Coldbore skote- kom wys!

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Coldbore skote- kom wys!

Post by Nico Harris »

Ek het die laaste tyd iets begin doen en vind dit werk baie lekker.
Die die koste van herlaai komponente wat so opgegaan het, gewere se lope wat net n bepekte leeftyd het, en die behoefte om my langafstand “dope” in soveel moontlikke omstandigdhede te toets- het ek begin om gonge op verskillende plekke op die plaas- dan skiet ek net 1 skoot op enige van die gonge op n dag.

In my geval moet dit my eerste skoot vir die dag wees en my geweer moet geen “foulers” deur hê nie. Ek moet noem dat ek baie huiswerk gedoen het en op n metode van skoonmaak is wat my los met n “clean, coldbore” skoot wat in die bull is as ek die wind reg kry. Vir verskillende gewere verskil die afstand.

So ek het gedink dit sal lekker wees as ons hier kom wys hoe dit gaan- in die begin of in moelikke wind kan dit nogal n “challenge” wees. Maar ek glo vir jag en vir mooi oplet na die wind is daar nie beter oefening nie.

As jy wil jou skoot wil plaas sit asb die volgende by-
1-kaliber
2- koeël en spoed
3- aftstand
4- elavasie en wind verstelling
5- foto van gong of teikin- maak seker dis iets met n goeie mik punt.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Coldbore skote- kom wys!

Post by Nico Harris »

Ek sal die eerste een post-

1- 6mm Dasher
2- 107gr sierra mk teen 2820ft/s
3- 502yds
4- E- 9.25moa W- 1.75moa
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Coldbore skote- kom wys!

Post by Drenalinjunkie »

Laat ek ook n bydra maak.

6.5x55AI
156gr Berger EOL @ 2850fps (Mild lading vir nuwe loop)
100m

Wat die groep vir my belangrik maak is dit was cold clean bore op n nuwe loop na n goeie skoonmaak sessie. Absoluut geen verskil in POI nie. Spoed was 2850, 2851 & 2850fps op al drie skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Coldbore skote- kom wys!

Post by Drenalinjunkie »

Ek het toe met n ander baan sessie die geskiet met dieslfde geweer. Eerste 3 skote vir die dag op die baan. Skoot volgorde wys op die foto.

6.5x55AI
156gr Berger @ 2850fps
710m
Elevation +16.25 MOA
Windage L 3.0 MOA
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Coldbore skote- kom wys!

Post by tau »

Ek like die plan. Dit is soos regte LA jag. Ek skiet baie min deesdae my 6.5 Creed is al amper 1 jaar ou en al die brass is nog nie eers gefireform nie.

Het vandag eers al my gonge gaan verf wat Joe Rocket en ou Heinz net skiet en dan nie verf nie.

Toe my eerste drie skote cold bore op 600meter

Image
Image

6.5 Creed
Howa
26” HB
Sierra SMK 142gr

Ek het die middel van die senter gong probeer tref.

Sal darem ‘n Springbok raak geskiet kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Coldbore skote- kom wys!

Post by JF123 »

Ek weet dit is nou nie vreeslik vêr nie, maar hier is my beste "eerste skoot vir die dag" .

. 308Win
155gr Berger VLD 2936fps
100m skoot
-4.25 MOA elevasie (300m zero)
Image

Ek haal gewoonlik die teleskoop af voor ek die geweer skoonmaak en haal die aksie uit die kolf uit sodat dit in die kluis kan pas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Coldbore skote- kom wys!

Post by Jacques.308 »


1- .308
2- 150 gr SST teen 2900 fps
3- 500 meter
4- U8,7 MOA R2,5 MOA

Sorry foto is swak. Deur scope geneem met my foon. 2 skote op kleiner gong. Cold bore was boonste skoot
Screenshot_20230322_181930_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply