KLUIS INSPEKSIE..?
- avo
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
KLUIS INSPEKSIE..?
More,
net n vraag, my 9mm aansoek le nou amper 3 weke op - payment recieved-
Toe ek gaan navraag doen by DFO word daar vir my gese dat hulle eers n kluis inspeksie moet afhandel voordat my aansoek enigsins aangestuur word na provinsiaal..
Nou is die nou n nuwe ding?
kluis inspeksie word mos eers gedoen nadat jou lisensie goedgekeur is. Of is my dfo besig om net bietjie vakansie te hou...

- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Avo, sover ek dit het moet die kluis inspeksie vooraf gebeur. Party DFOs pas dit reg toe en ander nie. Local DFO is gelukig met net gedetaileerde fotos en 'n "kluis vorm". Ek kan nie onthou wat dit presies genoem word nie.
Sent from my BV8900 using Tapatalk
Sent from my BV8900 using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Nee die kluis inspeksie is deel van hulle werk voor hulle lisensie goedkeur. Ek twyfel egter baie sterk dat sulke inspeksies ooit gebeur. Wel met my het dit nog nie gebeur nie. Hulle is seker veronderstel om dit te doen en sekere DFO mag dalk streng wees daarmee. Het jy duidelike fotos van jou kluis met binnekant waar rollbolts geinstalleer is? Dit help ook om die reeks nommer en SABS merk fotos ook aan te heg by jou aansoek.avo wrote: Mon Dec 11, 2023 9:33 am More,
net n vraag, my 9mm aansoek le nou amper 3 weke op - payment recieved-
Toe ek gaan navraag doen by DFO word daar vir my gese dat hulle eers n kluis inspeksie moet afhandel voordat my aansoek enigsins aangestuur word na provinsiaal..
Nou is die nou n nuwe ding?
kluis inspeksie word mos eers gedoen nadat jou lisensie goedgekeur is. Of is my dfo besig om net bietjie vakansie te hou...
Maak 'n verskil
- avo
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
yes ja alle nodige fotos is bygesit, en ek het al ander wapens op my naam en daar was geen probleme nie.
As jy op Saps website lees verduidelik hulle dat na jou lisensie geodgekeur is moet n beampte kluis inspeksie doen en nodige vorm word ingehandig by DFo en jy kry jou print out.
Maar die rondte is anders.. blykbaar n groot backlogg met die inspeksies ook nog...
As jy op Saps website lees verduidelik hulle dat na jou lisensie geodgekeur is moet n beampte kluis inspeksie doen en nodige vorm word ingehandig by DFo en jy kry jou print out.
Maar die rondte is anders.. blykbaar n groot backlogg met die inspeksies ook nog...
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Ek vermoed DFOs het verskillende interpretasies oor wanneer moet wat gebeur. Miskien dalk die DFO op 'n mooi manier nader en vra hoe kan jy die proses versnel. 'n Ou wil ook nie hulle moerig maak dat hulle aspris langer vat nie.avo wrote: Mon Dec 11, 2023 9:56 am yes ja alle nodige fotos is bygesit, en ek het al ander wapens op my naam en daar was geen probleme nie.
As jy op Saps website lees verduidelik hulle dat na jou lisensie geodgekeur is moet n beampte kluis inspeksie doen en nodige vorm word ingehandig by DFo en jy kry jou print out.
Maar die rondte is anders.. blykbaar n groot backlogg met die inspeksies ook nog...
Maak 'n verskil
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Hier is die vorm:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Johann Smit
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Fri Feb 24, 2023 3:59 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
More,
My 2c is dat kluis nie noodwendig SABS stempel hoef te hê nie.
Ek het met my eerste wapen, my eie kluis gebou, volgens SABS se voorskrifte. 3mm plaat wande, en 6mm deur, weggesteekte skarniere en die regte slot. My kluis is geinspekteer deel van my wapen aansoek, en goedgekeur. Ek het nou al Haelgeweer en 308 bygevoeg. Laasgeneomde is eers nou in Junie van 2023 aansoek gedoen voor, en ek het net gedetaileerde foto's gegee as deel van die aansoek. Nie inspeksie gedoen nie.
Verder, is Rawl Bolts nie nodig nie, maar coat screws ook aanvaarbaar. Solank die bout met 'n 17mm socket of spanner vasgedraai kan word.
Hoop dit help.

Ek weet ja oor die SABS. Wat ek probeer se is dat as jou kluis so 'n merk het dit voordelig is om dit in te sluit by die foto. CFR hou van prentjies kyk eerder dan lees.Johann Smit wrote: Mon Dec 11, 2023 11:50 am More,
My 2c is dat kluis nie noodwendig SABS stempel hoef te hê nie.
Ek het met my eerste wapen, my eie kluis gebou, volgens SABS se voorskrifte. 3mm plaat wande, en 6mm deur, weggesteekte skarniere en die regte slot. My kluis is geinspekteer deel van my wapen aansoek, en goedgekeur. Ek het nou al Haelgeweer en 308 bygevoeg. Laasgeneomde is eers nou in Junie van 2023 aansoek gedoen voor, en ek het net gedetaileerde foto's gegee as deel van die aansoek. Nie inspeksie gedoen nie.
Verder, is Rawl Bolts nie nodig nie, maar coat screws ook aanvaarbaar. Solank die bout met 'n 17mm socket of spanner vasgedraai kan word.
Hoop dit help.
Maak 'n verskil
- avo
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
dankie, ek gaan more terug met die form en dalk n streetwise 2.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Ek verstaan dat streng gesproke moet jou DFO 'n kluis inspeksie doen. Nie almal is egter ewe fluks nie....
As jy dus namens hom/haar foto's neem en saambring is die meeste van hulle baie gelukkig met jou inisiatief.

- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Ek weet logika speel geen rol in ons reëls nie - maar sekerlik maak inspeksie voor lisensie meer sin. Gelukkig kon ek nog altyd net goeie duidelike fotos gebruik.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Ons het tot nou toe altyd baie gewillige en bekwame DFO's gehad. Hulle het geweet dat dit baie makliker en vinniger is om die SAPS vorm te gebruik as om van huis tot huis te ry vir inspeksies.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Paarl DFO doen inspeksies, dit het 'n paar weke by my wagtyd gesit.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- avo
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Net so vir terugvoering, die lank en kort is dat daar nou maar gewag moet word tot die persoon wat aangestel is om die inspeksie te kom doen besluit hy wil dit doen. Daar is n skrywe deurgegee aan hulle dat elke aansoek deur dieselfde proses moet gaan [inspeksie] glad nie na provinsiaal gestuur mag word sonder die nodige dokumente wat anddui dat inspeksie gedoen is nie.
Hurry up and wait.....
Hurry up and wait.....
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: KLUIS INSPEKSIE..?
Ek is duidelik gelukkig en gaan definitief nie krap waar dit nie jeuk nie....maar tans loop lisensies vlot in baie van Pretoria se areas. Dankie aan die manne en dames wat die proses vlot hou. Kudos
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk