Hi kerels,
ek loop nou n bloutjie raak... Ek was in die buiteland en toe ek terugkom toe sien ek ek is nou binne die 90 dae vir lisensie hernuwing.
Ek sien die vorm maak voorsiening vir n motivering as die hernuwing binne 90 dae gedoen word, maar wat is die sukses om die hernuwing te kry?
Wat is die ander opsies wat ek beskikbaar het? Ek wil graag die geweer verkoop, want ek wil bietjie afskaal. Kan ek dit op n handelaar se stock laat sit en dan verkoop of hoe werk hierdie dinge?
Ek gaan komende Dinsdag weer buiteland toe so ek sal moet gouspeel.
Dankie by voorbaad.
Hernuwing binne 90 dae voor verval
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Hernuwing binne 90 dae voor verval
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hernuwing binne 90 dae voor verval
Naandse
Jy kan wel binne die 90 dae aansoek doen sonder n probleem, jy kan wel ook binne 90 dae die wapen oordra op handelaar se voorraad. Alles gaan oor die verval van die lisensie, voor dan het jy wel die bogenoemde twee opsies

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Hernuwing binne 90 dae voor verval
Mornings
Ja jy kan. Ek het nou al met 2 hernuwings die dag voor die liksens verval, aansoek gedoen. Moet sê, ek ken die DFO goed. Ek moet ook bysê dat sommige ampenare vol nonsens kan wees. Vat maar KFC saam vir ingeval...
Mooiloop!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hernuwing binne 90 dae voor verval
Jy skryf net daar in die blokkie hoekom jy dit nie bine die 90 dae kon doen nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hernuwing binne 90 dae voor verval
My tweede laaste lisensie hernuwing het ek op 60 dae aansoek gedoen. Ek het in my dagboek by die verkeerde maand n nota gemaak. Die DFO het gesê ek is is klaar 30 dae laat. EK moet net in die kommentaar kolom verduidelik hoekom ek laat is. Ek het net in een sin geskryf ek het die aansoek datum verkeerd aangeteken in my dagboek. 90 dae later het ek my lisensie gaan afhaal sonder enige probleme.
Maar dan het ek nagmerrie stories gehoor van persone wat 100 dae voor die tyd aansoek doen en weggewys word omdat hulle 10 te vroeg is en persone weggewys word omdat hulle 1 dag laat is. Sterkte en motiveer net goed.
Maar dan het ek nagmerrie stories gehoor van persone wat 100 dae voor die tyd aansoek doen en weggewys word omdat hulle 10 te vroeg is en persone weggewys word omdat hulle 1 dag laat is. Sterkte en motiveer net goed.
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Hernuwing binne 90 dae voor verval
Baie dankie. Dis meer gerusstellend. Ek werk in die buiteland en dus was die 90dae reg toe ek nie hier is nie. Ek weet mens kan dit voor die tyd doen, maar om eerlik te wees het ek dit mis gekyk (ekt net gekyk na 2023 vervaldatum maar nie die maand nie)
Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II