Trofee "Papier-bokke"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Trofee
Lekker as die koele so bymekaar kuier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Trofee
Mooi gegooi maat. Paar bitter mooi groepe
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Trofee
Baie mooi Geno ! daar is 'n paar groeppies daar wat regtig somme wind@%t is
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Trofee
Eugene, dink daai 44.4gr lading is die kat se snor .......
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Daai gun skiet mooi as jy agter hom sit Geno!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Trofee "Papier-bokke"
Gister middag sommer net bietjie gaan skiet op baan om my 223 aan die skiet te kry.
Ou betroubaar saamgevat en toe maak hy so!
6.5x47
139gr Lapua Scenar
38.1gr S365
2735fps

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ou betroubaar saamgevat en toe maak hy so!
6.5x47
139gr Lapua Scenar
38.1gr S365
2735fps

Sent from my iPhone using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Het gister n triple poks gehaad....dit was die begin lading vir 'n nuwe kruit wat ek probeer (H4831) ....perongelik mooi op die node geraai met QL, 0 ES en kon n 11mm groepie in bewe. Ek't ook Cappie se raad gevolg en al die dop nekke in grafiet poeier gedruk net voor ek begin laai het.
Die N165 was ook nie sleg vir 45 fps oor die node nie....lyk my die geweerkie is nou maar eenmaal net mal oor 140 gr SGK's
Hierdie was ook die eerste skote na ek die carbon ring raak kon sien met n borescope en verwyder het met iosso....dis darem lekker as goed vir n slag mooi loop op die baan. Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Trofee
8x57JRS
200gr Swift A-frame
48.8gr Hodgdon Varget vir 2,493 fps by die loop.
200gr Swift A-frame
48.8gr Hodgdon Varget vir 2,493 fps by die loop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Vandag vir die eerste keer 69gr Sierra matchkings gaan probeer
Ek het s335 gelaai want S321 maak nie die dop vol genoeg met die swaarder punte nie.
Geen idee van spoed nie, maar ek dink dit is redelik laag.
223Ai
69gr Matchking
S335 23.8gr
100m
Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Trofee
Laat ek ook maar vir 'n slag iets hier plaas.
Berger 155gr VLD
S335 teen 2975fps op 100m. 5 skote.
Sal dit seker nie weer kry nie want ek kan nie so goed mik nie.
Berger 155gr VLD
S335 teen 2975fps op 100m. 5 skote.
Sal dit seker nie weer kry nie want ek kan nie so goed mik nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Trofee
Shoe, daai is klein!!!JF123 wrote:Laat ek ook maar vir 'n slag iets hier plaas.
Berger 155gr VLD
S335 teen 2975fps op 100m. 5 skote.
Sal dit seker nie weer kry nie want ek kan nie so goed mik nie.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Trofee "Papier-bokke"

Groep is 3 skote op 150yds. Nuwe jakkals roertjie is lus vir skiet. 70gr nosler ballistic tip
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2137
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Trofee
Watter geweer, kaliber, teleskoop ens?BeesBreet wrote: Sat Jun 11, 2022 7:58 pm
Groep is 3 skote op 150yds. Nuwe jakkals roertjie is lus vir skiet. 70gr nosler ballistic tip
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dit is n 243 Tikka met n Swarovski teleskoop en n German Gunstock kolf. Het met bipod en sakkie van tafel af geskiet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Trofee
Bees, is dit jakkals of rooikat wat so eet aan n duimnael?
Mooi gegooi!
Mooi gegooi!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ha ha, is maar die stress van boerdery.Supacow wrote:Bees, is dit jakkals of rooikat wat so eet aan n duimnael?
Mooi gegooi!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee
Voor ons XSSSA finals het ek gou my nuwe Delta Jevelin gaan zero.
Daai spoed was geraai maar dit moet eintlik 2880fps wees soos ek dit gemeet het later.
Vir 'n 26" 260 AI is daai nogals nie slegte ballistics nie.
Daai spoed was geraai maar dit moet eintlik 2880fps wees soos ek dit gemeet het later.
Vir 'n 26" 260 AI is daai nogals nie slegte ballistics nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Trofee
Ek het Donderdag my nuwe 6.5 Creed in n Tikka T3X in UPR gaan optel, sover het ek 26koeels deur die loop, my duim suig lading werk baie mooi
143gr Hornady Eld-X met 41.5gr IMR 4350
143gr Hornady Eld-X met 41.5gr IMR 4350
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7546
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee
Mooi gegooi Nico! Ja nee jou duim gesuigery is nie te versmaai nie.
Groetnis
Wouter
Groetnis
Wouter
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Trofee
Baie dankie Wouter, ek voel ek speel sommer Lotto 
Groetnis!