Loop Skoonmaak

Post Reply
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Loop Skoonmaak

Post by pwdejager »

Ek gebruik al die afgelope paar jare ThorroClean en ThorroFlush om my lope mooi skoon te maak.

Ek is nou egter amper klaar met my voorraad, en moet nou na ander produkte kyk.

Wat gebruik julle vir die doel, en wat is die proses wat jy volg?
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by Forester »

Nico, sal jy asb hier kom verduidelik oor jou skoonmaak roetine met die Veldt produkte? Ek stel baie daarin belang, maar het dit nog nie gebruik nie.

Dit sluit aan by jou cold bore draad.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Nico Harris »

Hi Forester.

Ek het agter gekom dat skoon gewere skiet net beter en dat n vuil geweer jou erens in die gat byt. My groot probleem was egter dat ek skiet probleem diere op n weeklikse basis en wil nie elke keur “foulers” hoef te skiet nie. Ek het gesoek na iets waarmee ek die loop skoon kon bêre en dan skiet en my eerste skoot moet op kol wees.

Ek het baie goed probeer en nie reg gekom nie- toe hoor ek van veldt en hulle carbon attack- probleem is ander “carbon removers” haal koper ook uit- en dan is die eerste skoot stadig en nie op kol nie.

Hier volg my skoon maak metode-

1- ek vat Veldt se bore paste en n nylon borsel- ek skrop die loop silwer skoon en verwyder ALLE carbon en koper. Ek spoel die loop dan uit met carbon attack en nat patches. Daarna sit ek twee lappies van veldt se multi purpose olie deur en patch die loop droog. So kan die geweer dan gestoor word.

2- na normale gebruik, enige iets van 1 tot 50 skote. Patch ek die loop skoon met veldt se carbon attack- tot lappies wit uitkom, as jy met die borescope kyk sal jy wil sien daar is nog bietjie carbon- want ek gebruik glad nie n borsel vir die stap nie net nat patches. Waneer die patches wit uitkom- patch ek die loop droog. Daarna weer twee lappies van die multipurpose olie deur en patch dan weer droog. Met die metode kry ek “coldbore” skote wat in die bull is. Ek dit al getoets tot op 900yds met twee gewere en tot op 500yds met n derde geweer- dit werk vir al drie.

3- ek skiet die gewere tot hulle so 200 skote gedoen het- en skrop hulle dan weer skoon soos by 1.

4- moet nie bang wees met die olie en carbon attack nie- as ek n opvolgende patch deur druk loop dit voor uit die loop. Uit die aard van die saak gebruik n goeie “bore guide” om jou kamer en aksie so skoon as moontlik te hou.

5- ek vee die slot elke keer af en sit bietjie gries op die sluit nokke.
NB- maak jou kamer en nek area baie mooi droog- olie in die kamer gooi ook die eerste skoot uit.

Groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Capt. Yoda »

Ek gebruik die laaste paar jaar CMH se kit met daai lekker groen sous en VFG pellets en is heel tevrede, Iosso so elke 200 skote. Ek soek ook n loop moet skoon wees nie bq bq skoon nie. Daai ThorroClean is self n goeie produk, het geen ondervinding met Veldt nie en weet Geno het ook iets vir Carbon wat die manne se mooi werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by Forester »

Nico Harris wrote: Thu Feb 23, 2023 4:25 pm
Dankie Nico, ek waardeer die moeite om dit uit te tik.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by Forester »

Capt. Oblivious wrote: Thu Feb 23, 2023 4:49 pm Ek gebruik die laaste paar jaar CMH se kit met daai lekker groen sous en VFG pellets en is heel tevrede, Iosso so elke 200 skote. Ek soek ook n loop moet skoon wees nie bq bq skoon nie. Daai ThorroClean is self n goeie produk, het geen ondervinding met Veldt nie en weet Geno het ook iets vir Carbon wat die manne se mooi werk
Ek gebruik ook CMH se kit, maar soos ek verstaan sal die Veldt produkte nie die bluing van die loop beskadig soos wat daai groen sous doen nie..
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Nico Harris »

Forester wrote: Thu Feb 23, 2023 4:59 pm
Capt. Oblivious wrote: Thu Feb 23, 2023 4:49 pm Ek gebruik die laaste paar jaar CMH se kit met daai lekker groen sous en VFG pellets en is heel tevrede, Iosso so elke 200 skote. Ek soek ook n loop moet skoon wees nie bq bq skoon nie. Daai ThorroClean is self n goeie produk, het geen ondervinding met Veldt nie en weet Geno het ook iets vir Carbon wat die manne se mooi werk
Ek gebruik ook CMH se kit, maar soos ek verstaan sal die Veldt produkte nie die bluing van die loop beskadig soos wat daai groen sous doen nie..
Hoekom ek weg is van enige iets met clr.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by pwdejager »

Nico, baie dankie, dit word baie waardeer
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Nico Harris »

pwdejager wrote: Thu Feb 23, 2023 5:31 pm Nico, baie dankie, dit word baie waardeer

Groot plesier!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1394
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by snakker »

Nico Harris wrote:Hi Forester.

Ek het agter gekom dat skoon gewere skiet net beter en dat n vuil geweer jou erens in die gat byt. My groot probleem was egter dat ek skiet probleem diere op n weeklikse basis en wil nie elke keur “foulers” hoef te skiet nie. Ek het gesoek na iets waarmee ek die loop skoon kon bêre en dan skiet en my eerste skoot moet op kol wees.

Ek het baie goed probeer en nie reg gekom nie- toe hoor ek van veldt en hulle carbon attack- probleem is ander “carbon removers” haal koper ook uit- en dan is die eerste skoot stadig en nie op kol nie.

Hier volg my skoon maak metode-

1- ek vat Veldt se bore paste en n nylon borsel- ek skrop die loop silwer skoon en verwyder ALLE carbon en koper. Ek spoel die loop dan uit met carbon attack en nat patches. Daarna sit ek twee lappies van veldt se multi purpose olie deur en patch die loop droog. So kan die geweer dan gestoor word.

2- na normale gebruik, enige iets van 1 tot 50 skote. Patch ek die loop skoon met veldt se carbon attack- tot lappies wit uitkom, as jy met die borescope kyk sal jy wil sien daar is nog bietjie carbon- want ek gebruik glad nie n borsel vir die stap nie net nat patches. Waneer die patches wit uitkom- patch ek die loop droog. Daarna weer twee lappies van die multipurpose olie deur en patch dan weer droog. Met die metode kry ek “coldbore” skote wat in die bull is. Ek dit al getoets tot op 900yds met twee gewere en tot op 500yds met n derde geweer- dit werk vir al drie.

3- ek skiet die gewere tot hulle so 200 skote gedoen het- en skrop hulle dan weer skoon soos by 1.

4- moet nie bang wees met die olie en carbon attack nie- as ek n opvolgende patch deur druk loop dit voor uit die loop. Uit die aard van die saak gebruik n goeie “bore guide” om jou kamer en aksie so skoon as moontlik te hou.

5- ek vee die slot elke keer af en sit bietjie gries op die sluit nokke.
NB- maak jou kamer en nek area baie mooi droog- olie in die kamer gooi ook die eerste skoot uit.

Groete
Nico, wanneer slaap jy?

Sent from my M2101K6G using Tapatalk

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Nico Harris »

snakker wrote: Thu Feb 23, 2023 6:15 pm

Ek slaap goed as ek weet my roere is skoon🤣
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Capt. Yoda »

Ekt nog nooit met blueing gesukkel op my gewere met clr nie maar ja ek het n pel wat se 130k blaser se loop n silver strepie onder op die loop het omdat ons bq geslaap het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by Swede »

Capt. Oblivious wrote:Ekt nog nooit met blueing gesukkel op my gewere met clr nie maar ja ek het n pel wat se 130k blaser se loop n silver strepie onder op die loop het omdat ons bq geslaap het
Ek het dieselfde strepie.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Loop Skoonmaak

Post by OupaZA »

5- ek vee die slot elke keer af en sit bietjie gries op die sluit nokke.
NB- maak jou kamer en nek area baie mooi droog- olie in die kamer gooi ook die eerste skoot uit.

Groete
[/quote]

Dankie Nico,

Water tipe gries gebruik jy?
Met wat maak jy die kamer skoon, (sukkel altyd om 'n vinger daar in te kry met n lappie :) )

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Nico Harris »

OupaZA wrote: Fri Feb 24, 2023 6:59 am 5- ek vee die slot elke keer af en sit bietjie gries op die sluit nokke.
NB- maak jou kamer en nek area baie mooi droog- olie in die kamer gooi ook die eerste skoot uit.

Groete
Dankie Nico,

Water tipe gries gebruik jy?
Met wat maak jy die kamer skoon, (sukkel altyd om 'n vinger daar in te kry met n lappie :) )

Groete
[/quote]

Ek gebruik copper slip op die sluit nokke.

Vir die kamer het ek drie grotes “bore mops” en vir die nek/keel gebruik ek die kaliber se nylon borsel met n lappie om gedraai.

Ek het ook n botetech tool wat die sluit nog area skoon vee deur n lappie oor dit te sit.
Last edited by Nico Harris on Fri Feb 24, 2023 11:02 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by joe rocket »

Swede wrote: Fri Feb 24, 2023 6:16 am
Capt. Oblivious wrote:Ekt nog nooit met blueing gesukkel op my gewere met clr nie maar ja ek het n pel wat se 130k blaser se loop n silver strepie onder op die loop het omdat ons bq geslaap het
Ek het dieselfde strepie.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

vat net n swart permanent maker
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by Geno »

OupaZA wrote:5- ek vee die slot elke keer af en sit bietjie gries op die sluit nokke.
NB- maak jou kamer en nek area baie mooi droog- olie in die kamer gooi ook die eerste skoot uit.

Groete
Dankie Nico,

Water tipe gries gebruik jy?
Met wat maak jy die kamer skoon, (sukkel altyd om 'n vinger daar in te kry met n lappie :) )

Groete[/quote]
Emile, gesels met my. Ek hou daardie Boretech aksie kits aan en kan saam William vir jou een stuur.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Loop Skoonmaak

Post by pwdejager »

Na ek Nico se raad gevolg het, het ek die Veldt produkte gekoop.

Dit op my 6.5 probeer deur loop baie goed skoon te maak soos aanbeveel.

Het Vrydag oggend gou baan toe gegaan om my 243 lading te toets en sommer die 6.5 saamgevat.

Geweer uit sak gehaal, vyf rondes gelaai, en vyf deur die loop gejaag:
Group.png
Eerste skoot was die "outlier", die 4 ander skote regs langs hom.

Baie tevrede met die produkte van Veldt.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Post Reply