Extreme spread (spoed)
-
bullseye
Extreme spread (spoed)
Middag manne
Wat kan ek doen om extreme spread af te kry?
Soms is dit net 8 voet per sekonde verskil op drie rontes maar later die dag op die selfde batch partone wat handgelaai is word die spread somer 50voet per sekonde en die spoed is hoer. Is die fout by my herlaai of is dit by chrony, die hoek van son kan dit n invloed h? op chrony lesings?
Ek luister graag.
groetnis
Ben.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Extreme spread (spoed)
L? die gelaaide ammo later in die dag dalk in die son of hou jy als toe?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Skiet uit koelerbox uit
Moenie te kort na mekaar skiet nie
moenie as die rondte gekamer is te lank wag nie
Hoe warmer dit raak hoe meer verander die ontbrandings tempo( dit verhoog) en hoe minder konstant is dit

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Extreme spread (spoed)
Ek het selfde probleem vriend se crony gee tot 70v/s verskil my Ced m2 is die verskil kleiner tussen 20 - 45v/s ,Het nou begin krimp Lee factory die en my verskil het afgekom na19 - 32 v/s maar daai warm word ding van dok maak vir my baie sin veral die loop wat warmer word en wag te lank met rondte in die kamer,aangesien ek sommer groepe ook skiet as ek spoed meet wag ek dalk te lank met mik vir n goeie groepering
Multi skill groepering en spoed lees tesame as ek nog n bok ook agter die target opline sal dit die ultimum wees [Groepering spoed en vleis] wie het n plaas met n skietbaan mak bok en tou dan try ons

Last edited by Vlakvark on Sun Sep 04, 2011 6:43 am, edited 1 time in total.

-
bullseye
Re: Extreme spread (spoed)
Dankie vir die terugvoer.Dok as ek jou so kan vra wat is die norm as daar n norm is wat jou spread verskil sonder om groepering in te boet. Laat ek dit beter verduidelik.Quikload s? my beste node is 3600vt/sek. as ek in die oggend vroeg skiet met35.5 gr dan kry ek 3513,3513,3528vt/sek. as ek in die middag gaan skiet dan is 35.5gr se spoed 3540,3580,3556
As ek nou laai met36.3gr en ek skiet vroeg oggend dan kry ek 3625, 3591, 3625 gewoonlik is dit dan n eengat groepering.maar as ek die middag skiet met 36.3gr dan kry ek spoed van 3648,3661, 3627 vt/sek. My rondtes is in n boksie in die koelte, ek sal koelboks probeer.Dit is seker ook die rede hoekom benchrest manne op die baan laai.
Ek weet nie miskien wil ek te presies wees, my doppe is soos in 100% konsentries op alle moontlike plekke wat mens aan kan dink om te meet.Ek seat my punte baie liggies in nekke gebruik expander mandrel. Ek gebruik n baie goeie skaal wat tot op n korrel presies meet.
So ek skat ek sal moet vrede maak met omgewings faktore.Of is daar dalk ander kalibers wat minder sensitief is.?ek gebruik n 22-250.
ek luister graag.
groetnis
ben.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Maak jy jou nekke mooi skoon in die binnekant voor jy laai?
Dan kan jy ook jou koeels sorteer volgend bearing surface.
Die goed behoort jou variase te verbeter.
Die verhoogde spoed is maar die temperatuur.
Watter chronograaf gebruik jy? Die lig kwaliteit waarin mens skiet maak ook 'n verskil op die lesings.
Hier het ek die meeste probleme met Chrony ondervind wat somstyds gladnie eers wil werk as die lig nie net reg is nie.
Dan kan jy ook jou koeels sorteer volgend bearing surface.
Die goed behoort jou variase te verbeter.
Die verhoogde spoed is maar die temperatuur.
Watter chronograaf gebruik jy? Die lig kwaliteit waarin mens skiet maak ook 'n verskil op die lesings.
Hier het ek die meeste probleme met Chrony ondervind wat somstyds gladnie eers wil werk as die lig nie net reg is nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Party kalibers is meer sensitief vir spread as ander.
Ek het 308 gesien basies 5 skoot een gat skiet met spread van 80ft/sec
Maar dan is daar ander kalibers wat jy duidelik kan sien hoe die groepe oop gaan
Ek het 308 gesien basies 5 skoot een gat skiet met spread van 80ft/sec
Maar dan is daar ander kalibers wat jy duidelik kan sien hoe die groepe oop gaan
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
bullseye
Re: Extreme spread (spoed)
Arnold ek maak my nekke in die binnekant met fyn staalwol skoon, daarna werk ek weer met nylon borsel om seker te maak die staalwol is uit.Die enigste element wat ek nog nooit verander het nie is die punte ek gebruik Sierra se 55gr blitzkings, die rede hulle is harder as Hornady se v-max punte.Miskien moet ek Nosler dalk oorweeg.Die chronograaf wat ek gebruik is Chrony ek weet dit is nie die beste nie.Ek vermoed ook die ligsterkte het n invloed op chrony, het dit al opgetel laat middag as son begin sak.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Moet jou dan nie so erg steur aan die variasie nie, kyk maar na die gemiddeld van 'n paar skote {verkieslik 5 of meer}
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Hallo Manne
Ook net so paar goedjies om oor te dink. Wanneer jy redelik ver uit seat en relatief min van die skag van die koeel in die nek van die dop los lei dit oor die algemeen tot redelike groot vlaksuasies in spoed. Necktention speel dan n baie groot rol so jou dopvoorbereiding raak meer krieties. Lee se facktory crimp het defnetief n manier om ES aansienlik af te bring. Richard Lee brei nogal baie uit hieroor in sy herlaaiboek. Ek is persoonlik nie n groot voorstaander van krimp nie maar moet bieg dat dit in sekere gevalle tog wel n positeiew uitwerking. Ek vemoed die vorm van die inleigroewe kan wel in hierdie verband n rol speel. Any Shot You Want van A-Square bevestig dalk hierdie vermoede.
n Riglyn is om te probeer jou ladingontwikkeling te doen in dieselfde weersomstandighede as wat jy jou jagwerk gaan in doen. Dit is n moeilike een want omstandighede wissel tog heelwat. Wat ek hiermee bedoel is om nie jou ladingontwikkeling in die somer te doen en dan te verwag die lading moet dieselfde resutate lewer in die winter nie. Ek het met sekere van my kalibers waarvan die vernaamste huidig die 25-06 Ackley is twee ladings wat ek dan gebruik na gelang van temperatuursverskille. Bietjie ingewikkeld maar dit werk.
Wanneer koeels ten minste 1 kaliber in die dop geseat word het ek bevind dat ES baie keer verlaag.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
bullseye
Re: Extreme spread (spoed)
Wouter dankie vir raad .Ek gebruik expander mandrils ,as ek die punt seat dan gly punt somer maklik in nek in.Die punt is nog steeds styf genoeg dat jy dit nie met hand sal kan uit trek nie.Ek hou van die mandrils want ek glo dan is elke dop se nek in die binnekant 100% rond wat weer verseker dat druk reg rondom presies is.Dalk moet ek net n kleiner mandril gebruik.Ek wonder partykeer of die knaldemper se mirages nie dalk ook die groeperings beinvloed nie.
GROETNIS
BEN.
GROETNIS
BEN.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Hallo Ben
Indien jy nie outside neck tuning doen nie met jou tegniek wat jy gebruik nie gaan jy sit met hoer ES. Ek beveel jy doen dit vir meer konstante resultate. Die beginfase van die drukkurwe speel n groot rol om konstante "barreltimes" te kry. Dit is tog die kruks van die nodeprogram. Die tydsduur van die koeel in die loop moet konstand wees. Dit is waarna jy soek. Met "shot start inisiation" wat wissel vanwee "neck tention" wat verskil gaan jy sukkel om die tysduur van elke koeel wat hy in die loop spandeer reg te kry. Verkort bietjie jou TPL en sien of die ES vebeter.
Die mirages van die silenser kan n beduidende rol in groeperings teweeg bring. Goeie raad is om met n nat lappie na elke skoot oor die silenser te vee om sodoende die probleem te neutraliseer. Vat ook bietjie meer tyd tussen skote.
Jy weet mos maar om n probleem op te spoor in die bedryf is dit n proses van eliminasie van n klomp verskillende prosesse. Sterkte met jou soeke na die perfekte lading!
Indien jy hom raakloop stuur maar sy besonderhede aan! 
Groetnis
Wouter
Indien jy nie outside neck tuning doen nie met jou tegniek wat jy gebruik nie gaan jy sit met hoer ES. Ek beveel jy doen dit vir meer konstante resultate. Die beginfase van die drukkurwe speel n groot rol om konstante "barreltimes" te kry. Dit is tog die kruks van die nodeprogram. Die tydsduur van die koeel in die loop moet konstand wees. Dit is waarna jy soek. Met "shot start inisiation" wat wissel vanwee "neck tention" wat verskil gaan jy sukkel om die tysduur van elke koeel wat hy in die loop spandeer reg te kry. Verkort bietjie jou TPL en sien of die ES vebeter.
Die mirages van die silenser kan n beduidende rol in groeperings teweeg bring. Goeie raad is om met n nat lappie na elke skoot oor die silenser te vee om sodoende die probleem te neutraliseer. Vat ook bietjie meer tyd tussen skote.
Jy weet mos maar om n probleem op te spoor in die bedryf is dit n proses van eliminasie van n klomp verskillende prosesse. Sterkte met jou soeke na die perfekte lading!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Extreme spread (spoed)
So wat is dan nou die beste tyd van die dag om spoed te gaan toets. Vroeg oggend, middag of laat middag?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Piet
Vir elke persoon is dit anders vanwee sy jagomstandighede. Indien jy die meeste van jou skietwerk in die oggend en laatmiddag doen probeer om dan jou ontwikkeling daardie tyd te doen en nie in die middel van die dag nie. Chronys is maar redelik sensetief vir sonligomstandighede so lesings wissel maar heelwat as gevolg daarvan. Wat ek probeer se is dat die lesing agv die Chrony meer beeinvloed word agv sy werkingseienskappe as die werklike spoedverskil van die koeel.
Groetnis
Wout
Vir elke persoon is dit anders vanwee sy jagomstandighede. Indien jy die meeste van jou skietwerk in die oggend en laatmiddag doen probeer om dan jou ontwikkeling daardie tyd te doen en nie in die middel van die dag nie. Chronys is maar redelik sensetief vir sonligomstandighede so lesings wissel maar heelwat as gevolg daarvan. Wat ek probeer se is dat die lesing agv die Chrony meer beeinvloed word agv sy werkingseienskappe as die werklike spoedverskil van die koeel.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Extreme spread (spoed)
BB
Mooi loop
Francois
Baie meer as wat ons dink, het al n toetsie gedoen, met mirage amper dubbeld so groot, versyeur mos jou sig baie hier naby die scope......Ek wonder partykeer of die knaldemper se mirages nie dalk ook die groeperings beinvloed nie.
Mooi loop
Francois
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Ek kry die volgende oor 5 skote
#1 2777
#2 2828
#3 2802
#4 2773
#5 2803
Is die extreme spread van 45 fps te groot?
Kan dit wees agv die dopvulling? Wat van Dacron om die kruit in posisie te hou gaan dit 'n effek he op ES?
Hoe ver is ek van die nodes?
.30-06 Howa
22" Loop
Hornady 165gr Interlock
Norma doppe 71.7gr H2O
CCI 200 Primers
S341 52gr (ek weet S365 is beter, ek het nog 2 vol blikke S341)
Maks TPL van 82.34 het .5 terug van lands begin :. 81.84
Met die volgende ladings het ek die volgende resultate gekry: (geen druk tekens)
52.5gr 2859
53 2849 2884
53.5 2867 2885

Last edited by Beyers on Wed Jun 06, 2012 7:20 pm, edited 1 time in total.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Skiet maar gonge tot so 400m op die oomblik
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Ludwig
Ek sorg op die stadium dat die doppe se lengte dieselfde is, ek is seker dat 'n toleransie van .01mm nie die oorsaak van 43fps sal veroorsaak nie.
Die doppe is almal reeds in my geweer gevuur en ek necksize hulle. Die size is nie tot in die oorgang na die skouer nie, juis om te voorkom dat ek die skouer terugdruk. Die slot maak nog so toe dat daar nie druk toegepas word op die slot nie.
Run out sal ek vanmiddag plan maak om te probeer bepaal. As ek die patrone rol op 'n stuk glas is daar nie 'n gallop nie dus dink ek nie die runout is oormatig nie.

Ek sal bietjie kyk na nekke trim, Ek sal ook die doppe draai met seating.
Die volume in die doppe is 71.7gr H2O
Ek sal bietjie kyk na nekke trim, Ek sal ook die doppe draai met seating.
Die volume in die doppe is 71.7gr H2O
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Extreme spread (spoed)
Probeer magnum slagdoppies met daai bal kruit. Ek het met my 9.3 gevind dat compressed ladings S321 met die GS Custom 195gr koeels baie goeie ES gegee het. Hoe minder kruit in die dop hoe hoer was die ES. Op daai stadium het ek CCI BR2 primers gebruik wat ook eintlik nie reg was nie.