

Netjiese Koedoe daai.  Skat hom so 49"!!


Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Mooi kudu

Post by Geno »

Bitter mooi bok. 51"
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7547
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Mooi kudu

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Dit is mooi simetriese horings. Daar is volgens my so bietjie meer duime in daai horings. Hy is defnetief bedrieglik. Baie naby aan 55duim klas. Ek sien daar is n skoot hoog deur en dan die een laer. Die laer een het die long uitgetrek soos ek al voorheen met Impala's gesien het. Vertel bietjie.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Tiny
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm

Re: Mooi kudu

Post by Tiny »

Ek skat hulle gewoonlik te groot.. So ek sal ook se so tussen 50 en 52.. So kom ons se dan maar 51 vir my skatting.. Maar maak nie saak wat dit is nie.. Baie mooi koedoe..
Groete
Tines
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Mooi kudu

Post by DawieKotze »

Ek dink daai draaie is dieper as wat mens dink, so ek skat so -  54 duim?

Baie mooi koedoe nie te min - maak nie saak oor die lengte nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Waar is Smirre nou, kan hy nie maar kom antwoord nie, of maak hy prys bymekaar vir die regte antwoord. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Mooi kudu

Post by Beyers »

User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Mooi kudu

Post by Dawie D »

Kom ons gooi n klip in die bos: ek sal se so 47" en so 160kg op die skaal.

Groete Dawie

ns: Smith neem nou volgende keer vir ons n beter foto in die veld man ;D
As ek jou sien gaan jy val
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Mooi kudu

Post by SmitH »

jammer manne dat ek nou eers reply Eksien hier is n paar manne wat maar min dink van ons Oos Kaap kudus Wouter jy en Pitsmit kan maar skat kortste horing 56 duim en langste 56,7 weet nie wat hy geweeg het skat so 175 kg (Addo bul)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Mooi man, nie gedink daar loop sulke grotes daar rond nie. ;D

Se net gou vir my by watter hek smokkel jy hulle uit ;) ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Mooi kudu

Post by SmitH »

Blok my aanstaande skoonseun verskaf die sekuriteit daar so dit is nie n probleem nie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Mooi kudu

Post by BLOK »

Aitsa

En die man moet deliver anders kry hy niks ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Mooi kudu

Post by theedge »

Smith nee man Addo kudu het horings hulle raak nie so mooi in lyf nie  ;D ;D ;D ;D Netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply